Geneesmiddel

Pilhouer vir daaglikse gebruik, met vakkies vir oggend, middag, aand en nag.

'n Geneesmiddel is 'n middel wat ingeneem word om simptome van 'n siekte of geneeskundige toestand te verlig, voorkom, of die siekte of toestand te genees.

Geneesmiddels word gewoonlik in drie groepe verdeel -- dié wat in gewone kruidenierswinkels beskikbaar is (bv. hoofpynpille, teensuurmiddels en vitamiene), dié wat sonder voorskrif in apteke beskikbaar is (bv. verkoue- en hoesmiddels), en dié wat slegs per doktersvoorskrif vanaf 'n apteek of geneesheer verkry kan word. Geneesmiddels wat sonder voorskrif verkrygbaar is, word gewoonlik beskou as só veilig dat 'n mens nie geskaad kan word as dit ingeneem word soos wat die aanwysings aandui nie.

Gepatenteerde versus generiese medisyne

Geneesmiddels word meestal deur farmaseutiese maatskappye vervaardig. Gewoonlik verkry hierdie maatskappye 'n patentreg op die produk, deurdat die maatskappy aantoon dat hy die nuwe geneesmiddel ontwikkel het. Die patentreg gee aan die maatskappy wettiglik die alleenreg om die middel te produseer en te verkoop. Gewoonlik is die patentreg slegs geldig vir 'n periode van twintig jaar nadat die middel ontwikkel is. Teen die tyd wat die patentreg verval het, word die geneesmiddel beskryf as generies, en kan enige ander maatskappy die produk vervaardig en verkoop.

Teen 2001 pryse, kos dit ongeveer 4,8 miljard rand vanaf die ontwikkeling van 'n geneesmiddel tot by sy bemarking.

Roete van inname

  • Oraal (per mond)
  • Intramuskulêre inspuiting (binnespiers: stadige opname)
  • Intraveneuse inspuiting (binne-aars: onmiddellike opname)
  • Intraspinale inspuiting (toedien van plaaslike verdowing)
  • Subkutaneuse inspuiting (onderhuids: meestal entstowwe)
  • Rektaal
  • Intravaginaal
  • As inhalant (inaseming)
  • Transdermaal (absorpsie deur die vel)
  • As oogdruppel
  • As oordruppel
  • As neusdruppel/neussproei
  • Supralinguaal (smelt in die mond, met absorpsie deur die mondslymvlies)

Funksie

Geneesmiddels kan die oorsaak van 'n siekte wegneem, die simptome verlig of slegs 'n regulerende funksie vervul. Die werking van geneesmiddels in die liggaam (die effektiwiteit, al dan nie) word deur 'n hele aantal faktore bepaal. Ten eerste mag die dosis van die geneesmiddel nie te laag of te hoog wees nie. Daarbenewens kan sommige geneesmiddels mekaar se werking versterk of teenwerk. In die liggaam kan die geneesmiddel net werk waar dit 'n reseptor ( 'n ensiem of nukleïensuur in die protoplasma of in die selmembraan) vind. Hierdie werking van die geneesmiddel kan 'n verandering in verskeie liggaamsprosesse veroorsaak. Wanneer die geneesmiddel in 'n ander stof omgesit of in die urine uitgeskei word, word die werking daarvan beëindig.

Doel

Yokohama, Chinese Mediese seekomkommer

Geneesmiddels word gebruik om siektes te genees of te voorkom. Die meeste geneesmiddels word chemies vervaardig, hoewel daar nog heel party middels is wat uit natuurlike stowwe berei word. In laasgenoemde geval word die aktiewe bestanddele van die geneesmiddel uit plante, diere, minerale, skimmels en bakterieë geïsoleer en gesuiwer.

Baie min geneesmiddels kan werklik die oorsaak van 'n siekte heeltemal uit wis (kousale terapie). Dit gebeur wel met chemoterapeutiese middels en antibiotika, wat bakterieë vernietig en dus die oorsaak van die aansteeklike siekte verwyder.

Ysteraanvulling wat in 'n binneaarse drup toegedien word

Baie geneesmiddels word egter gebruik om die simptome te onderdruk (simptomatiese terapie). Tussen die kousale en die simptomatiese geneesmiddels is daar 'n minder belangrike groep met 'n regulerende funksie, soos middels wat gebruik word om byvoorbeeld hoë bloeddruk en hormoonafwykings te behandel.

