Lys van myne in Suid-Afrika

Hierdie lys van myne in Suid-Afrika omvat werkende, geslote en toekomstige myne in die land en is gerangskik volgens die primêre uitvoermineraal. Vir praktiese doeleindes kan die lys ook klip-, marmer- en ander steengroewe insluit.

Chroom

Myn Produk(te) Koördinate Naaste dorp Provinsie Eienaar Datums Kommentaar
Dwarsriviermyn Chroom Dwarsrivier Limpopo Assore ?–hede
Thabamynn Chroom Thabazimbi Limpopo ?–hede

Goud

Myn Produk(te) Koördinate Naaste dorp Provinsie Eienaar Datums Kommentaar
Mponeng Goud Carletonville Gauteng Harmony[1] ?–hede
Beatrix Goud Welkom Vrystaat Sibanye Stillwater ?–hede minerale reserwes van 1,23 miljoen oz (2018), leeftyd van myn 2023[2]
Driefontein Goud Carletonville Gauteng Sibanye Stillwater ?–hede minerale reserwes van 3,32 miljoen oz (2018), leeftyd van myn 2030[2]
Kloof Goud Westonaria Gauteng Sibanye Stillwater ?–hede minerale reserwes van 5,58 miljoen oz (2018), leeftyd van myn 2032[2]
DRDGold Goud Sibanye Stillwater (38%) ?–hede Oppervlakherwinningsoperasies
Cooke Goud, Uraan Carletonville Gauteng Sibanye Stillwater ?–hede minerale reserwes van 6,44 miljoen oz (2018)[2]
South Deep JV SLP Goud Westonaria Gauteng Gold Fields ?–hede minerale reserwes van 56,2 miljoen oz (2018)[3]
Blyvooruitzichtmyn Goud Blyvooruitzicht Gauteng Blyvoor Gold 1942-?
Buffelsfonteinmyn Goud Vrystaat Simmer & Jack Mines
Burnstonemyn Goud Gauteng
Oosrandmyn Goud Boksburg Gauteng OroTree Limited 1893-2008
Kusasalethumyn Goud Carletonville Gauteng Harmony Gold
Mponeng Goudmyn Goud Gauteng Harmony Gold 1987-hede
TauTonamyn Goud Carletonville Gauteng AngloGold Ashanti 1962-2018

Diamante

Myn Produk(te) Koördinate Naaste dorp Provinsie Eienaar Datums Kommentaar
Bakendiamantmyn Diamante Laer Oranjerivier Trans Hex ?–hede Waarskynlike reserwes is 21.2 miljoen kubieke meter erts teen 'n ertsgraad van 1,69 karaat (338 mg) per 100 kubieke meter (3.38 mg/m3). Daar is 'n vermorsingsklipoorlaai van ongeveer 33 miljoen kubieke meter.
Dutoitspanmyn Diamante Kimberley Een van die vroegste diamantmynkampe in Kimberley
Koffiefonteinmyn Diamante Kimberley De Beers 1870-2006?
Finsch-diamantmyn Diamante Postmasburg Petra Diamonds 1967-hede?
Voorspoeddiamantmyn Diamante 27°23′53.3″S 27°12′12.1″O / 27.398139°S 27.203361°O / -27.398139; 27.203361 Kroonstad De Beers 1906-hede
Venetia-diamantmyn Diamante 22°26′02″S 29°18′50″O / 22.43389°S 29.31389°O / -22.43389; 29.31389 Alldays De Beers 1992-hede
Jagersfonteinmyn Diamante 29°45′55″S 25°25′8″O / 29.76528°S 25.41889°O / -29.76528; 25.41889 Jagersfontein 1870-1971
Groot Gat Diamante Kimberley De Beers 1871-1914
Premiermyn Diamante Cullinan Gauteng Petra Diamonds 1902-hede

Steenkool

Myn Produk(te) Koördinate Naaste dorp Provinsie Eienaar Datums Kommentaar
Grootegelukmyn Steenkool Limpopo EXXARO ?–hede
Leeuwpanmyn Steenkool Mpumalanga EXXARO 1995-Hede
Tshikondeni-myn Steenkool Limpopo EXXARO ?–hede
Mafube-steenkool Steenkool Mpumalanga EXXARO ?–hede
Mafube joint venture (JV)2 Steenkool Mpumalanga EXXARO ?–hede
Iyanda-myn Steenkool Mpumalanga EXXARO ?–hede
Exxaro reductants Steenkool Limpopo EXXARO ?–hede
Arnotmyn Steenkool Mpumalanga EXXARO ?–hede
Matlamyn Steenkool Mpumalanga EXXARO ?–hede
North Block Complex Steenkool Mpumalanga EXXARO ?–hede
New Clydesdale-myn Steenkool Mpumalanga EXXARO ?–hede
Goedgevondenmyn Steenkool Mpumalanga African Rainbow Minerals ?-hede
Velemyn Steenkool Limpopo Coal Africa Limited 2009-2040 (voorspel)

Yster

Myn Produk(te) Koördinate Naaste dorp Provinsie Eienaar Datums Kommentaar
Khumani-myn Yster Kathu Assmang
Beeshoek-myn Yster Postmasburg Noord-Kaap
Sishenmyn Yster Kathu Noord-Kaap 1947-hede

Mangaan

Myn Produk(te) Koördinate Naaste dorp Provinsie Eienaar Datums Kommentaar
Black Rock-myn Mangaan 27° 7' 59'' S , 22° 49' 59'' O Noord-Kaap Associated Manganese Mines of South Africa, Ltd.

Uraan

Myn Produk(te) Koördinate Naaste dorp Provinsie Eienaar Datums Kommentaar
Beaufort-Wes-myn Uraan Wes-Kaap
Beisa-Noord-myn Uraan Gauteng
Buffelsfontein-myn Uraan Gauteng
Springbokvlakte-myn Uraan Limpopo

Vanadium

Myn Produk(te) Koördinate Naaste dorp Provinsie Eienaar Datums Kommentaar
Vametco Vanadium Brits Noordwes Bushveld Vanadium[4][5]
Mokopane-myn Vanadium Mokopane Noordwes Bushveld Vanadium[4][5]

Verwysings

  1. "AngloGold sells world's deepest gold mine in South Africa exit". Financial Times. 12 Februarie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2020. Besoek op 10 Julie 2020.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "SA gold operations". Sibanye-Stillwater (in Engels). 25 April 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020. Besoek op 15 Desember 2019.
  3. "South Africa Region - Operations". Gold Fields (in Engels). 31 Januarie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2019. Besoek op 15 Desember 2019.
  4. 4,0 4,1 "Bushveld Vanadium – Bushveld Minerals". Bushveld Minerals – An Integrated Vanadium Producer (in Engels). 1 Mei 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 April 2020. Besoek op 15 Desember 2019.
  5. 5,0 5,1 "Bushveld Minerals ready to ride the vanadium demand wave". Miningreview.com (in Engels). 20 April 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2019. Besoek op 15 Desember 2019.