Portugese Ryk

Império Português
Portugese Ryk
1415-2002
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: Vis Unita Maior Nunc et Semper
(Latyns vir: "Nou en vir ewig, Verenig Ons is Groter")
Volkslied: O Hino da Carta (1834–1911)

A Portuguesa (1911–2002)
Ligging of Portugese Ryk
Ligging of Portugese Ryk
Gebiede van die wêreld wat op een keer deel van die Portugese Ryk was.
Hoofstad Lissabon (1385-1808)
Rio de Janeiro (1808-1822)
Lissabon (1822-2002)
38°43′N 09°08′W / 38.717°N 9.133°W / 38.717; -9.133
Taal/Tale Portugees
Godsdiens Rooms-Katolieke Kerk
Regering Monargie
Monarg
 - 1385–1433 Johannes I van Portugal
 - 1581–1598 Filips II van Spanje
 - 1908–1910 Manuel II van Portugal
Wetgewer Portugese Parlement
Historiese tydperk Nuwe Tyd
 - Verowering van Ceuta 21 Augustus 1415
 - Seeroete ná Indië gevestig 20 Mei 1498
 - Ontdekking van Brasilië 22 April 1500
 - Oorplasing van die Portugese Hof na Brasilië 8 Maart 1808
 - Stigting van die Verenigde Koninkryk van Brasilië, Portugal en die Algarves 16 Desember 1815
 - Onafhanklikheid van Brasilië 7 September 1822
 - Macau word teruggegee aan die Volksrepubliek China 20 Desember 1999
 - Onafhanklikheid van Oos-Timor 20 Mei 2002
Opgevolg deur
Angola
Brasilië
Mosambiek
Oos-Timor
Portugal

Die Portugese Ryk (Portugees: Império Português), ook bekend as Oorsese Portugal (Ultramar Português) of Portugese koloniale ryk (Império Colonial Português), was die eerste globale ryk in die geskiedenis. Dit was die langste bestaande koloniale ryk in die moderne Europese geskiedenis en het vir ses eeue bestaan, tussen die verowering van Ceuta op 21 Augustus 1415 en die oorhandiging van Macau aan die Volksrepubliek China op 20 Desember 1999 of die onafhanklikheid van Oos-Timor op 20 Mei 2002. Die ryk het oor 'n groot aantal van gebiede gestrek, wat nou deel uitmaak van 53 verskeie onafhanklike lande.

Die Iberiese Unie onder Filips II van Spanje in 1598.

Portugese seevaarders het in 1419 met die verkenning van die kus van Afrika begin en het die onlangse ontwikkelinge in navigasie, kartografie en maritieme tegnologie soos die karveel gebruik, omdat hulle 'n seeroete na die bron van die winsgewende speseryhandel kon vind. In 1488 het Bartolomeus Dias die Kaap die Goeie Hoop omgevaar en op 20 Mei 1498 het Vasco da Gama Indië bereik. Op 22 April 1500 het Pedro Álvares Cabral deur 'n toevallige wal of deur die kroon se geheime ontwerp Brasilië aan die kus van Suid-Amerika ontdek. Oor die volgende dekades het Portugese seevaarders voortgegaan om die kuste en eilande van Oos-Asië te verken, stigting van vestings en fabrieke terwyl hulle voortreis. In 1571 het 'n netwerk van buiteposte langs die kuste van Afrika, die Midde-Ooste, Indië en Asië Lissabon met Nagasaki verbind. Hierdie kommersiële netwerk het groot rykdom ná Portugal gebring.

Die Verenigde Koninkryk van Brasilië, Portugal en die Algarves in 1822.

Wanneer Filips II van Spanje in 1580 die Portugese kroon geërf het, het 'n 60-jarige unie tussen Portugal en Spanje begin, wat bekend staan as die Iberiese Unie. Alhoewel die gebiede verder afsonderlik geadministreer is, het die Raad van Portugal sy ryk vanaf Madrid regeer. As die koning van Spanje ook die koning van Portugal was, het die Portugese kolonies onderwerp van aanvalle deur die drie Europese magte Engeland, Frankryk en Nederland geword. Weens sy kleiner bevolking was Portugal nie in staat om sy oorgetrekte netwerk van handelsposte effektief te beskerm nie en die ryk begin met 'n lang en geleidelike agteruitgang.[1] Uiteindelik het beduidende verliese aan Nederland in Portugees-Indië en Suidoos-Asië tydens die 17de eeu 'n einde aan die Portugese handelsmonopolie in die Indiese Oseaan gebring. Brasilië het Portugal se mees waardevolle kolonie geword, totdat dit as deel van die onafhanklikheidsbewegings in die Amerikas tydens die vroeë 19de eeu op 7 September 1822 weggebreek is. Portugal se koloniale ryk is op gebiede aan die kus van Afrika, wat tydens die Wedloop om Afrika in die laat 19de eeu ná die binneland uitgebrei is, Portugees-Timor, Macau en enklawe in Indië gereduseer.

