19 Februarie is die 50ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 315 dae in die res van die jaar (316 in skrikkeljare).
Gebeure
Geboortes
- 1473 – Nicolaas Copernicus, Poolse sterrekundige († 1543).
- 1811 – Klaas Waarzegger was die skrywersnaam van Louis Henri Meurant († 1893).
- 1817 – Willem III van Nederland, koning van Nederland en groothertog van Luxemburg († 1890).
- 1836 – Pulvermacher, eerste Afrikaanse digter († 1910).
- 1932 – Joseph P. Kerwin, Amerikaanse dokter en ruimtevaarder.
- 1953 – Cristina Fernández de Kirchner, president van Argentinië van 2007 tot 2015.
- 1953 – Ernst van Jaarsveld, Suid-Afrikaanse plantkundige.
- 1859 – Svante Arrhenius, Sweedse chemikus, fisikus en Nobelpryswenner († 1927).
- 1921 – Dr. Andries Treurnicht, Suid-Afrikaanse politikus, kabinetsminister, koerantredakteur en predikant († 1993).
- 1952 – Abraham Erasmus van Wyk, Suid-Afrikaanse planttaksonoom.
- 1960 – Prins Andrew van Engeland.
- 1970 – Kurt Darren, Afrikaanse sanger en liedjieskrywer.
Sterftes
Vakansies, vierings en waarnemingsdae