'n Teenretrovirale middel is enige medikasie wat gebruik word om die retrovirus MIV wat vigs veroorsaak te bestry.
Vaste-dosis kombinasies
Dit is 'n mengsel van verskeie teenretrovirale middels saamgevoeg in 'n enkele tablet, om as 'n een-per-dag-dosis geneem te word.
In Augustus 2012 is die verkose eerste-linie terapie in die VSA:
- Tenofovir/emtrisitabien ('n kombinasie van twee NRTIs) en efavirens ('n NNRTI).
- Tenofovir/emtrisitabien en raltegravir
- Tenofovir/emtrisitabien, ritonavir, en darunavir (die laaste twee is protease-ensiemremmers)
- Tenofovir/emtrisitabien, ritonavir, en atazanavir (die laaste twee is protease-ensiemremmers).
In Augustus 2019 is die verkose eerste- en tweedelinie terapie in die VSA en Suid-Afrika:
Verwysings