Palmsondag

Aankoms van Jesus in Jerusalem, Meester van die Paleiskapel in Palermo, Italië, ca. 1150
Intog van Jesus in Jerusalem (1320), skildery deur Pietro Lorenzetti: die ingang na 'n stad op 'n donkie simboliseer aankoms in vrede, terwyl 'n oorlogvoerende koning 'n stad op 'n perd sou binnekom.
Palmsondagoptog in Moskou tydens die bewind van Aleksei, 1865
Flevit super illam ("Hy het daaroor gehuil"); skildery deur Enrique Simonet, 1892
Palmsondag. Muurskildery, Khocho, Nestoriaanse tempel, 683–770 (Museum vir Indiese Kuns, Berlyn)

Palmsondag is 'n Christelike fees wat op Sondag voor Paasfees gehou word. Dit is die sesde en laaste Sondag van die vastyd en lui die Heilige Week net vóór Paasfees in. In Evangelies-Lutherse Kerke word dié week ook Stille Week genoem. Die Groot of Heilige Week van die Rooms-Katolieke en Oosters-Ortodokse tradisies sluit ook Paasfees self in. Die Palmsondag se datum hou verband met dié van Paasfees.[1]

Geskiedenis

Palmsondag herdenk Jesus se triomfantelike intog na Jerusalem, 'n gebeurtenis waarna al die vier kanonieke evangelies (Matteus 21,1–11, Markus 11,1–11, Lukas 19,28–44 en Johannes 12,12–19) verwys. In die meeste liturgiese kerke word Palmsondag met die seëning en uitreiking van palmtakke of die takke van ander inheemse bome gevier; palmtakke is tydens Jesus se triomfantelike intog na Jerusalem voor hom vertoon. Die moeilikheid om palms in ongunstige klimate te verkry, het daartoe gelei dat hulle met takke van inheemse bome soos boksboom, olywe, wilgerboom en wierook, vervang is. Die Sondag is dikwels na hierdie plaasvervangende bome genoem, byvoorbeeld Olyfsondag of net algemeen Taksondag.

Volgens die Evangelie volgens Johannes (Joh 12,1) was Jesus ses dae voor die Joodse Pesachfees, wat op die aand van die 15de dag van die maand Nisan begin, in Betanië en Betfage.[2] Daardie aand het hy saam met Lasarus en sy susters Maria en Martha geëet. Twee van die dissipels is na 'n teenoorgestelde dorpie ontplooi om 'n vul te haal "waarop nog niemand gery het nie". Die vul sou langs 'n eselin staan; indien gevra, moes hulle sê "dat die Here die vul benodig en dat Hy hom ook weer terug sou bring". Vroeg in die oggend lê die dissipels hul mantels op die rug van die dier, waarna Jesus daarop gaan sit en na Jerusalem ry. Langs die pad staan mense en roep: "Prys Hom! Loof Hom wat in die Naam van die Here kom! Geseënd is ons voorvader Dawid se koninkryk wat aan die kom is! Prys Hom in die hoogste hemel!" (Markus 11,9–10,[3][4] en Tehilim/Psalms 118,25–26)[5][6] Hulle het ook hul mantels op die pad uitgebrei en hulle het jong takke van die bome geneem om hulle op die pad te lê.

Nadat hy Jerusalem binnegegaan het, het Jesus na die tempel gegaan. Dit was baie besig daar; ambagte is gemaak en geld is uitgeruil. Jesus verjaag al die handelaars uit die tempel, en Hy het hulle tafels omgegooi. Na hierdie skoonmaak kom daar allerlei siekes na Hom toe wat Hy gesond gemaak het. Saans het Jesus na Betanië teruggegaan.

Datums

Die datum van Palmsondag word, nes baie ander feeste en herdenkings van die liturgiese jaar, volgens die Paasfeesdatum bereken. Vervolgens word Palmsondag op die Sondag vóór Paassondag gehou. Die vroegste moontlike termyn volgens die Gregoriaanse kalender is 15 Maart en die laaste moontlike is 18 April. In die Juliaanse kalender, wat veral deur die Oosters-Ortodokse Kerke gebruik word, verskil dié datum effens.

