Die R24 is 'n provinsiale pad in Gauteng wat begin by O.R. Tambo Internasionale Lughawe waar dit van die R21-snelweg aftak. Dit gaan hiervandaan in 'n suidwestelike rigting, deur Magaliesburg en dan verder noordwes tot dit by die N4-nasionale pad aansluit.[1]
Sien ook
Verwysings