Namenwamarhanga is 'n landelike nedersetting buite Giyani in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Giyani Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.
N'wamarhanga, soos dit op kaarte aangedui word, lê aan die Groot-Letabarivier net oos van die ATKV Eiland Spa-oord.
Sien ook
Verwysings