Maite Emily Nkoana-Mashabane (gebore 30 September 1963 in Ga-Makanye, Limpopo) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy was tussen Mei 2009 en Februarie 2018 Suid-Afrika se Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking.[1] Sy was ook 'n lid van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee.[2]
Sy is op 26 Februarie 2018 deur president Cyril Ramaphosa as Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming benoem, en op 30 Mei 2019 word sy die minister van Vroue, die Jeug en persone met Gestremdhede.[3][4]
Verwysings
|
---|
President | |
---|
Adjunkpresident | |
---|
Ministers | |
---|
|
---|
President | |
---|
Adjunkpresident | |
---|
Ministers | |
---|
|
---|
President | |
---|
Adjunkpresident | |
---|
Ministers | |
---|
|
---|
President | |
---|
Adjunkpresident | |
---|
Ministers | |
---|