Plymouth is 'n spookdorp en die de jure hoofstad van die eilandnasie Montserrat, 'n Britse oorsese grondgebied in die Karibiese See in Noord-Amerika. Die stad is sedert 'n vulkaniese uitbarsting in 1997 'n spookdorp en Brades is de facto die hoofstad van Montserrat.