In die 20ste eeu het Portugal hulself nie langer 'n ryk genoem, maar 'n transkontinentale land met oorsese provinsies.

Ná die Tweede Wêreldoorlog het Portugal se leier António Salazar probeer om te hou wat oorgebly het van die transkontinentale ryk, terwyl ander Europese lande besig was om hulle kolonies te onttrek. In 1961 was die handvol Portugese troepe in Goa nie in staat om die Indiese verowering te vermy nie. Salazar het 'n lang en bloedige oorlog begin om anti-kolonialistiese kragte in die Afrika-kolonies te onderdruk. Die ongewilde oorlog het geduur tot die omverwerping van die diktatuur in 1974. Die nuwe regering het onmiddellik die beleid verander en die onafhanklikheid van al sy kolonies erken, behalwe Macau, wat vervolgens 'n ooreenkoms met die Sjinese regering in 20 Desember 1999 teruggegee is. Dit het tot die nie amptelike einde van die Portugese Ryk gelei. Tans vorm net die Asore en die Madeiraeilande die laaste oorsese gebiede van Portugal, terwyl die Gemeenskap van Portugese Lande (Comunidade dos Países de Língua Portuguesa, CPLP) as kulturele en interstaatlike opvolger van die Ryk dien.

Verwysings

  1. (en) leep (1997). "Structural dynamics: theory and computation". New York: Chapman and Hall. Springer. Bibcode:1991sdtc.book.....P. ISBN 978-0-412-07461-5. Besoek op 12 Augustus 2011.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.


Koloniale ryke

Vlag van Verenigde State van Amerika Amerikaans  • Vlag van Australië Australies  • Vlag van België Belgies  • Vlag van Verenigde Koninkryk Brits  • Vlag van Denemarke Deens  • Vlag van Duitse Keiserryk Duits  • Vlag van Engeland Engels  • Vlag van Frankryk Frans  • Vlag van Oostenryk-Hongarye Habsburgs  • Vlag van Italië Italiaans  • Vlag van Japannese Keiserryk Japannees  • Koers  • Vlag van Nederland Nederlands  • Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seelands  • Vlag van Noorweë Noors  • Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaans  • Vlag van Portugal Portugees  • Vlag van Rusland Russies  • Vlag van Spanje Spaans  • Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaans  • Sweeds

Read other articles:

Kekaisaran Romawi pada 125. Dinasti Nerva–Antoninus adalah sebuah dinasti dari tujuh Kaisar Romawi yang memerintah Kekaisaran Romawi dari 96 SM sampai 192 M. Kaisar-kaisar tersebut adalah Nerva, Trajan, Hadrian, Antoninus Pius, Lucius Verus, Marcus Aurelius, dan Commodus. Lima dari enam suksesi pertama dikenal karena mengadopsi kandidat pilihannya menjadi penerusnya. Di bawah hukum Romawi, sebuah adopsi mendirikan sebuah penopang sah sekuat kekerabatan. Karena itu, seluruh kaisar Nerva-Anto...

 

Artikel ini sebatang kara, artinya tidak ada artikel lain yang memiliki pranala balik ke halaman ini.Bantulah menambah pranala ke artikel ini dari artikel yang berhubungan atau coba peralatan pencari pranala.Tag ini diberikan pada Desember 2022. Artikel ini tidak memiliki referensi atau sumber tepercaya sehingga isinya tidak bisa dipastikan. Tolong bantu perbaiki artikel ini dengan menambahkan referensi yang layak. Tulisan tanpa sumber dapat dipertanyakan dan dihapus sewaktu-waktu.Cari sumber...

 

American college football rivalry Iron Bowl Alabama Crimson Tide Auburn Tigers SportCollege footballFirst meetingFebruary 22, 1893Auburn 32, Alabama 22Latest meetingNovember 25, 2023Alabama 27, Auburn 24Next meetingNovember 30, 2024TrophyJames E. Foy, V-ODK Sportsmanship TrophyStatisticsMeetings total88All-time seriesAlabama leads 50–37–1 (.569)[1]Largest victoryAlabama, 55–0 (1948)Longest win streakAlabama, 9 (1973–1981)Current win streakAlabama, 4 (2020–present) 150km100mi...

