10 November
10 November is die 314de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (315de in skrikkeljare ). Daar volg nog 51 dae in die res van die jaar.
Gebeure
Henry Morton Stanley
Keiser Hirohito
Geboortes
745 – Musa al-Kazin, Shia Imam († 799 ).
1433 – Karel die Stoute , die hertog van Boergondië , Brabant , Limburg en Luxemburg , en die graaf van Vlaandere , Artesië, Henegouwen , Holland , Zeeland en Namen († 1477 ).
1483 – Martin Luther , teologiese grondlegger en leraar van die Reformasie († 1546 ).
1577 – Jacob Cats , Nederlandse digter , juris en politikus († 1660 ).
1683 – George II , koning van Groot-Brittanje († 1760 ).
1728 – Oliver Goldsmith , Ierse skrywer en dokter († 1774 ).
1759 – Friedrich Schiller , Duitse digter en historikus († 1805 ).
1818 – Peter Frans van Kerckhoven , Vlaamse skrywer en een van die leiers van die vroeë Vlaamse Beweging († 1857 ).
1836 – Julius Vuylsteke , Vlaamse politikus en skrywer († 1903 ).
1884 – Jan van Nijlen , Vlaamse digter en essayis († 1965 ).
1887 – Samuel Henri Pellissier , vader van die Afrikaanse Volksang- en Volkspelebeweging († 1978 )
1889 – Claude Rains , Amerikaanse akteur († 1967 ).
1918 – Ernst Otto Fischer , Duitse chemikus en Nobelprys wenner († 2007 ).
1919 – Michail Kalasjnikof , Russiese ontwerper van die AK-47 († 2013 ).
1925 – Richard Burton , Britse akteur († 1984 ).
1928 – Ennio Morricone , Italiaanse komponis, orkestrator, orkesdirigent en trompetspeler († 2020 ).
1928 – Norma Crane , Amerikaanse aktrise († 1973 ).
1935 – Pippa Scott , Amerikaanse aktrise, vervaardiger en regisseuse.
1959 – Marthinus van Schalkwyk , Suid-Afrikaanse politikus.
1965 – Eddie Irvine , Ierse Formule Eenrenjaer.
1972 – Trevor Devall , Kanadese akteur en skrywer.
1977 – Brittany Murphy , Amerikaanse aktrise († 2009 ).
1999 – Kiernan Shipka , Amerikaanse aktrise.
Sterftes
461 – Pous Leo I , 45ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±400 ).
1241 – Pous Celestinus IV , 179ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir sewentien dae in 1241 (* onbekend).
1549 – Pous Paulus III , 220ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1534 tot 1549 (* 1468 ).
1871 – Dick King , Britse setlaar, bekend vir sy tog van 960 km te perd om die Britse soldate teen die Voortrekkers te help (* 1811 ).
1927 – Cornelis van Boeschoten , Nederlands-Transvaalse onderwyser en staatsman (* 1845 ).
1971 – Martiens Bekker , Springbokrugbyspeler (* 1930 ).
1986 – Leona Woods , Amerikaanse fisikus wat gehelp het met die bou van die eerste kernreaktor en die eerste kernwapen (* 1919 ).
1992 – Chuck Connors , Amerikaanse akteur (* 1921 ).
2008 – Miriam Makeba , Suid-Afrikaanse musieklegende sterf aan 'n hartaanval, kort na 'n optrede in Italië (* 1932 ).
2015 – Helmut Schmidt , Duitse politikus en vyfde kanselier van die Federale Republiek van Duitsland (* 1918 ).
2019 – Allan Gray , Suid-Afrikaanse filantroop en sakeman (* 1938 ).
2020 – Amadou Toumani Touré , Maliese politikus en president (* 1948 ).
Vakansies, vierings- en waarnemingsdae
Wikimedia Commons bevat media in verband met 10 November .