Die Toyota AD-reeks is 'n enjinfamilie van 16-klep-DBNA inlynviersilinder turbodieselenjins met elektroniese gemenedrukbuisbrandstofinspuiting. Die AD-enjin is beskikbaar in 2,0 en 2,2 liter-weergawes.
Hierdie enjins word hoofsaaklik vir die Europese mark vervaardig, maar kleiner hoeveelhede word ook uitgevoer na ander lande soos Indië en Nieu-Seeland.
Die enjin is in die jare 2005 tot 2019 deur die Toyota Motorkorporasie vervaardig.
Huidige modelle: Auris · Avanza · Avensis · Camry · Corolla · Crown · Etios · FJ Cruiser · Fortuner · HiAce · Hilux · Isis · ist · Land Cruiser · Land Cruiser Prado · Porte · Prius · Quantum · Ractis · RAV4 · 4Runner · Toyota 86 · Yaris Uit produksie: 2000GT · bB · Celica · Corolla Verso · Corona · Cressida · Dyna · Mark X · MR2 · Previa · Supra · WiLL VS Enjins: A · AD · AZ · E · F · G · GR · K · M · NZ · R · S · SZ · T · V · W · ZZ Toyota-webwerf