Politsi is 'n nedersetting in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Tzaneen Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.
Die Politsirivier word deur die Magoebaskloofdam en Tzaneendam opgedam, en 'n kleiner dam, die Hans Merenskydam is ook in die omgewing.
Sien ook
Verwysings