Kayamandi is die woonbuurt in Stellenbosch wat tydens Apartheid vir swart Suid-Afrikaners gesoneer was. Die oorgrote meerderheid van die bevolking is tans swart. Kayamandi beteken "tuis bes" in Xhosa ("Khaya" - huis en "mnandi" - beste).