Frederick Sanger

Frederick Sanger
Gebore 13 Augustus 1918
Rendcomb, Gloucestershire
Oorlede 19 November 2013
Cambridge, Cambridgeshire
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Biochemie
Instelling(s) Universiteit van Cambridge
Laboratorium vir Molekulêre Biologie
Alma mater Sint John se Kollege, Cambridge
Doktorale promotor(s) Albert Neuberger
Doktorale student(e) George Brownlee
Liz Blackburn
Rodney Porter
Bekend vir Aminosuurvolgorde van insulien
Sanger se volgorde
Sanger se sentrum
Toekennings Nobelprys vir Chemie (1958)
Koninklike Medalje (1969)
Gairdner Foundation se Internasionale toekenning (1971)
Copley se medalje (1977)
Nobelprys vir Chemie (1980)

Frederick Sanger (* 13 Augustus 1918 in Rendcomb, Gloucestershire; † 19 November 2013 in Cambridge, Cambridgeshire) was 'n Engelse biochemikus en tweemalige Nobelpryswenner.

Sanger was een van net vier wetenskaplikes aan wie meer as een Nobelprys toegeken is. Hy het baanbrekerswerk gedoen in die bepaling van proteïenstruktuur en het onder meer die chemiese samestelling van insulien ontrafel. Later het hy hom op DNS toegespits en 'n metode ontwikkel waardeur die struktuur van genetiese materiaal baie vinniger as voorheen bepaal kon word. Sy werk het gehelp om die nuwe terrein van biotegnologie tot stand te bring en die ontrafeling van die menslike genoom moontlik te maak.

Lewensgeskiedenis

Sanger is op 13 Augustus 1918 op Rendcombe, 'n dorp in die Engelse graafskap, Gloucestershire, gebore. Sy pa was die plaaslike dokter en kweek van jongs af by Sanger 'n voorliefde vir die wetenskap en respek vir wetenskaplike navorsingsmetodes aan. Op skool blink hy nie juis akademies uit nie, maar hy kry tog toelating tot Cambridge-universiteit. Hier maak hy kennis met biochemie, destyds 'n betreklike nuwe wetenskap gemoeid met die basiese struktuur van lewende materie. Vir Sanger bied dié vak 'n opwindende geleentheid om vas te stel waaruit lewe werklik bestaan en wetenskaplik-gegronde oplossings vir mediese probleme te vind.

Sanger behaal sy BA-graad in 1939, die jaar waarin die Tweede Wêreldoorlog uitbreek. Hy weier op gewetensgronde om aan die oorlog deel te neem. Boonop is hy gretig om sy studies voort te sit en hy staan op troue met Margaret Howe. Hy kry toestemming om verder te studeer en navorsing te doen oor aminosuurmetabolisme – maar tot 1943, toe hy sy doktorsgraad verwerf en die Sangers se eersteling reeds op pad is, ontvang hy geen salaris nie. Gelukkig vir die jong egpaar kan sy welgestelde ma hulle in dié tydperk onderhou.

Sanger word in 1943 ingesluit by 'n navorsingsgroep wat die steeds grootliks onbekende struktuur van proteïene bestudeer. Hoewel nuwe tegnieke die opbreek van proteïene in klein stukkies moontlik gemaak het, lê 'n geweldige taak voor. Sanger is goed toegerus vir dié taak: Hy het 'n voorliefde vir noukeurige laboratoriumwerk, maar tog ook 'n oog vir die moontlikhede wat die span se navorsing vir die toekoms van die wetenskap inhou. Oor 'n tydperk van jare bepaal hy – met behulp van 'n nuwe metode wat hy self uitgewerk het – die presiese struktuur van insulien. Dié navorsing sou die grondslag lê vir deurbrake deur ander proteïennavorsers en hy ontvang die Nobelprys vir Chemie in 1958.[1]

Vir die beskeie Sanger beteken die prys dat hy in rus en vrede kan voortgaan met navorsing, eerder as om ook klas te gee en administratiewe werk te doen, soos wat meestal van navorsers aan akademiese inrigtings verwag word. Hy verskuif sy visier na DNS, waarvan die struktuur kort tevore deur James Watson en Francis Crick ontsyfer is.

