Managua
Managua (Spaans: Santiago de Managua) is die hoofstad en grootste stad van Nicaragua. Die stad het 'n bevolking van 1 048 134 in 2015 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 544 km². Managua is in 1819 gestig en dien sedert 1852 as hoofstad van Nicaragua. Eksterne skakels
Information related to Managua |