Piet Plessis is 'n dorpie in die Dr Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika.
Die dorpie is teenaan die landelike R377-streeksroete geleë. Die naaste groot dorp en sakesentrum is Vryburg, omtrent 90 km suid hiervandaan. Die Botswanagrens lê ongeveer 50 km noord van Piet Plessis.
Sien ook
Verwysings