Die Teleskoop (Latyn: Telescopium) is ’n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim wat geskep is deur Nicolas-Louis de Lacaille, ’n Franse sterrekundige.[1]