UEFA Europa League

UEFA Europa League
2024–25 UEFA Europa League
Beskrywing.
Kenteken van die UEFA Europa League

Sportsoort Sokker
Gestig 1955
Eienaar UEFA
Inwydingseisoen 1955–1958
Deelnemende lande Europa
Aantal spanne 48 (groepfase)
Mees onlangse kampioen Vlag van Italië Atalanta (2024)
Verwante kompetisies UEFA Superbeker
UEFA Champions League
FIFA-Klubwêreldbeker
Kenteken van die Europa League op die veld voor die wedstryd tussen BSC Young Boys en FC Zenit Sint Petersburg in 2011
Die trofee waarom sedert 1972 meegeding word
Kaart van UEFA-lidlande wat in die UEFA Europa League verteenwoordig is:

   UEFA-lidland wat tydens die groepfase verteenwoordig is

   UEFA-lidland wat nie tydens die groepfase verteenwoordig is nie

   Nie 'n UEFA-lidland nie

Die UEFA Europa League is die tweede Europese bekertoernooi vir sokkerklubs ná die Champions League. Die toernooi word deur UEFA georganiseer. In 1999 is die toernooi met die Bekerwenner-beker saamgesmelt. Tot 2009 het die toernooi UEFA-beker geheet, maar nadat die toernooi met die Intertoto-beker saamgesmelt het, is die naam verander.

Die huidige kampioen is Atalanta. In 2024 het hulle die beker (vir die eerste keer) ingepalm deur in die eindstryd Bayer Leverkusen met 3–0 te klop.

