Die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.
In 2016 het Ventersdorp en die Tlokwe Plaaslike Munisipaliteit versmelt.
Die 2016 sensus stel die bevolking op 243 527.[1]
Nedersettings
Nedersettings in die munisipaliteit:
Riviere
Damme
Verwysings
|
---|
Distriksmunisipaliteite en hul Plaaslike Munisipaliteite | | |
---|