Harro Schulze-Boysen

Gedenkplaat by Harro Schulze-Boysen se voormalige huis.

Heinz Harro Max Wilhelm Georg Schulze-Boysen (2 September 190922 Desember 1942) was 'n Duitse joernalis en tydens die Nazi-regime 'n lugmagoffisier en as lid van die Rote Kapelle een van die voorste weerstandsvegters teen Nazisme. Sy vrou en medestryder was Libertas Schulze-Boysen. Albei is deur die Nazi's ter dood veroordeel.

Agtergrond

Schulze-Boysen was die seun van die vlootoffisier Erich Edgar Schulze en sy vrou Marie Luise Boysen. Aan sy vader se kant was hy 'n kleinneef van admiraal Alfred von Tirpitz en aan moederskant van die sosioloog Ferdinand Tönnies. Hy het sy kinderjare in Duisburg deurgebring en twee susters gehad, Helga (* November 1910) en Hartmut (1922–2013).

Politieke betrokkenheid

As student aan die Steinbart Gimnasium in Duisburg neem hy in 1923 deel aan die verset teen die Franse besetting van die Ruhrgebied en word 'n geruime tyd deur die besettingsmagte aangehou. Nadat hy in 1928 gegradueer het, word hy lid van die liberale Jungdeutscher Orden; in 1930 ondersteun hy die intellektuele Gruppe Volksnationale Reichsvereinigung, onder leiding van Artur Mahraun. Hierdie vereniging van die burgerlike kamp het daarna gelei tot die stigting van die Deutsche Demokratische Partei in 1930. Schulze-Boysen was ook tydelik lid van Otto Strasser se Schwarzer Front.

Hy studeer regte aan die universiteite van Freiburg (1928–1929) en Berlyn (1929–1931, sonder om te gradueer). Verblyf in Swede, Groot-Brittanje en Frankryk het hom gehelp om sy horison te verbreed.

Tydens 'n verblyf in Frankryk in 1931 het Schulze-Boysen kennis gemaak met intellektuele uit die kring van die avant-garde Franse tydskrif Plans, onder wie se invloed hy homself polities na links begin oriënteer het. Na aanleiding van die voorbeeld van Plans, het Schulze-Boysen in 1932–1933 die links-liberale tydskrif Der Gegner gesteun, wat in 1931 deur Franz Jung gepubliseer is, waarin Ernst Fuhrmann, Raoul Hausmann, Ernst von Salomon, Adrien Turel en Karl Korsch saamgewerk het. Hy het probeer om 'n onafhanklike jeugbeweging uit die kring rondom Der Gegner te ontwikkel, wat ook Robert Jungk, Erwin Gehrts, Kurt Schumacher en Gisela von Poellnitz insluit, en sogenaamde Gegner-byeenkomste in Berlynse kafees gereël. Daar was skaars 'n opposisie-jeuggroep waarmee Schulze-Boysen geen kontak gehad het nie. Schulze-Boyen het ook toenemend belanggestel in die Sowjet-stelsel.

Verset

Hy beskou die bewindsoorname deur Hitler as waarskynlik, maar hy dink ook dat Hitler se mag kort daarna sou ineenstort weens 'n algemene staking. Na die magsoorname deur die Nasionaal-Sosialiste is die kantore van die Gegner-redaksie deur SS-lede vernietig en die redaksielede na 'n spesiale kamp van die 6de SS-regiment gedeporteer. Schulze-Boysen is geslaan en etlike dae aangehou. Voor sy oë vermoor die Nazi's sy Joodse vriend en medewerker Henry Erlanger.

Omdat sy beplande politieke loopbaan dus beëindig is, het hy in Mei 1933 met vliegopleiding in Warnemünde begin. Vanaf 1934 werk hy in die nuusafdeling van die Ryks Ministrie van Lugvaart in Berlyn. Hy het hom op die oog af by die diktatuur aangepas, maar innerlik het hy getrou gebly aan sy negatiewe houding teenoor die Nazi's. Vanaf 1935 het hy 'n kring linkse anti-fasciste rondom hom versamel, waaronder baie van sy vriende van Der Gegner. Pamflette en brosjures is teen die diktatuur versprei. Op 16 Julie 1936 is hy in Liebenberg met Libertas Haas-Heye getroud.

Schulze-Boysen het sy kontak met die verset verder uitgebrei en die bande met kommuniste rondom Hilde en Hans Coppi is ook versterk. Benewens sy werk by die Ministerie van Lugvaart, het hy met 'n studie aan die Berlynse Friedrich-Wilhelms-Universität begin. Hy lees Lenin se geskrifte en sien daarin bevestig van sy idee dat die kapitalisme tot 'n einde kom. Hy het ook gesien, ondanks die Molotof-Ribbentrop-verdrag, die enigste ernstige teenstander van Nazi-Duitsland in die Sowjetunie.

