Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025

Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat tans plaasvind.
Die inligting op hierdie bladsy kan vinnig verander soos nuwe data beskikbaar raak.
Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025

Kenteken van die Wêreldtoetskampioenskap
Datums 16 Junie 2023 – Junie 2025
Bestuurder Internasionale Krieketraad (IKR)
Krieketformaat Toetskrieket
Toernooiformaat Liga en eindstryd
Gashere verskeie
Deelnemers 9

Die Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025 (Engels: 2023–2025 ICC World Test Championship) word van 16 Junie 2023 tot Junie 2025 beslis. Dit is die derde Wêreldtoetskampioenskap in toetskrieket wat deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangebied word. Dit het op 16 Junie 2023 begin met die eerste toets in die As-reeks en sal eindig in Junie 2025 met die eindstryd op Lord’s, Londen, Engeland.[1]

Die Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025 se eindstryd sal op Lord’s in Londen beslis word

Aan die Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025 neem nege van die huidige twaalf toetslande deel, waarvan elke span ’n toetsreeks teen ses van die ander agt ander spanne speel. Elke reeks behels tussen twee en vyf wedstryde, dus speel elke span ses reekse (elk drie tuis en weg); daar word egter nie met dieselfde aantal toetswedstryde vir elke span beplan nie. Elke span kan tydens elke reeks ’n maksimum 120 wedstrydpunte insamel en die twee spanne met die meeste wedstrydpunte ontmoet in die eindstryd.[2] In die geval van ’n gelykop of onbesliste eindstryd sal albei spanne die trofee deel.

Van die toetsreekse in die Wêreldtoetskampioenskap is deel van langer aaneenlopende reekse, soos die As-reeks 2023. Van die nege deelnemende spanne sal ook bykomende toetswedstryde in die tydperk speel, wat nie deel is van die Wêreldtoetskampioenskap nie, maar wel van die IKR se Toekomstige Toerprogram vir 2024–2031, veral om toetswedstryde aan die drie toetslande te besorg wat nie aan die Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025 deelneem nie.[3]

Tabel

Plek Span Toetsreekse Toetswedstryde M. pte. Pte ± Pers Lpp
Rek Wen Ver Onb Wed Wen Ver Onb Gel
1 Vlag van Australië Australië 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0.0 0.0
2 Vlag van Bangladesj Bangladesj 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0.0 0.0
3 Vlag van Engeland Engeland 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0.0 0.0
4 Vlag van Indië Indië 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0.0 0.0
5 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0.0 0.0
6 Vlag van Pakistan Pakistan 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0.0 0.0
7 Vlag van Sri Lanka Sri Lanka 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0.0 0.0
8 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0.0 0.0
9 Vlag van Wes-Indië Wes-Indië 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0.0 0.0
Laaste keer hersien: 16 Junie 2023.[4]

Toetsreekse

Begin Tuisspan Wegspan Uitslae Punte
2023-seisoen
16 Junie 2023 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Australië Australië [5]
Julie 2023 Vlag van Sri Lanka Sri Lanka Vlag van Pakistan Pakistan [2]
12 Julie 2023 Vlag van Wes-Indië Wes-Indië Vlag van Indië Indië [2]
2023/24-seisoen
28 November 2023 Vlag van Bangladesj Bangladesj Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland [2]
14 Desember 2023 Vlag van Australië Australië Vlag van Pakistan Pakistan [3]
Desember 2023 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Indië Indië [2]
17 Januarie 2024 Vlag van Australië Australië Vlag van Wes-Indië Wes-Indië [2]
Januarie 2024 Vlag van Indië Indië Vlag van Engeland Engeland [5]
Februarie 2024 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika [2]
Februarie 2024 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië [2]
Februarie 2024 Vlag van Pakistan Pakistan Vlag van Wes-Indië Wes-Indië [2]
Februarie 2024 Vlag van Bangladesj Bangladesj Vlag van Sri Lanka Sri Lanka [2]
2024-seisoen
Julie 2024 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Wes-Indië Wes-Indië [3]
Augustus 2024 Vlag van Wes-Indië Wes-Indië Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika [2]
Augustus 2024 Vlag van Pakistan Pakistan Vlag van Bangladesj Bangladesj [3]
Augustus 2024 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Sri Lanka Sri Lanka [3]
September 2024 Vlag van Indië Indië Vlag van Bangladesj Bangladesj [2]
September 2024 Vlag van Sri Lanka Sri Lanka Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland [2]
2024/25-seisoen
Oktober 2024 Vlag van Pakistan Pakistan Vlag van Engeland Engeland [3]
Oktober 2024 Vlag van Indië Indië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland [3]
Oktober 2024 Vlag van Bangladesj Bangladesj Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika [3]
November 2024 Vlag van Australië Australië Vlag van Indië Indië [5]
November 2024 Vlag van Wes-Indië Wes-Indië Vlag van Bangladesj Bangladesj [2]
November 2024 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Engeland Engeland [3]
November 2024 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Sri Lanka Sri Lanka [2]
Desember 2024 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Pakistan Pakistan [2]
Januarie 2025 Vlag van Sri Lanka Sri Lanka Vlag van Australië Australië [3]

Verwysings

  1. (en) Nagraj Gollapudi (26 Julie 2022). "Lord's to host next two WTC finals". ESPNcricinfo. Besoek op 16 Junie 2023.
  2. (en) "FAQS ON WTC 2021–23" (PDF). Internasionale Krieketraad. Besoek op 16 Junie 2023.
  3. (en) "Men's Future Tour Programme 2018–2023 released". Internasionale Krieketraad. 20 Junie 2018. Besoek op 16 Junie 2023.
  4. (en) "ICC World Test Championship 2023–2025 Table". ESPNCricinfo. Besoek op 16 Junie 2023.

Eksterne skakels


Wêreldtoetskampioenskap

Wêreldtoetskampioenskap 2019–2021Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023Wêreldtoetskampioenskap 2023–20252025–20272027–20292029–2031