19 November
Genl. Lucas Meyer tydens die Tweede Vryheidsoorlog.
19 November is die 323ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (324ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 42 dae in die res van die jaar.
Gebeure
Geboortes
1600 – Karel I van Engeland , koning van Engeland, Skotland en Ierland († 1649 ).
1711 – Michail Lomonosof , Russiese Renaissance-man , wetenskaplike en skrywer († 1765 ).
1805 – Ferdinand de Lesseps , Franse diplomaat en die dryfveer agter die bou van die Suezkanaal († 1894 ).
1828 – Rani Lakshmibai , Indiese koningin en rebelleleidster († 1858 ).
1831 – James Garfield , die twintigste President van die Verenigde State († 1881 ).
1846 – Genl. Lucas Johannes Meyer , medestigter van die Nieuwe Republiek († 1902 ).
1903 – Nancy Carroll , Amerikaanse aktrise († 1965 ).
1917 – Indira Gandhi , Eerste Minister van Indië († 1984 ).
1925 – Zygmunt Bauman , Pools-Britse sosioloog en filosoof († 2017 ).
1930 – Elize Botha , Suid-Afrikaanse akademikus († 2007 ).
1933 – Larry King , Amerikaanse televisie-gasheer († 2021 ).
1961 – Meg Ryan , Amerikaanse aktrise.
1962 – Jodie Foster , Amerikaans aktrise en regisseuse.
1972 – Sandrine Holt , Kanadese aktrise.
1977 – Mette Frederiksen , Eerste Minister van Denemarke .
Sterftes
Vakansies, vierings en waarnemingsdae
Wikimedia Commons bevat media in verband met 19 November .