2000–2010
Jaar Weste Ooste
2000 16 April 23 April
2001 8 April
2002 24 Maart 28 April
2003 13 April 19 April
2004 4 April
2005 20 Maart 24 April
2006 9 April 16 April
2007 1 April
2008 16 Maart 20 April
2009 5 April 12 April
2010 28 Maart
2011–2021
Jaar Weste Ooste
2011 17 April
2012 1 April 8 April
2013 24 Maart 28 April
2014 13 April
2015 29 Maart 5 April
2016 20 Maart 24 April
2017 9 April
2018 25 Maart 1 April
2019 14 April 21 April
2020 5 April 12 April
2021 28 Maart 25 April
2022–2032
Jaar Weste Ooste
2022 10 April 17 April
2023 2 April 9 April
2024 24 Maart 28 April
2025 13 April
2026 29 Maart 5 April
2027 21 Maart 25 April
2028 9 April
2029 25 Maart 1 April
2030 14 April 21 April
2031 6 April
2032 21 Maart 25 April

Verwysings

  1. (de) Palmsonntag. In: Ökumenisches Heiligenlexikon (heiligenlexikon.de). Besoek op 9 April 2020.
  2. (af) "Johannes 12,1". Bybel: Johannes. Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek op 9 April 2020. Ses dae voor die paasfees het Jesus na Betanië toe gekom, waar Lasarus wat Hy uit die dood opgewek het, gewoon het.
  3. (af) "Markus 11,9". Bybel: Markus. Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek op 9 April 2020. Dié wat voor geloop en dié wat agteraan gekom het, het uitgeroep: "Prys Hom! Loof Hom wat in die Naam van die Here kom!
  4. (af) "Markus 11,10". Bybel: Markus. Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek op 9 April 2020. Geseënd is ons voorvader Dawid se koninkryk wat aan die kom is! Prys Hom in die hoogste hemel!"
  5. (af) "Psalms 118,25". Bybel: Psalms. Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek op 9 April 2020. Red tog, Here, gee tog voorspoed, Here!
  6. (af) "Psalms 118,26". Bybel: Psalms. Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek op 9 April 2020. Prys hom wat in die Naam van die Here kom! Ons seën julle uit die huis van die Here.

Verdere leesstof

  • (de) Hermann Graf (1959). Palmenweihe und Palmenprozession in der lateinischen Liturgie (= Veröffentlichungen des Missionspriesterseminars St. Augustin, 5). Kaldenkirchen/Rheinland: Steyler-Verlag. 451633822.
  • (it) Gaga Shurgaïa (1997). La struttura della Liturgia delle Ore del Mattino della Domenica delle Palme nella Tradizione di Gerusalemme. Studi sull’Oriente Cristiano 1. pp. 79–107.
  • (en) Mark M. Morozowich (2009). A Palm Sunday Procession in the Byzantine Tradition? A Study of the Hagiopolite and Constantinopolitan Evidence. Orientalia Christiana Periodica 75. pp. 359–383.

Eksterne skakels

Read other articles:

Artikel ini sebatang kara, artinya tidak ada artikel lain yang memiliki pranala balik ke halaman ini.Bantulah menambah pranala ke artikel ini dari artikel yang berhubungan atau coba peralatan pencari pranala.Tag ini diberikan pada Januari 2023. Revolusi Krida Yudha atau dalam bahasa inggris sering kali disebut Revolution in Military Affairs adalah sebuah perubahan yang terjadi di dalam tubuh kemiliteran di Indonesia.[1] Perubahan yang terjadi ini mencakup pada bidang empat bidang utam...

 

Bande Utkala JananiKupuja Engkau, Oh Ibu Utkalaବନ୍ଦେ ଉତ୍କଳ ଜନନୀLambang Negara Bagian OdishaLagu kebangsaan  IndiaPenulis lirikLaxmikanta Mohapatra, 1912Penggunaan1936 (tidak resmi) Bande Utkala Janani adalah lagu kebangsaan tak resmi Negara Bagian Odisha, India. Liriknya berasal dari puisi patriotik yang ditulis oleh Laxmikanta Mohapatra yang sekaligus menggubah musiknya.[1] Menjadi lagu patriotik terkenal dan dinyanyikan banyak tidak terpikirkan oleh ...

 

Bridget Jones's DiarySutradaraSharon MaguireProduser Tim Bevan Eric Fellner Jonathan Cavendish Skenario Richard Curtis Andrew Davies Helen Fielding BerdasarkanBridget Jones's Diaryoleh Helen FieldingPemeran Renée Zellweger Colin Firth Hugh Grant Jim Broadbent Gemma Jones Penata musikPatrick DoyleSinematograferStuart DryburghPenyuntingMartin WalshPerusahaanproduksi Universal Pictures MARV Distributor United International Pictures (Internasional) Miramax Films (Amerika Serikat) Mars Dist...

