Witpoort is 'n hoofsaaklik wit nedersetting in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika. Dit is aan die R504-pad halfpad tussen Wolmaransstad en Leeudoringstad geleë.