Die Toyota K-reeks is 'n inlynviersilinderenjin wat van 1966 tot die middel van 2007 geproduseer is.
Dit was 'n tweeklepstootstang enjinontwerp, 'n rariteit vir die maatskappy. Dit is oorspronklik in die Toyota Kamigo-fabriek in Toyotastad in Japan gebou.
Die reeks is grootliks deur die E-enjinreeks vervang.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.