Goue Beer

  Goldener Bär 

Die Goldener Bär ("Goue Beer")
Die Goldener Bär ("Goue Beer")
Toegeken vir Uitmuntendheid in die rolprentbedryf
Borg Berlinale
Land Vlag van Duitsland Duitsland
Datum Jaarliks in Februarie
Eerste toekenning 1951
Webtuiste berlinale.de

Die Goue Beer (Duits: Goldener Bär) is 'n ereprys by die Duitse Berlinale-rolprentfees. Dit is die eerste keer in 1951 toegeken.

Die wenner van die Golden Bear word jaarliks deur 'n internasionale jurie gekies. Die internasionale jurie bestaan uit bekende regisseurs, akteurs, skrywers, produsente en ander in die rolprentbedryf.

Die Goue Beer is in 2024 aan die Frans-Senegalese-Beninse rolprent Dahomey van die regisseur Mati Diop toegeken.

Jaar Rolprent Oorspronklike titel Regisseur Land
1951 Four in a Jeep Die Vier im Jeep Leopold Lindtberg Vlag van Switserland Switserland
...Sans laisser d'adresse Jean-Paul Le Chanois Vlag van Frankryk Frankryk
In Beaver Valley James Algar Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Justice est faite André Cayatte Vlag van Frankryk Frankryk
Cinderella Wilfred Jackson Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1952 One Summer of Happiness Hon dansade en sommar Arne Mattsson Vlag van Swede Swede
1953 The Wages of Fear Le salaire de la peur Henri-Georges Clouzot Vlag van Frankryk Frankryk
1954 Hobson's Choice David Lean Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1955 The Rats Die Ratten Robert Siodmak Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
1956 Invitation to the Dance Gene Kelly Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1957 12 Angry Men Sidney Lumet Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1958 Wild Strawberries Smultronstället Ingmar Bergman Vlag van Swede Swede
1959 The Cousins Les cousins Claude Chabrol Vlag van Frankryk Frankryk
1960 El Lazarillo de Tormes César Fernández Ardavín Vlag van Spanje Spanje
1961 The Night La notte Michelangelo Antonioni Vlag van Italië Italië
1962 A Kind of Loving John Schlesinger Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1963 The Devil Il diavolo Gian Luigi Polidoro Vlag van Italië Italië
Bushido: The Cruel Code of the Samurai Bushidô zankoku monogatari Tadashi Imai Vlag van Japan Japan
1964 Dry Summer Susuz yaz Metin Erksan Vlag van Turkye Turkye
1965 Alphaville Alphaville, une étrange aventure de Lemmy Caution Jean-Luc Godard Vlag van Frankryk Frankryk
1966 Cul-de-Sac Roman Polanski Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1967 The Departure Le départ Jerzy Skolimowski Vlag van België België
1968 Who Saw Him Die? Ole dole doff Jan Troell Vlag van Swede Swede
1969 Early Works Rani radovi Želimir Žilnik Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië
1970 Geen wenner N/A N/A N/A
1971 The Garden of the Finzi-Continis Il giardino dei Finzi Contini Vittorio De Sica Vlag van Italië Italië
1972 The Canterbury Tales I racconti di Canterbury Pier Paolo Pasolini Vlag van Italië Italië
1973 Distant Thunder Ashani Sanket Satyajit Ray Vlag van Indië Indië/Vlag van Bangladesj Bangladesj
1974 The Apprenticeship of Duddy Kravitz Ted Kotcheff Vlag van Kanada Kanada
1975 Adoption Örökbefogadás Márta Mészáros Vlag van Hongarye Hongarye
1976 Buffalo Bill and the Indians, or Sitting Bull's History Lesson Robert Altman Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1977 The Ascent Voskhozhdeniye Larisa Shepitko Vlag van Sowjetunie Sowjetunie
1978 Las truchas José Luis García Sánchez Vlag van Spanje Spanje
What Max Said Las palabras de Max Emilio Martínez Lázaro Vlag van Spanje Spanje
1979 David Peter Lilienthal Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
1980 Heartland Richard Pearce Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Palermo or Wolfsburg Palermo oder Wolfsburg Werner Schroeter Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
1981 Hurry, Hurry! Deprisa, deprisa Carlos Saura Vlag van Spanje Spanje
1982 Veronika Voss Die Sehnsucht der Veronika Voss Rainer Werner Fassbinder Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
1983 Ascendancy Edward Bennett Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