Heppenheim Katedral dan kota tua Lambang kebesaranLetak Heppenheim di Bergstraße NegaraJermanNegara bagianHessenWilayahDarmstadtKreisBergstraßePemerintahan • MayorGerhard Herbert (SPD)Luas • Total52,14 km2 (2,013 sq mi)Ketinggian122 m (400 ft)Populasi (2013-12-31)[1] • Total25.013 • Kepadatan4,8/km2 (12/sq mi)Zona waktuWET/WMPET (UTC+1/+2)Kode pos64629–64646Kode area telepon06252Pelat kendaraanHPSit...

 

Синелобый амазон Научная классификация Домен:ЭукариотыЦарство:ЖивотныеПодцарство:ЭуметазоиБез ранга:Двусторонне-симметричныеБез ранга:ВторичноротыеТип:ХордовыеПодтип:ПозвоночныеИнфратип:ЧелюстноротыеНадкласс:ЧетвероногиеКлада:АмниотыКлада:ЗавропсидыКласс:Пт�...

 

Vonny SumlangLahirIvone Agnes Sumlang19 April 1961 (umur 62)Kupang, Nusa Tenggara Timur, IndonesiaKebangsaanIndonesiaNama lainVonny SumlangPekerjaanPenyanyiTahun aktif1982–sekarangKarier musikGenrePopjazzbossa novagospelInstrumenVokal LabelAkurama Records Artis terkaitConnie ConstantiaDeddy DhukunDian Pramana PoetraHarvey MalaiholloUtha Likumahuwa Vonny Sumlang (lahir 19 April 1961) adalah seorang penyanyi berkebangsaan Indonesia pada era 80an. Lagunya yang paling terkenal h...

Радиослушатель в 1922 г. Радиоприёмник (сокр. приёмник, разг. радио) — устройство, соединяемое с антенной и служащее для осуществления радиоприёма, то есть для выделения сигналов из радиоизлучения[1]. Под радиоприёмным устройством понимают радиоприёмник, снабжённ...

 

Rupa HuqHuq pada 2019 Anggota Parlemenuntuk Ealing Tengah dan ActonPetahanaMulai menjabat 7 Mei 2015PendahuluAngie BrayPenggantiPetahanaMayoritas13,300 (24.3%) Informasi pribadiLahirRupa Asha Huq2 April 1972 (umur 52)Hammersmith, London, InggrisKebangsaanBritania RayaPartai politikBuruhHubunganKonnie Huq (saudari)Anak1Orang tuaMohammed HuqRowshan Ara HuqTempat tinggalEaling, London, InggrisAlma materNewnham College, CambridgeUniversitas London TimurUniversitas Marc BlochPekerjaanPenu...

 

Sexual violence in India Rape Types Acquaintance rape Campus rape Child sexual abuse Corrective rape LGBT victims Cybersex trafficking Drug-facilitated rape Date rape Gang rape Genocidal rape Gray rape Live streaming rape Marital rape Prison rape Rape chant Serial rape Sexual abuse Sexual assault Statutory rape Unacknowledged rape Rape by deception Effects and motivations Effects and aftermath Factors involved Pregnancy from rape Rape crisis movement Rape trauma syndrome Causes Post-assault t...

Species of bivalve Lithophaga lithophagaTemporal range: Miocene - Recent PreꞒ Ꞓ O S D C P T J K Pg N Lithophaga lithophaga boring into marine rocks Conservation status CITES Appendix II (CITES)[1] Scientific classification Domain: Eukaryota Kingdom: Animalia Phylum: Mollusca Class: Bivalvia Order: Mytilida Family: Mytilidae Genus: Lithophaga Species: L. lithophaga Binomial name Lithophaga lithophaga(Linnaeus, 1758) [2] Lithophaga lithophaga, also known as da...

 

Шляхетский герб рода Борских с изображением ноги на щите Нога (ступня, стопа) — естественная негеральдическая гербовая фигура. В отличие от верхних конечностей человека в геральдике, нижние конечности в гербах встречаются значительно реже, всегда отсечёнными на середи�...

 

Lenovo Group LimitedLogo sejak tahun 2015Kantor pusat Lenovo di Distrik Haidian, BeijingNama asli联想集团有限公司Nama latinLiánxiǎng Jítuán Yǒuxiàn GōngsīJenisPublikKode emitenSEHK: 992Merah Muda OTC: LNVGYIndustriPerangkat keras komputerElektronikDidirikan1 November 1984; 39 tahun lalu (1984-11-01) (sebagai Legend 联想)BeijingPendiriLiu ChuanzhiKantorpusatBeijing, Tiongkok(kantor pusat global)[1][2] Hong Kong, Tiongkok(kantor pusat terdaftar) Morrisvill...

