Shere is 'n klein woonbuurt in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Dit het oorspronklik as klein landbouhoewes buite die stad ontstaan, maar het die afgelope 20 jaar totaal verstedelik weens flinke residensiële uitbreiding na die ooste van Pretoria.