The Beehive La colmena Mario Camus Vlag van Spanje Spanje
1984 Love Streams John Cassavetes Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1985 The Woman and the Stranger Die Frau und der Fremde Rainer Simon Flag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland
Wetherby David Hare Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1986 Stammheim Stammheim – Die Baader-Meinhof-Gruppe vor Gericht Reinhard Hauff Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
1987 The Theme Tema Gleb Panfilof Vlag van Sowjetunie Sowjetunie
1988 Red Sorghum Hong gao liang Zhang Yimou Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
1989 Rain Man Barry Levinson Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1990 Music Box Costa-Gavras Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Larks on a String Skřivánci na niti Jiří Menzel Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye
1991 The House of Smiles La casa del sorriso Marco Ferreri Vlag van Italië Italië
1992 Grand Canyon Lawrence Kasdan Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1993 Woman Sesame Oil Maker Xiang hun nu Xie Fei Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
The Wedding Banquet Xi yan Ang Lee Vlag van Republiek van China Republiek van China/Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1994 In the Name of the Father Jim Sheridan Flag of Ireland Ierland/Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1995 The Bait L'appât Bertrand Tavernier Vlag van Frankryk Frankryk
1996 Sense and Sensibility Ang Lee Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1997 The People vs. Larry Flynt Miloš Forman Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1998 Central Station Central do Brasil Walter Salles Vlag van Brasilië Brasilië
1999 The Thin Red Line Terrence Malick Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
2000 Magnolia Paul Thomas Anderson Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
2001 Intimacy Patrice Chéreau Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk/Vlag van Frankryk Frankryk
2002 Spirited Away Sen to Chihiro no kamikakushi Hayao Miyazaki Vlag van Japan Japan
Bloody Sunday Paul Greengrass Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
2003 In This World Michael Winterbottom Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
2004 Head-On Gegen die Wand Fatih Akin Vlag van Duitsland Duitsland/Vlag van Turkye Turkye
2005 U-Carmen U-Carmen eKhayelitsha Mark Dornford-May Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
2006 Grbavica Jasmila Žbanić Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina
2007 Tuya's Marriage Tuya de hun shi Wang Quan'an Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
2008 Elite Squad Tropa de Elite José Padilha Vlag van Brasilië Brasilië
2009 The Milk of Sorrow La teta asustada Claudia Llosa Vlag van Peru Peru
2010 Honey Bal Semih Kaplanoğlu Vlag van Turkye Turkye
2011 A Separation Jodaeiye Nader az Simin Asghar Farhadi Vlag van Iran Iran
2012 Caesar Must Die Cesare deve morire Paolo and Vittorio Taviani Vlag van Italië Italië
2013 Child's Pose Pozitia copilului Călin Peter Netzer Vlag van Roemenië Roemenië
2014 Black Coal, Thin Ice Bai ri yan huo Diao Yinan Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
2015 Taxi Jafar Panahi Vlag van Iran Iran
2016 Fire at Sea Fuocoammare Gianfranco Rosi Vlag van Italië Italië
2017 On Body and Soul Testről és lélekről Ildikó Enyedi Vlag van Hongarye Hongarye
2018 Touch Me Not Nu mă atinge-mă Adina Pintilie Vlag van Roemenië Roemenië
2019 Synonymes Nadav Lapid Vlag van Israel Israel
2020 There Is No Evil Sheytan vojud nadarad Mohammad Rasulof Vlag van Iran Iran
2021 Bad Luck Banging or Loony Porn Babardeală cu bucluc sau porno balamuc Radu Jude Vlag van Roemenië Roemenië
2022 Alcarràs Carla Simón Vlag van Italië Italië/Vlag van Spanje Spanje
2023 On the Adamant Sur l’Adamant Nicolas Philibert Vlag van Frankryk Frankryk/Vlag van Japan Japan
2024 Dahomey Mati Diop Vlag van Frankryk Frankryk/Vlag van Senegal Senegal/Vlag van Benin Benin

Sien ook

Eksterne skakels