Kalsiumsulfaat

Eienskappe

Algemeen

Naam Kalsiumsulfaat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
 
  γ-CaSO4
Chemiese formule CaSO4
Molêre massa 136,14 [g/mol] [1]
CAS-nommer 7778-18-9[1]  
Voorkoms kleruloos tot wit vaste stof; soms blouerig, grys of rooierig [1]  
Reuk reukloos[1]
Fasegedrag  
Fase Anhidriet 
Selkonstantes a=699,5pm; b=624,5pm; c=699,3pm[2]  
Ruimtegroep Cmcm 
Nommer 63  
Strukturbericht H0₁ 
Fase γ-CaSO4: oplosbare vorm 
Selkonstantes a=696,94(8)pm; c=630,33(4)pm[3]  
Ruimtegroep P6222 
Nommer 180
Smeltpunt onbind 1450 °C[1]
Kookpunt
Digtheid 2,96 [cm3][1]
Oplosbaarheid effens oplosbaar 2 [g/L][1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Kalsiumsulfaat is 'n sout van kalsium met swaelsuur. Dit het die chemiese formule CaSO4.

Dit vorm 'n hemihidraat CaSO4·½H2O en 'n dihidraat CaSO4·2H2O. Dit verloor ½H2O by 128 °C en 2H2O by 163 °C. Die watervrye vorm is higroskopies. [1]

Die hidrate kom in die natuur as die mineraal bassaniet[4] en gips [5] voor. Die watervrye vorm word anhidriet genoem en kom ook as mineraal voor.[6]

Kristalstruktuur

Kalsiumsulfaat kristalliseer in 'n ortorombiese struktuur wat die argetipe van die H01-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie verteenwoordig. Die struktuur bevat tetraëdriese sulfaatgroepe en die kalsiumatome het agt suurstofbure op vier verskillende afstande.[7]

'n Heksagonale metastabiele vorm, γ-CaSO4 is bekend as oplosbare anhidriet en word deur dehidrasie van die hemihidraat by relatief lae temperature gevorm.[3]

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 "Calcium sulfate". PubChem.
  2. "Anhydrite (CaSO4, H01) Structure: AB4C_oC24_63_c_fg_c-001". Aflow.
  3. 3,0 3,1 G.A. Lager, Th. Armbuster, F.J. Rotella, J.D. Jorgensen, D.G. Hinks (1984). "A crystallographic study of the low-temperature dehydration products of gypsum, CaSO4.2H2O: hemihydrate CaSO4.0.50H2O, and γ-CaSO4" (PDF). American Mineralogist. 69: 910–918.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  4. "Bassanite". Mindat 557.
  5. "Gypsum". Mindat 1784.
  6. "Anhydrite". Mindat 234.
  7. Cheng, G.C.H. and Zussman, J. (1963). "The crystal structure of anhydrite (CaSO4)". Acta Cryst. 16: 767–769. doi:10.1107/S0365110X63001997.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)