Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

Cathlene Labuschagne

Cathlene Labuschagne

Ampsbekleër
Termynaanvang
19 September 2016

Afgevaardigde van die Nasionale Raad van Provinsies
Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2014

Ampstermyn
6 Mei 2009 – 6 Mei 2014

Persoonlike besonderhede
Politieke party Demokratiese Alliansie
Professie Politikus

Cathlene "Cathy" Labuschagne is 'n Suid-Afrikaanse politikus en die Opposisieleier in die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP) sedert haar verkiesing in September 2016. Sy het 'n afgevaardigde in Mei 2014 geword en verteenwoordig die Wes-Kaap in die wetgewer. Sy is hoof van die Wes-Kaapse provinsiale afvaardiging. Labuschagne was voorheen 'n lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement vir 'n volle vyf jaar van Mei 2009 tot Mei 2014. Sy is 'n lid van die Demokratiese Alliansie (DA).[1]

Verwysings

  1. EFF trims Malema's parliamentary role. Besoek op 27 Mei 2020.

Eksterne skakels

Kembali kehalaman sebelumnya