In dié stadium is die volgorde van nukleotiede feitlik heeltemal onbekend en word vordering teen net 'n paar dosyn per jaar gemaak. Sanger veroorsaak 'n omwenteling op dié gebied deur vorendag te kom met 'n metode waardeur 300 basisse op 'n slag gelees kan word. Hy word in 1976 die eerste wetenskaplike om die hele genoom van 'n organisme te ontsyfer: Dié is wel 'n eenvoudige virus, maar dié werk lê die grondslag vir die latere Menslike Genoom-projek. In 1980 ontvang Sanger sy tweede Nobelprys – dié keer saam met twee ander molekulêre navorsers.[2]

Verwysings

  1. "The Nobel Prize in Chemistry 1958" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Julie 2018. Besoek op 8 Oktober 2017.
  2. "The Nobel Prize in Chemistry 1980". NobelPrize.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Augustus 2018. Besoek op 24 November 2020.

Eksterne skakels

Read other articles:

Town and municipality in Pirot, SerbiaBabušnica Бабушница (Serbian)Town and municipality Coat of armsLocation of the municipality of Babušnica within SerbiaCoordinates: 43°04′N 22°25′E / 43.067°N 22.417°E / 43.067; 22.417Country SerbiaDistrictPirotSettlements53Government • MayorSlađana NikolićArea[1] • Town3.95 km2 (1.53 sq mi) • Municipality529 km2 (204 sq mi)Eleva...

 

Nigel Pearson Pearson di tempat latihan Leicester Citypada tahun 2013Informasi pribadiNama lengkap Nigel Graham Pearson[1]Tanggal lahir 21 Agustus 1963 (umur 60)Tempat lahir Nottingham, InggrisTinggi 1,85 m (6 ft 1 in)Posisi bermain BekKarier junior1980–1981 Heanor TownKarier senior*Tahun Tim Tampil (Gol)1981–1987 Shrewsbury Town 153 (5)1987–1994 Sheffield Wednesday 180 (14)1994–1998 Middlesbrough 116 (5)Total 449 (24)Kepelatihan1998–1999 Carlisle United...

 

This article is about the poem. For other uses, see Corsair. First edition title page The Corsair (1814) is a long tale in verse written by Lord Byron (see 1814 in poetry) and published by John Murray in London. It was extremely popular, selling ten thousand copies on its first day of sale, and was influential throughout the following century, inspiring operas, music and ballet.[1] The 180-page work was dedicated to Irish poet Thomas Moore. Background The poetry, divided into cantos (...

العلاقات السيراليونية الليتوانية سيراليون ليتوانيا   سيراليون   ليتوانيا تعديل مصدري - تعديل   العلاقات السيراليونية الليتوانية هي العلاقات الثنائية التي تجمع بين سيراليون وليتوانيا.[1][2][3][4][5] مقارنة بين البلدين هذه مقارنة عامة ومرجعية �...

 

This article is about the 1962 Major League Baseball season only. For information on all of baseball, see 1962 in baseball. Sports season1962 MLB seasonLeagueMajor League BaseballSportBaseballDurationApril 9 – October 16, 1962Number of games162 (except Dodgers & Giants), 165 (Dodgers & Giants)Number of teams20TV partner(s)NBC, CBSRegular seasonSeason MVPAL: Mickey Mantle (NYY)NL: Maury Wills (LAD)AL championsNew York Yankees  AL runners-upMinnesota TwinsNL championsSan Fr...

