Die Melbourne Reghoekige Stadion (algemeen bekend as AAMI-park[4]) is 'n stadion in Melbourne, Australië, wat vir rugby, rugbyliga en sokker aangewend word.
AAMI-park is Melbourne se eerste reghoekige stadion. Daar is ander stadions (soos die MCG, Docklandsstadion en Princes Park) in Melbourne maar dit is meer geskik vir sportsoorte soos krieket en Australiese voetbal wat op ovaalvormige velde gespeel word. Die grootste reghoekige stadion in die stad, Olympic Park, is 'n atletiekbaan wat nie fasiliteite het vir 'n spansport soos rugbyunie, rugbyliga of sokker nie.
Wedstryde
Rugbyliga-toetswedstryde
Toets# |
Datum |
Teenstaander |
Telling |
Toeskouers |
Deel van
|
1 |
7 Mei 2010 |
Nieu-Seeland |
12–8 |
29 442 |
2010 ANZAC-toets
|
2 |
31 Oktober 2010 |
Engeland |
34–14 |
18 894 |
2010 Viernasies-toernooi
|
3 |
2 November 2014 |
16–12 |
20 585 |
2014 Viernasies-toernooi
|
AFC Asië-beker 2015
Verwysings
Eksterne skakels