San Salvador
San Salvador (Spaans vir: "Heilige Verlosser") is die hoofstad en grootste stad van El Salvador. Die stad het 'n bevolking van 257 754 in 2015 gehad en 'n oppervlakte van 71,45 km². Demografie
Eksterne skakels
Information related to San Salvador |