Molatswanene is 'n township geleë direk langs die dorpie Amalia in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.