Verre-Oosterse Federale Distrik Дальневосточный
|
|
Die ligging van die Verre-Oosterse Federale Distrik.
|
Politieke status
|
Land |
Russiese Federasie
|
Deelgebiede |
9
|
Stigting |
18 Mei 2000
|
Regering
|
Hoofstad |
Wladiwostok[1]
|
Leier |
Wiktor Isjajef
|
Amp |
Presidensiële afgevaardigde
|
Bevolking
|
Sensus |
2010
|
Totaal |
6 293 129
|
Volgorde |
8ste
|
Digtheid |
1/km2
|
Stedelik |
74,8%
|
Plattelands |
24,2%
|
Statistiek
|
Oppervlakte |
6 215 900 km2
|
Volgorde |
1ste
|
Webtuiste |
http://www.dfo.gov.ru/
|
|
Die Verre Oosterse Federale Distrik (Russies: Дальневосто́чный федера́льный о́круг, Dalnewostotsjni federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 9 federale deelgebiede en is geleë in die verre noordoostelike deel van Rusland. Dit is die grootste, maar ook die yls bevolkte federale distrik: 6 293 129 inwoners volgens die 2010-sensus.[2] Die huidige presidensiële afgevaardigde is Wiktor Isjajef.
Demografie
Federale deelgebiede
Eksterne skakels
Verwysings
48°42′N 135°12′O / 48.700°N 135.200°O / 48.700; 135.200