Vanaf die lente van 1941 het Schulze-Boysen geheime militêre inligting begin deurgee aan die buitelandse intelligensiediens van die Russiese Volkskommissariaat vir staatsveiligheid (NKGB). Terselfdertyd het hy en Arvid Harnack 'n versetgroep opgebou, wat na die oorlog die Schulze-Boysen/Harnack-groep genoem is, wat uiteindelik meer as 150 Nazi-teenstanders ingesluit het. Hulle het brosjures versprei, slagspreuke op geboue aangebring en vervolgdes gehelp. 'n Kleiner deel het inligting vir die Russiese inligtingsdiens versamel. Deur Alexander Korotkov, die NKGB-adjunk in die Sowjet ambassade in Berlyn, het Schulze-Boysen probeer om die Sowjetunie te waarsku oor die naderende Duitse inval in die land. In 1941 word Schulze-Boysen bevorder tot Oberleutnant.

Opsporing en teregstelling

In Julie 1942 is 'n gekodeerde radioboodskap van die Russiese militêre inligtingsdiens GRU deur die Gestapo gedekodeer waarin sy adres benewens die naam Schulze-Boysen ook genoem word. Dit het gelei tot die arrestasie van die Schulze-Boysen / Harnack-groep en die teregstelling van baie van sy lede.

Op 31 Augustus is Harro Schulze-Boysen by sy kantoor van die Ministerie van Lugvaart in hegtenis geneem. Sy vrou Libertas het paniekbevange geraak toe haar man nie by die huis kom nie en by vriende gaan kuier het; sy is eers 'n paar dae later in hegtenis geneem. Op 19 Desember is Schulze-Boysen ter dood veroordeel weens hoogverraad en landsverraad. Hy is op 22 Desember 1942 om 19:05 saam met medestryders in Berlyn-Plötzensee opgehang. Sy vrou Libertas is ongeveer 'n uur later tereggestel deur onthoof te word.

Reeds op 15 Desember 1942 is na 'n opdrag van Hitler 'n balk met vleishakke in die gevangeniskamer geïnstalleer. Tot op daardie tydstip is die gevangenes wat ter dood veroordeel is terreggestel deur vuurpeleton (militêre howe) en deur onthoofding met guillotine (burgerlike howe). Die lede van die Schulze-Boysen / Harnack-groep is die eerste wat gehang word, wat as oneervol beskou word.

Bronne

  • Hans Coppi, Harro Schulze-Boysen – Wege in den Widerstand. Koblenz 1995, 2. Auflage ISBN 3-923532-28-8.
  • Hans Coppi en Geertje Andresen, Dieser Tod paßt zu mir. Harro Schulze-Boysen – Grenzgänger im Widerstand. Briefe 1915–1942. Aufbau Verlag, Berlijn 1999, ISBN

Eksterne skakels

Notas

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.

Read other articles:

Suchitepequez Departemen Suchitepequez adalah departemen yang terletak di Guatemala. Kotamadya Chicacao Cuyotenango Mazatenango Patulul Pueblo Nuevo Río Bravo Samayac San Antonio Suchitepéquez San Bernardino San Francisco Zapotitlán San Gabriel San José El Idolo San Juan Bautista San Lorenzo, Suchitepéquez San Miguel Panán San Pablo Jocopilas Santa Bárbara Santo Domingo Suchitepequez Santo Tomás La Unión Zunilito lbs Departemen SuchitepequezIbukota: MazatenangoKotamadya · ...

 

Ateng Karsoma Wakil Kepala Badan Pembinaan Hukum Tentara Nasional IndonesiaPetahanaMulai menjabat 18 Desember 2023 PendahuluRokhmatPenggantiPetahanaDirektur Hukum Angkatan DaratMasa jabatan29 Maret 2023 – 18 Desember 2023 PendahuluTetty Melina LubisPenggantiMokhamad Ali Ridho Informasi pribadiLahir0 April 1974 (umur 49)IndonesiaAlma materAkademi Militer (1996)Karier militerPihak IndonesiaDinas/cabang TNI Angkatan DaratMasa dinas1996—sekarangPangkat Brigadir Jen...

 

Gala PremiereAlbum studio karya Fariz RMDirilis?Direkam-GenrePopDurasi-LabelFlower SoundProduser? Gala Premiere adalah album kolaborasi dari musisi Fariz RM dengan Jacob Kembar dengan label Flower Sound. Musisi lain yang terlibat dalam proyek ini adalah Eet Sjahranie pada Gitar dan Terry Robinson pada Drums Daftar lagu Semua lagu ciptaan Fariz RM dan Jacob Kembar Sang Penggoda Takkan Lagi Perang Biar di Angan Sepanjang Sejarah Aku Cinta Pasti Menjemputmu Lagi Musisi Pendukung Eet Sjahrani...

