Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.
Lopinavir/ritonavir is 'n vastedosis-kombinasiemiddel vir die behandeling van MIV-infeksie. Dit kombineer lopinavir met 'n lae dosis van ritonavir in 'n enkele pil. Die kombinasie word bemark as Kaletra (hoë-inkomste lande) en Aluvia (lae-inkomste lande), as 'n komponent van 'n kombinasieterapie om MIV/Vigs te behandel. Dit is ook suksesvol gebruik as monoterapie in sommige studies.[1]
In 2006 vorm lopinavir/ritonavir deel van die voorkeurkombinasie vir eerste-linie terapie aanbeveel deur die Amerikaanse DHHS.[2]
Dit is beskikbaar as kapsules, tablette en mondelinge oplossing.
↑DHHS panel. Guidelines for the use of antiretroviral agents in HIV-1-infected adults and adolescents (4 Mei 2006). (Sien AIDSInfoGeargiveer 6 Mei 2006 op Wayback Machine)
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.