Potret Ivan Ivanovich Betskoi karya Alexander Roslin (1777)Sankt-Peterburg, Hermitage Museum Ivan Ivanovich Betskoi atau Betskoy (Rusia: Ива́н Ива́нович Бе́цкойcode: ru is deprecated ; 14 Februari [K.J.: 3 Februari] 1704 – 11 September [K.J.: 31 Agustus] 1795) adalah seorang reformator pendidikan di Kekaisaran Rusia yang menjabat sebagai penasehat Yekaterina II dalam bidang pendidikan dan Presiden Akademi Seni Rupa Kekaisaran selama tiga puluh tahun (1764�...

 

Questa voce o sezione sull'argomento personaggi cinematografici non cita le fonti necessarie o quelle presenti sono insufficienti. Puoi migliorare questa voce aggiungendo citazioni da fonti attendibili secondo le linee guida sull'uso delle fonti. Harry CallaghanL'ispettore Callaghan e la sua Smith & Wesson 29.44 Magnum UniversoDirty Harry Nome orig.Harold Francis Callahan AutoreHarry Julian Fink e Rita M. Fink 1ª app. inIspettore Callaghan: il caso Scorpio è tuo! (1971) U...

 

Franklin ParkLocationSaugus, MassachusettsCoordinates42°26′26″N 71°0′19″W / 42.44056°N 71.00528°W / 42.44056; -71.00528Date opened1859Date closed1905Course typeHarness Franklin Park also known as the Franklin Trotting Park, Franklin Driving Park, Old Saugus Race Course, and the Old Saugus Race Track was an American Harness racing track located in Saugus, Massachusetts. Early years Franklin Park opened in 1859 on the Boyton Estate.[1][2][...

Padang SelatanKecamatanPelabuhan Teluk Bayur di Padang SelatanPeta lokasi Kecamatan Padang SelatanNegara IndonesiaProvinsiSumatera BaratKotaPadangPemerintahan • CamatJasman, S.Sos., M.M.[1]Populasi • Total57.342 (2.003) jiwaKode Kemendagri13.71.01 Kode BPS1371040 Nagari/kelurahan12 Padang Selatan adalah sebuah kecamatan di kota Padang, Sumatera Barat, Indonesia. Secara administrasi wilayah pelabuhan Teluk Bayur juga termasuk dalam wilayah kecamatan ini, se...

 

مجموعة الأربعالتأسيسالنوع مجموعة جيوسياسية — تحالف — ائتلاف التأسيس 2005 الأفكاريتكون من البرازيل — ألمانيا — الهند — اليابان تعديل - تعديل مصدري - تعديل ويكي بيانات مجموعة الأربع أو G4، والتي تضم دول البرازيل وألمانيا والهند واليابان، هي أربع دول تدعم كل منها مسعى الحصول ...

 

TajineA vegetable tajine dish as served in a London restaurantJenisStew and OmeletteTempat asalMaroko, Algeria, Libya, Maghreb, North AfricaEnergi makanan(per porsi )265[1] kkalSunting kotak info • L • BBantuan penggunaan templat ini  Media: Tajine Tajine adalah hidangan khas Afrika utara. Hidangan Tajine yang terkenal ialah mqualli (ayam dan citron), kefta (bakso dan tomat) dan mrouzia (domba, plum dan almond). Lamb, prunes and almonds Lamb with plum and e...

Unauthorized removal of a minor For the abduction reflex in infants, see Moro reflex. Missing child redirects here. For the American film, see Missing Child (film). Baby snatcher redirects here. For the film, see Baby Snatcher. Family law Family Marriage and other unions and status Types of marriages Cohabitation Concubinage Common-law marriage Civil union Domestic partnership Validity of marriages Marriage licence Marriage certificate Prenuptial agreement Matrimonial regime Void and Voidable...

 

Elizabeth II's reign in Malta from 1964 to 1974 Queen of MaltaReġina ta' Malta[1][2]Coat of arms of MaltaElizabeth II DetailsStyleHer MajestyFormation21 September 1964Abolition13 December 1974 Elizabeth II was the only queen of the State of Malta, which existed from 1964 to 1974. The State of Malta was an independent sovereign state and a constitutional monarchy, which shared a monarch with other Commonwealth realms, including the United Kingdom. Elizabeth's constitutional ro...