Railway line in China Guangshengang XRLMTR Vibrant Express Train G6581 at Guangzhou South on the inaugural day of operations along the Hong Kong section of the Express Rail LinkOverviewNative name广深港高铁廣深港高鐵StatusOperationalOwner China Railway (mainland section) KCR Corporation (Hong Kong section) LocaleSouth ChinaTerminiGuangzhou SouthHong Kong West KowloonStations7WebsiteOfficial websiteServiceTypeHigh-speed rail lineSystem China Railway High-speedServices Guangzhou-Hong ...

 

Trilli e il tesoro perdutofilm d'animazione direct-to-video Trilli e Brillo con lo specchio fatato Titolo orig.Tinker Bell and the Lost Treasure Lingua orig.inglese PaeseStati Uniti d'America RegiaKlay Hall Produttore esecutivoJohn Lasseter ProduttoreSean Lurie SceneggiaturaEvan Spiliotopoulos Char. designJean Gillmore, Ritsuko Notani MusicheJoel McNeely StudioDisneyToon Studios 1ª edizione27 ottobre 2009 Durata81 min Editore it.Walt Disney Studios Motion Picture...

 

ζ Hydri Vị trí của ζ Hydri (khoanh tròn) Dữ liệu quan sát Kỷ nguyên J2000      Xuân phân J2000 Chòm sao Thủy Xà Xích kinh 02h 45m 32.63435s[1] Xích vĩ −67° 36′ 59.8268″[1] Cấp sao biểu kiến (V) 4.83[2] Các đặc trưngKiểu quang phổA2IV[2]Chỉ mục màu U-B+0.09[3]Chỉ mục màu B-V+0.06[3] Trắc lượng học thiên thểVận tốc...

Concept in Islamic jurisprudence Part of a series onIslamic jurisprudence(fiqh) Ritual Shahada Salah Raka'ah Qibla Turbah Sunnah prayer (TarawihTahajjud) Witr Nafl prayer Sawm Zakat Hajj Ihram (clothing Mut'ah) Tawaf Umrah (and Hajj) Political Islamic leadership Caliphate Majlis-ash-Shura Imamate Wilayat al-faqih Bay'ah Dhimmi Aman Family Marriage Contract Mahr Misyar Halala Urfi Mut‘ah Polygyny Divorce Khula Zihar Iddah Kafa'ah Adoption Breastfeeding Sexual Awrah Abortion Baligh ...

 

Group of performers who comment on a drama Getty Villa – Storage Jar with a chorus of Stilt walkers – inv. VEX.2010.3.65 A Greek chorus (Greek: χορός, translit. chorós) in the context of ancient Greek tragedy, comedy, satyr plays, is a homogeneous group of performers, who comment with a collective voice on the action of the scene they appear in, or provide necessary insight into action which has taken place offstage.[1] Historically, the chorus consisted of between 12 a...

 

Esta página cita fontes, mas que não cobrem todo o conteúdo. Ajude a inserir referências (Encontre fontes: ABW  • CAPES  • Google (N • L • A)). (Setembro de 2021) Demolidor - O Homem sem Medo Daredevil Demolidor - O Homem sem MedoPôster de divulgação  Estados Unidos2003 •  cor •  103 min  Gênero ficção científicasuspenseaçãoaventura Direção Mark Steven Johnson Produção Avi AradGary FosterArn...

روبرت ليفاندوفسكي Robert Lewandowski ليفاندوفسكي مع بايرن ميونخ في 2019 معلومات شخصية الاسم الكامل روبرت ليفاندوفسكي[1] الميلاد 21 أغسطس 1988 (العمر 36 سنة)[2]وارسو، بولندا الطول 1.85 م (6 قدم 1 بوصة)[3] مركز اللعب مهاجم الجنسية بولندا  الديانة كاثوليكية[4]  الزوجة...

 

2015 Indian filmKL 10 PathuTheatrical posterDirected byMuhsin ParariWritten byMuhsin ParariProduced byAlexander MathewSatheesh MohanLJ FilmsStarring Unni Mukundan Chandini Sreedharan[1] Saiju Kurup Aju Varghese Sreenath Bhasi Neeraj Madhav Mamukkoya CinematographyVishnu NarayananEdited byManojMusic byBijibalDistributed byLJ FilmsRelease date 18 July 2015 (2015-07-18) CountryIndiaLanguageMalayalam KL 10 Patthu (denoted as KL10 or KL Patthu) is a 2015 Indian Malayalam-la...