Tosca is 'n nedersetting in die Dr Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika.
Dit was voorheen die setel van die Molopo Plaaslike Munisipaliteit,[1] totdat dit saamgesmelt het om die Kagisano-Molopo Plaaslike Munisipaliteit te word in 2011.[2] Tosca is in privaatbesit.[3] Die R378-streeksroete verbind Tosca met sy buurdorpe: Seniac en Voorspoed.
Sien ook
Verwysings