 

←→Декабрь Пн Вт Ср Чт Пт Сб Вс             1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31           2024 год Содержание 1 Праздники и памятные дни 1.1 Национальные 1.2 Религиозные 1.3 Именины 2 События 2.1 До XX века 2.2 XX век 2.3 XXI век 3 Родились 3.1 До XIX ве�...

الحملة الصليبية التاسعة جزء من الحروب الصليبية عمليات الحملة التاسعة معلومات عامة التاريخ 1271 - 1272 الموقع الشرق الأدنى النتيجة وقوع الصليبيين في ورطة شاملة.نهايتهم في المشرق.وبداية نهاية الممالك الصليبية في الشام. تغييراتحدودية تمكن المماليك من السيطرة على الأراضي المقد�...

 

1791 amendment limiting government restriction of civil rights First Amendment redirects here. For the first amendments to other constitutions, see First Amendment (disambiguation). This article is part of a series on theConstitutionof the United States Preamble and Articles Preamble I II III IV V VI VII Amendments to the Constitution I II III IV V VI VII VIII IX X XI XII XIII XIV XV XVI XVII XVIII XIX XX XXI XXII XXIII XXIV XXV XXVI XXVII Unratified Amendments: Congressional Apportionment Ti...

 

artikel ini perlu dirapikan agar memenuhi standar Wikipedia. Tidak ada alasan yang diberikan. Silakan kembangkan artikel ini semampu Anda. Merapikan artikel dapat dilakukan dengan wikifikasi atau membagi artikel ke paragraf-paragraf. Jika sudah dirapikan, silakan hapus templat ini. (Pelajari cara dan kapan saatnya untuk menghapus pesan templat ini) Artikel ini tidak memiliki referensi atau sumber tepercaya sehingga isinya tidak bisa dipastikan. Tolong bantu perbaiki artikel ini dengan menamba...

يولاند من أراغون معلومات شخصية الميلاد 11 أغسطس 1384(1384-08-11)سرقسطة الوفاة 14 نوفمبر 1442 (58 سنة)سومور  الديانة مسيحية الزوج لويس الثاني دوق أنجو (2 ديسمبر 1400–)[1]  الأولاد ريناتو الأول ملك نابولي[1]لويس الثالث دوق أنجو[1]ماري أنجو[1]  الأب خوان الأول ملك أراغون...

 

Marathon swimming at the 2022 Asian GamesVenueChun'an Jieshou Sports CentreDates6 – 7 October 20232026 → Marathon swimming at the 2022 Asian Games was held at the Chun'an Jieshou Sports Centre Swimming Course, Chun'an County, Zhejiang China. The event was held between 6 and 7 October 2023.[1] Schedule F Final Event↓/Date → 6thFri 7thSat Men's marathon 10 kilometre F Women's marathon 10 kilometre F Participating nations A total of 29 athletes from nine nations co...

 

Barony in the Peerage of the United Kingdom Cyril Newall, 1st Baron Newall Baron Newall, of Clifton-upon-Dunsmoor in the County of Warwick, is a title in the Peerage of the United Kingdom.[1] It was created on 18 July 1946 for Marshal of the Royal Air Force Sir Cyril Newall. He was Chief of the Air Staff between 1937 and 1940 and Governor-General of New Zealand between 1941 and 1946. As of 2017[update] the title is held by his only son, the second Baron, who succeeded in 1963....

Rory Stewart Roderick James Nugent Stewart OBE FRSL (lahir 3 Januari 1973), dikenal dengan sebutan Rory Stewart, adalah seorang politikus Britania Raya yang menjabat sebagai anggota parlemen untuk daerah pemilihan Penrith and The Border sejak tahun 2010. Ia pernah menjabat sebagai menteri, termasuk sebagai Menteri Pembangunan Internasional pada tahun 2019.[1][2] Pada mulanya ia merupakan anggota Partai Konservatif Britania Raya, tetapi pada 3 September 2019 ia dikelua...

 

米拉贝拉Mirabela市镇米拉贝拉在巴西的位置坐标:16°15′46″S 44°09′50″W / 16.2628°S 44.1639°W / -16.2628; -44.1639国家巴西州米纳斯吉拉斯州面积 • 总计720.828 平方公里(278.313 平方英里)海拔600 公尺(2,000 英尺)人口 • 總計12,769人 • 密度17.7人/平方公里(45.9人/平方英里) 米拉贝拉(葡萄牙语:Mirabela)是巴西米纳斯吉拉...