American journalist Dorothy Rabinowitz is a Pulitzer Prize winning American journalist and commentator. She was born in New York City, and attained a bachelor's degree at Queens College. She worked toward a doctorate at New York University from 1957 to 1960, but did not graduate.[1] She has worked as editorial writer for the Wall Street Journal since June 1990 and has been a member of their editorial board since May 1996.[2] She is a regular panelist on the Journal Editorial R...

 

العلاقات الكرواتية الميكرونيسية كرواتيا ولايات ميكرونيسيا المتحدة   كرواتيا   ولايات ميكرونيسيا المتحدة تعديل مصدري - تعديل   العلاقات الكرواتية الميكرونيسية هي العلاقات الثنائية التي تجمع بين كرواتيا وولايات ميكرونيسيا المتحدة.[1][2][3][4][5...

 

1644 battle of the Torstenson War Battle of KoldingPart of the Torstenson WarRobert Douglas, Unknown authorDateJanuary 9, 1644LocationKolding, Denmark-NorwayResult Swedish victory[1]Belligerents Swedish Empire Denmark-NorwayCommanders and leaders Robert Douglas Fredrik BuchwaldtStrength 7,000 6,000Casualties and losses 200 killed and wounded 500 killed and wounded vteThirty Years' War Bohemian Revolt (1618–1620) Pilsen Lomnice Sablat Wisternitz Bautzen White Mountain Neu Titschein P...

Cet article est une ébauche concernant un film américain. Vous pouvez partager vos connaissances en l’améliorant (comment ?) selon les conventions filmographiques. Ne doit pas être confondu avec Black Legion. La Légion noire Affiche promotionnelle du film Données clés Titre original Black Legion Réalisation Archie MayoMichael Curtiz (non crédité) Scénario Abem FinkelWilliam Wister Haines Musique W. Franke HarlingHoward Jackson et Bernhard Kaun (non crédités) Acteurs princ...

 

كروسهاربور ولندن أرينامعلومات عامةالتقسيم الإداري حي تاور هامليتس، لندن البلد  المملكة المتحدة شبكة المواصلات قطارات دوكلاندز الخفيفة الخطوط قطارات دوكلاندز الخفيفة المحطات المجاورة مودتشوت[1]باتجاه: لويشام — جنوب كواي[1]باتجاه: Bank DLR station (en) — جنوب كوايباتجا�...

 

For other uses, see Sodium peroxycarbonate. Sodium percarbonate Crystal structure at 100 K [1] Names IUPAC name sodium carbonate—hydrogen peroxide (2/3) Other names Sodium carbonate peroxide,[2] sodium carbonate sesquiperhydrate, PCS, SPC, solid hydrogen peroxide, Sodium carbonate hydrogen peroxide, sodium carbonate peroxyhydrate Identifiers CAS Number 15630-89-4 Y 3D model (JSmol) Interactive image ChemSpider 140471 Y ECHA InfoCard 100.036.082 EC Number 239-707-6 ...

Historical region in northern Germany Not to be confused with East Westphalia. Eastphalia within Saxony circa 1000 CE  Eastphalia  Other parts of Saxony  Rest of the German Kingdom19th century map of Eastphalia circa 1000 CE, showing settlements and subdivisions Eastphalia (German: Ostfalen, pronounced [ɔstˈfaːlən]; Eastphalian: Oostfalen) is a historical region in northern Germany, encompassing the eastern Gaue (shires) of the historic stem duchy o...

 

See also: Timeline of Indonesian history As early as the 1st century CE Indonesian vessels made trade voyages as far as Africa. Picture: a ship carved on Borobudur, c. 800 CE. Part of a series on the History of Indonesia Timeline Prehistory Paleolithic Java Man 1,000,000 BP Flores Man 94,000–12,000 BP Neolithic Toba catastrophe 75,000 BP Buni culture 400 BCE Hindu and Buddhist kingdoms Kutai Kingdom 350–1605 Tarumanagara Kingdom 400s–500s Kantoli 400s-500s Kalingga Kingdom 500s�...

 

Pour les articles homonymes, voir Ardoise (homonymie). Si ce bandeau n'est plus pertinent, retirez-le. Cliquez ici pour en savoir plus. Cet article adopte un point de vue régional ou culturel particulier et nécessite une internationalisation (décembre 2021). Merci de l'améliorer ou d'en discuter sur sa page de discussion ! Vous pouvez préciser les sections à internationaliser en utilisant {{section à internationaliser}}. Ardoise Déchets d'ardoise à Fumay, Ardennes. Données cl�...

