Die vlag van Skotland is die Sint Andreaskruis. Die rooi kruis het in die Middeleeue as ’n embleem van Skotland verskyn en is een van die vroegste embleme wat Skotland verteenwoordig het. Dit het die status van nasionale vlag van Skotland verwerf tydens die 16de eeu.
Sint Andreas het die beskermheilige van Skotland geword in die 9de eeu, nadat Pikte en Skotte volgens legende ’n veldslag teen Angel-Sakse gewen het, nadat ’n wit Andreaskruis in die blou hemel verskyn het.
↑(en) "The Saltire". The Court of the Lord Lyon. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2018. Besoek op 2 Oktober 2014.
↑(en) Bartram, Graham (2001). "The Story of Scotland's Flags"(PDF). York, United Kingdom: Fédération internationale des associations vexillologiques: 167–172. {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp)
1Transkontinentale land·2 Gebiede wat ook deel van Noord-Amerika kan uitmaak ·3 Gebiede wat ook deel van Asië kan uitmaak ·4 Gebiede van ook deel van Afrika kan uitmaak