Wenners

Jaar Wenner Telling Naaswenner
1955–1958 Vlag van Spanje FC Barcelona 2–2 & 6–0 Vlag van Engeland London XI
1958–1960 Vlag van Spanje FC Barcelona 0–0 & 4–1 Vlag van Engeland Birmingham City FC
1961 Vlag van Italië AS Roma 2–2 & 2–0 Vlag van Engeland Birmingham City FC
1962 Vlag van Spanje Valencia CF 6–2 & 1–1 Vlag van Spanje FC Barcelona
1963 Vlag van Spanje Valencia CF 1–2 & 2–0 Vlag van Joego-Slawië Dynamo Zagreb
1964 Vlag van Spanje Real Zaragoza 2–1 Vlag van Spanje Valencia CF
1965 Vlag van Hongarye Ferencvárosi TC 1–0 Vlag van Italië Juventus
1966 Vlag van Spanje FC Barcelona 0–1 & 4–2 nv Vlag van Spanje Real Zaragoza
1967 Vlag van Joego-Slawië Dynamo Zagreb 2–0 & 0–0 Vlag van Engeland Leeds United
1968 Vlag van Engeland Leeds United 1–0 & 0–0 Vlag van Hongarye Ferencvárosi TC
1969 Vlag van Engeland Newcastle United 3–0 & 2–3 Vlag van Hongarye Újpest Dózsa
1970 Vlag van Engeland Arsenal 1–3 & 3–0 Vlag van België RSC Anderlecht
1971 Vlag van Engeland Leeds United 2–2 & 1–1 Vlag van Italië Juventus
1972 Vlag van Engeland Tottenham Hotspur 2–1 & 1–1 Vlag van Engeland Wolverhampton Wanderers
1973 Vlag van Engeland Liverpool FC 3–0 & 0–2 Vlag van Duitsland VfL Borussia Mönchengladbach
1974 Vlag van Nederland Feyenoord 2–2 & 2–0 Vlag van Engeland Tottenham Hotspur
1975 Vlag van Duitsland VfL Borussia Mönchengladbach 0–0 & 5–1 Vlag van Nederland FC Twente
1976 Vlag van Engeland Liverpool FC 3–2 & 2–1 Vlag van België Club Brugge
1977 Vlag van Italië Juventus 1–0 & 1–2 Vlag van Spanje Athletic Bilbao
1978 Vlag van Nederland PSV Eindhoven 0–0 & 3–0 Vlag van Frankryk SC Bastia
1979 Vlag van Duitsland VfL Borussia Mönchengladbach 1–1 & 1–0 Vlag van Joego-Slawië Rooi Ster Belgrado
1980 Vlag van Duitsland Eintracht Frankfurt 2–3 & 1–0 Vlag van Duitsland VfL Borussia Mönchengladbach
1981 Vlag van Engeland Ipswich Town 3–0 & 2–4 Vlag van Nederland AZ '67
1982 Vlag van Swede IFK Göteborg 1–0 & 3–0 Vlag van Duitsland Hamburger SV
1983 Vlag van België RSC Anderlecht 1–0 & 1–1 Vlag van Portugal Benfica
1984 Vlag van Engeland Tottenham Hotspur 1–1 & 1–1 wns Vlag van België RSC Anderlecht
1985 Vlag van Spanje Real Madrid 3–0 & 0–1 Vlag van Hongarye Székesfehérvári Videoton SC
1986 Vlag van Spanje Real Madrid 5–1 & 0–2 Vlag van Duitsland 1. FC Keulen
1987 Vlag van Swede IFK Göteborg 1–0 & 1–1 Vlag van Skotland Dundee United
1988 Vlag van Duitsland Bayer Leverkusen 3–0 & 0–3 wns Vlag van Spanje RCD Espanyol
1989 Vlag van Italië SSC Napoli 2–1 & 3–3 Vlag van Duitsland VfB Stuttgart
1990 Vlag van Italië Juventus 3–1 & 0–0 Vlag van Italië AC Fiorentina
1991 Vlag van Italië FC Internazionale Milano 2–0 & 0–1 Vlag van Italië AS Roma
1992 Vlag van Nederland AFC Ajax 2–2 & 0–0 Vlag van Italië Torino FC
1993 Vlag van Italië Juventus 3–1 & 3–0 Vlag van Duitsland Borussia Dortmund
1994 Vlag van Italië FC Internazionale Milano 1–0 & 1–0 Vlag van Oostenryk Austria Salzburg
1995 Vlag van Italië AC Parma 1–0 & 1–1 Vlag van Italië Juventus
1996 Vlag van Duitsland FC Bayern München 2–0 & 3–1 Vlag van Frankryk Girondins de Bordeaux
1997 Vlag van Duitsland FC Schalke 04 1–0 & 0–1 wns Vlag van Italië FC Internazionale Milano
1998 Vlag van Italië FC Internazionale Milano 2–0 Vlag van Italië Lazio Roma
1999 Vlag van Italië AC Parma 3–0 Vlag van Frankryk Olympique de Marseille
2000 Vlag van Turkye Galatasaray 0–0 wns Vlag van Engeland Arsenal
2001 Vlag van Engeland Liverpool FC 5–4 nv Vlag van Spanje CD Alavés
2002 Vlag van Nederland Feyenoord 3–2 Vlag van Duitsland Borussia Dortmund
2003 Vlag van Portugal FC Porto 3–2 nv Vlag van Skotland Celtic
2004 Vlag van Spanje Valencia CF 2–0 Vlag van Frankryk Olympique de Marseille
2005 Vlag van Rusland CSKA Moskou 3–1 Vlag van Portugal Sporting Portugal
2006 Vlag van Spanje Sevilla FC 4–0 Vlag van Engeland Middlesbrough FC
2007 Vlag van Spanje Sevilla FC 2–2 wns Vlag van Spanje RCD Espanyol
2008 Vlag van Rusland Zenit Sint Petersburg 2–0 Vlag van Skotland Rangers FC
2009 Vlag van Oekraïne Shaktar Donetsk 2–1 nv Vlag van Duitsland Werder Bremen
2010 Vlag van Spanje Atlético Madrid 2–1 nv Vlag van Engeland Fulham FC
2011 Vlag van Portugal FC Porto 1–0 Vlag van Portugal SC Braga
2012 Vlag van Spanje Atlético Madrid 3–0 Vlag van Spanje Athletic Bilbao
2013 Vlag van Engeland Chelsea FC 2–1 Vlag van Portugal Benfica Lissabon
2014 Vlag van Spanje FC Sevilla 4–2 wns Vlag van Portugal Benfica Lissabon
2015 Vlag van Spanje FC Sevilla 3–2 Vlag van Oekraïne Dnipro Dnipropetrowsk
2016 Vlag van Spanje FC Sevilla 3–1 Vlag van Engeland Liverpool FC
2017 Vlag van Engeland Manchester United 2–0 Vlag van Nederland AFC Ajax
2018 Vlag van Spanje Atlético Madrid 3–0 Vlag van Frankryk Olympique de Marseille
2019 Vlag van Engeland FC Chelsea 4–1 Vlag van Engeland FC Arsenal
2020 Vlag van Spanje FC Sevilla 3–2 Vlag van Italië FC Internazionale Milano
2021 Vlag van Spanje Villarreal CF 11–10 wns Vlag van Engeland Manchester United FC
2022 Vlag van Duitsland Eintracht Frankfurt 5–4 wns Vlag van Skotland Rangers FC
2023 Vlag van Spanje FC Sevilla 4–1 wns Vlag van Italië AS Roma
2024 Vlag van Italië Atalanta 3–0 Vlag van Duitsland Bayer Leverkusen

Eksterne skakels