Makokskraal is 'n landelike nedersetting in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika. Dit is tussen Ventersdorp en Coligny aan die N14 nasionale pad geleë.