Pretoria-Wes
Pretoria-Wes se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°45′7″S 28°9′14″O / 25.75194°S 28.15389°O / -25.75194; 28.15389 Land Suid-Afrika Provinsie Gauteng Munisipaliteit Stad Tshwane Oppervlak • Totaal 6,17 km2 (2,38 vk. myl) Bevolking • Totaal 11 535 • Digtheid 1 870/km2 (4 800/vk. myl) Rasverdeling (2011) • Wit mense 16,8% • Indiërs/Asiërs 3,2% • Bruin mense 2,8% • Swart mense 72,5% • Ander 4,6% Taal (2011) • Afrikaans 16,8% • Engels 15,1% • Noord-Sotho 10% • Zoeloe en Tswana 6% elk • Ander 24,3% Poskode (strate) 0081
Poskode (posbusse) 0043
Skakelkode 012
Grafstene in die Heldeakker .
Pretoria-Wes is 'n gevestigde ouer voorstad geleë net wes van Pretoria se sentrale besigheidsdistrik.
Die Pretoria-skougrond, Pilditch-stadion en die Heldeakker is hier geleë.
Sien ook
Verwysings
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie . Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei .
Nedersettings City of Tshwane within South Africa Voorstede vanCenturion Voorstede vanPretoria