 

Kursi listrik pertama yang digunakan untuk mengeksekusi William Kemmler pada tahun 1890 di Amerika Serikat Kursi listrik Kursi listrik adalah kursi yang dialiri arus listrik untuk mengeksekusi terpidana mati atau tahanan yang dijatuhi hukuman mati. Penggunaan kursi listrik untuk eksekusi terpidana mati ini lazim digunakan di Amerika Serikat, khususnya di negara bagian Alabama, South Carolina, dan Virginia, serta menjadi satu-satunya metode hukuman mati di negara bagian Nebraska yang terakhir ...

Синелобый амазон Научная классификация Домен:ЭукариотыЦарство:ЖивотныеПодцарство:ЭуметазоиБез ранга:Двусторонне-симметричныеБез ранга:ВторичноротыеТип:ХордовыеПодтип:ПозвоночныеИнфратип:ЧелюстноротыеНадкласс:ЧетвероногиеКлада:АмниотыКлада:ЗавропсидыКласс:Пт�...

 

Questa voce sull'argomento calciatori italiani è solo un abbozzo. Contribuisci a migliorarla secondo le convenzioni di Wikipedia. Segui i suggerimenti del progetto di riferimento. Enrico Rivolta Nazionalità  Italia Calcio Ruolo Centrocampista Termine carriera 1939 Carriera Squadre di club1 1922-1928 Inter118 (33)1928-1931 Ambrosiana94 (16)1931-1933 Ambrosiana-Inter53 (5)1933-1936 Napoli85 (2)1936-1937 Milan0 (0)1937-1938 Como1 (0)1938-1939 Crema...

 

Season of television series HensukiPromotional poster for the animeNo. of episodes12ReleaseOriginal networkAT-X, Tokyo MX, MBS, BS11Original releaseJuly 8 (2019-07-08) –September 23, 2019 (2019-09-23) The anime television series Hensuki is based on the light novel series of the same name written by Tomo Hanama and illustrated by sune. The adaptation was announced on February 20, 2019.[1] The series was animated by Geek Toys and directed by Itsuki Imazaki, with Kenich...

The Railway Tie Association (RTA) is a trade association in the railroad and rail transit industry. The purpose of the RTA is to promote the economical and environmentally sound use of wood crossties.[1] The RTA is involved in research into crosstie design and ongoing activities dealing with sound forest management, conservation of timber resources, timber processing, wood preservation, environmentally sound used tie disposal, and safety of industry workers.[2] The Associatio...

 

US Sarre-Union Généralités Nom complet Union Sportive Sarre-Union Fondation 1924 Couleurs Bleu marine et blanc Stade Stade Omnisports (1 500 places) Siège Rue des Bleuets67260 Sarre-Union Championnat actuel National 3 Président Guy Irion Entraîneur Arnaud Bey Site web ussu.footeo.com Maillots Domicile Extérieur Actualités Pour la saison en cours, voir : National 3 2020-20210modifier L'Union Sportive Sarre-Union est un club de football français basé à Sarre-Union. Ce...

 

Bjni, Armenia Bjni (bahasa Armenia: Բժնի) adalah kota yang terletak di provinsi Kotayk, Armenia. Di kota ini terdapat benteng Bjni milik keluarga Pahlavuni. Di kota ini juga terdapat banyak gereja. Pranala luar Church of Holy Virgin in Bjni (armenica.org) Church of St Sarkis in Bjni (armenica.org) 3D model of Church of St Sarkis in Bjni[pranala nonaktif permanen] lbsKota di Armenia Abovyan · Agarak · Akhtala · Alaverdi · Aparan ...

Pearle VisionCompany typeSubsidiaryIndustryEye careFounded1961; 63 years ago (1961)FounderStanley PearleHeadquartersMason, Ohio, United States[1]ProductsEyewear, glasses, sunglassesParentGrand Metropolitan (1985–1996)Cole National (1996–2004)Luxottica (2004–2018)EssilorLuxottica (2018-present)Websitepearlevision.com Pearle Vision is an American chain of eye care stores. It is one of the largest franchised optical retailers in North America. The company was acqu...

