Skhiming is 'n nedersetting buite Giyani in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Giyani Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.