Science of growing plants in urban environments Urban horticulture is the science and study of the growing plants in an urban environment. It focuses on the functional use of horticulture so as to maintain and improve the surrounding urban area.[1][2] Urban horticulture has seen an increase in attention with the global trend of urbanization and works to study the harvest, aesthetic, architectural, recreational and psychological purposes and effects of plants in urban environme...

 

Oud Eik en Duinen pada bulan April 2004 Oud Eik en Duinen adalah sebuah pemakaman di Den Haag, Belanda, yang sebelumnya bernama Eik en Duinen dan juga dijuluki Père-Lachaise di Belanda. Pemakaman ini dibangun di sekitar sebuah kapel yang didirikan sekitar tahun 1247 oleh Willem II dari Belanda untuk mengenang ayahnya, Florens IV, Pangeran Belanda. Sebagian kapel ini dibongkar pada tahun 1581, dan pada abad ke-17 daerah ini digunakan sekali lagi sebagai pemakaman. Ketika Eik dan Duinen penuh,...

 

Firearms manufacturer in Germany For other uses, see Mauser (disambiguation). MauserIndustryArms industryPredecessorKöniglich Württembergische GewehrfabrikFounded31 July 1811 (1811-07-31)FoundersWilhelm & Paul MauserDefunct2004SuccessorsMauser Jagdwaffen GmbH (civilian weapons) Rheinmetall Waffen Munition GmbH (military weapons)HeadquartersIsny im Allgäu, Baden-Württemberg, GermanyProductsFirearms Mauser, originally the Königlich Württembergische Gewehrfabrik, was a G...

2012 film For the Japanese invasion of Malaya - also known as Operation E, see Japanese invasion of Malaya. Operation EDirected byMiguel CourtoisStarringLuis Tosar Martina GarcíaRelease date 1 July 2012 (2012-07-01) Running time1h 49minCountriesFrance Spain ColombiaLanguageSpanish Operation E (Spanish: Operación E) is a 2012 Spanish-French-Colombian drama film directed by Miguel Courtois.[1] The film was inspired by the story of José Crisanto, a Colombian peasant who...

 

Nosiviwe Mapisa-Nqakula Menteri Pertahanan dan Veteran MiliterPetahanaMulai menjabat 12 Juni 2012PresidenJacob ZumaCyril RamaphosaWakilKebby MaphatsoePendahuluLindiwe SisuluPenggantiPetahanaMenteri Layanan KoreksionalMasa jabatan11 Mei 2009 – 12 Juni 2012PresidenJacob ZumaPendahuluNgconde BalfourPenggantiS'bu NdebeleMenteri Urusan Dalam NegeriMasa jabatan29 April 2004 – 10 Mei 2009PresidenThabo MbekiKgalema MotlanthePendahuluMangosuthu ButheleziPenggantiNkosazana Dla...

 

This article is about the rocket. For the difference between colours, see color difference. Launch of a Delta E with Pioneer 6FunctionExpendable launch systemCountry of originUnited StatesLaunch historyStatusRetiredLaunch sitesCape Canaveral LC-17Vandenberg SLC-2ETotal launches23Success(es)23First flight6 November 1965Last flight1 April 1971[edit on Wikidata] The Delta E, or Thor-Delta E was an American expendable launch system used for twenty-three orbital launches between 1965 and 1971....

GNU-logo De GNU-licentie voor vrije documentatie (Engels: GNU Free Documentation License (GFDL)) is een licentie die gebruikt wordt om tekstmateriaal onder bepaalde voorwaarden vrij verspreidbaar te maken. De GFDL is in de eerste plaats geformuleerd voor de documentatie van vrij verspreidbare computerprogramma's onder de GNU General Public License in het GNU-project. Ook voor andere documenten kan de GFDL worden toegepast. De GNU-licentie voor vrije documentatie is goedgekeurd volgens de Defi...

 

Questa voce sull'argomento composti chimici è solo un abbozzo. Contribuisci a migliorarla secondo le convenzioni di Wikipedia. Ossido di promezio Nome IUPACTriossido di dipromezio Caratteristiche generaliFormula bruta o molecolarePm2O3 Massa molecolare (u)337,824 Numero CAS12036-32-7 PubChem11602575 SMILES[O-2].[O-2].[O-2].[Pm].[Pm] Indicazioni di sicurezzaModifica dati su Wikidata · Manuale L'ossido di promezio, formula chimica Pm2O3, è l'ossido del promezio. È la forma più c...