 

习近平 习近平自2012年出任中共中央总书记成为最高领导人期间,因其废除国家主席任期限制、开启总书记第三任期、集权统治、公共政策与理念、知识水平和自述经历等争议,被中国大陸及其他地区的民众以其争议事件、个人特征及姓名谐音创作负面称呼,用以恶搞、讽刺或批评习近平。对习近平的相关负面称呼在互联网上已经形成了一种活跃、独特的辱包亚文化。 权力�...

 

Catalan solid with 60 faces Pentakis dodecahedron (Click here for rotating model) Type Catalan solid Coxeter diagram Conway notation kD Face type V5.6.6isosceles triangle Faces 60 Edges 90 Vertices 32 Vertices by type 20{6}+12{5} Symmetry group Ih, H3, [5,3], (*532) Rotation group I, [5,3]+, (532) Dihedral angle 156°43′07″arccos(−80 + 9√5/109) Properties convex, face-transitive Truncated icosahedron(dual polyhedron) Net 3D model of a pentakis dodecahedron In geometry, a pentakis dode...

Litokwa Tomeing Presiden Kepulauan MarshallMasa jabatan14 Januari 2008 – 21 Oktober 2009PendahuluKessai NotePenggantiRuben Zackhras (Pejabat) Informasi pribadiLahir14 Oktober 1939 (umur 84)Wotje Atoll, Kepulauan MarshallPartai politikUDP (hingga 2007), UPP (dari 2007)Suami/istriArlin Tomeing.Sunting kotak info • L • B Iroij Litokwa Tomeing (lahir 14 Oktober 1939) adalah Presiden Kepulauan Marshall selama periode Januari 2008 hingga Oktober 2009. Biografi Awal dan...

 

Human settlement in ScotlandAchnashellachScottish Gaelic: Achadh nan SeileachAchnashellachLocation within the Highland council areaOS grid referenceNH006470Council areaHighlandCountryScotlandSovereign stateUnited KingdomPostcode districtIV54 8PoliceScotlandFireScottishAmbulanceScottish UK ParliamentRoss, Skye and LochaberScottish ParliamentCaithness, Sutherland and Ross List of places UK Scotland 57°28′10″N 5°19′35″W / 57.46933°N ...

 

Scientific study of psychological changes in humans over the course of their lives For the journal, see Developmental Psychology (journal). Child psychology redirects here. For the Black Box Recorder song, see Child Psychology (song). Part of a series onPsychology Outline History Subfields Basic psychology Abnormal Affective neuroscience Affective science Behavioral genetics Behavioral neuroscience Behaviorism Cognitive/Cognitivism Cognitive neuroscience Social Comparative Cross-cultural Cult...

Species of flowering plant Chimaphila umbellata Conservation status Secure  (NatureServe)[1] Scientific classification Kingdom: Plantae Clade: Tracheophytes Clade: Angiosperms Clade: Eudicots Clade: Asterids Order: Ericales Family: Ericaceae Genus: Chimaphila Species: C. umbellata Binomial name Chimaphila umbellata(L.) Barton Chimaphila umbellata, the umbellate wintergreen, pipsissewa, or prince's pine, is a small perennial flowering plant found in dry woodlands, or sandy so...

 

Artikel ini membutuhkan rujukan tambahan agar kualitasnya dapat dipastikan. Mohon bantu kami mengembangkan artikel ini dengan cara menambahkan rujukan ke sumber tepercaya. Pernyataan tak bersumber bisa saja dipertentangkan dan dihapus.Cari sumber: Koloni Mahkota Sarawak – berita · surat kabar · buku · cendekiawan · JSTOR Koloni Mahkota Sarawak1946–1963 Bendera Lambang Lagu kebangsaan: God Save the QueenIbu Pertiwiku StatusKoloni Britania RayaIbu...