Kalenders
|
|
James Watt
|
|
Die jaar 1819 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 19de jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Geboortes
- 8 Februarie – John Ruskin, Engelse kunskritikus en skrywer († 1900).
- 5 Mei – Stanisław Moniuszko, Poolse komponis († 1872)
- 24 Mei – Koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk († 1901).
- 5 Junie – John Couch Adams, Britse wiskundige en sterrekundige († 1892)
- 10 Junie – Gustave Coubet, Franse skilder († 1877)
- 26 Junie – Abner Doubleday, bofbalpionier.
- 10 Julie – Pieter Bleeker, 'n Nederlandse dokter, igtioloog en herpetoloog († 1878).
- 1 Augustus – Herman Melville, Amerikaanse romanskrywer en veral bekend is vir sy meesterstuk: Moby Dick († 1891).
- 26 Augustus – Prins Albert van Sakse-Koburg en( Gotha, later SKH die Prinsgemaal, was die eggenoot van koningin Victoria († 1861).
- 13 September – Clara Schumann, Duitse pianis, komponis en klavierpedagoog en eggenote van Robert Schumann († 1896).
- 17 September – M.W. Pretorius, President van die Zuid-Afrikaansche Republiek († 1901).
- 18 September – Léon Foucault, Franse fisikus († 1868).
- 22 November – George Eliot (pennaam van Mary Anne Evans), Engelse skrywer, joernalis en vertaler († 1880).
- 30 Desember – Theodor Fontane, Duitse skrywer en joernalis († 1898).
Sterftes