Wemmershoek is 'n klein Kleurlingnedersetting in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit van die provinsie Wes-Kaap in Suid-Afrika.
Wemmershoek is by die kruising van die R301-streeksroete en R45-provinsiale pad geleë. Die Wemmershoekdam is in 1957 in die Wemmershoekrivier gebou.[2]
Verwysings