 'n Geneesmiddel kan slegs funksioneer as dit in genoegsame hoeveelhede die plek waar dit chemies of fisies kan funksioneer, kan bereik. Die hoeveelheid van die geneesmiddel wat uiteindelik hierdie plek bereik, word deur 'n aantal faktore bepaal: die dosis, die wyse van toediening, die graad van opname in die liggaam, die metabolisme en die snelheid waarmee die geneesmiddel uiteindelik uit die liggaam uitgeskei word.

Dosis en toedieningswyse

As die dosis te laag is, kan die geneesmiddel gewoonlik nie goed funksioneer nie. As die dosis egter te hoog is, kan dit ernstige newe-effekte tot gevolg hê (toksiese dosis). 'n Dosis wat die pasiënt se dood kan veroorsaak, word 'n fatale (noodlottige) dosis genoem. Die verband tussen die dosis wat toegedien word en die reaksie wat dit op die liggaam sal hê, kan eksperimenteel bepaal word.

Die intensiteit van die reaksie wanneer die dosis verhoog word, word in 'n dosiswerkingsgrafiek aangedui. Die dosis van geneesmiddels met 'n baie steil kromme moet streng beheer word. Alle mense reageer egter nie dieselfde op 'n spesifieke geneesmiddel nie. Daarbenewens kan 'n geneesmiddel die effek van 'n ander geneesmiddel versterk of teenwerk. Die wyse waarop die geneesmiddels toegedien word, sal die middel se werkingsnelheid bepaal.

Die vinnigste werking (binne enkele minute) geskied wanneer die geneesmiddel direk in 'n aar (binneaarse inspuiting) ingespuit word. As die geneesmiddel in die vorm van 'n spesiaal bereide depotmiddel in die spier ingespuit word (binnespierse inspuiting), kan die werking maande lank voortduur.

Verspreiding

In die bloed kan die geneesmiddels in 'n vrye oplossing of in verbinding met plasmaproteïene voorkom. Die uiteindelike verspreidingsnelheid na die weefsel word bepaal deur die weefselsirkulasie, asook die deurlaatbaarheid van die haarbloedvate. Die snelheid waarmee die geneesmiddel deur die wand van die haarbloedvate dring, word deur die molekuulgewig, die oplosbaarheid in vette en die aggregasietoestand van die geneesmiddel bepaal. 'n Lae molekuulgewig en 'n hoë vetoplosbaarheid kan die deurdringingsvermoë verhoog. Geneesmiddels wat in water oplosbaar is, dring moeilik deur die haarbloedvate van die brein. Geneesmiddels wat in vet oplosbaar is, kan maklik deur hierdie versperring, bekend as die bloed-breinversperring, dring.

Die deurlaatbaarheid van die plasenta met betrekking tot geneesmiddels wissel baie. Dit is egter 'n baie belangrike oorweging vir die geneesheer sowel as vir die swanger vrou, omdat sommige geneesmiddels afwykings in die embrio of die fetus kan veroorsaak. Nadat die geneesmiddel die bloedvate verlaat het, kan dit begin funksioneer op die plekke waar dit 'n reseptor teëkom. So 'n reseptor bestaan gewoonlik uit 'n groot molekule (gewoonlik 'n ensiem in die sitoplasma of in die selmembraan) waaraan die geneesmiddel gekoppel kan word. Hierdie koppeling veroorsaak 'n verandering in die sellulêre prosesse, wat daartoe lei dat die werking van die betrokke orgaan verander word.

Die konsentrasie van die geneesmiddel om die reseptor, sy affiniteit vir die reseptor en die intrinsieke werking van die geneesmiddel (dit is die uitwerking ná koppeling) bepaal die uitwerking daarvan op dié vlak. Sommige stowwe koppel wel aan die reseptor maar veroorsaak geen intrinsieke werking nie. So 'n stof belemmer dus die werking van die geneesmiddel omdat dit die reseptor beset: hierdie proses staan as mededingende antagonisme bekend.

Die geneesmiddel en sy antagonis (teenwerker) voer dus 'n stryd om aan die reseptorte koppel. Chemiese antagonisme kom voor wanneer die geneesmiddel en die antagonis sonder die hulp van 'n reseptor met mekaar koppel. Hulle vorm dan saam 'n onaktiewe verbinding wat geen uitwerking op die liggaam het nie.

Metabolisme

Geneesmiddels kan in die liggaam chemies verander word. Hierdie sogenaamde biotransformasie gee dikwels daartoe aanleiding dat die geneesmiddel passief word. Die biotransformasie van geneesmiddels word hoofsaaklik deur ensiemwerking in die lewerselle veroorsaak. Omdat heel party van hierdie ensieme nie in 'n baba se liggaam voorkom nie, is hulle baie gevoelig vir geneesmiddels. Ná voortdurende gebruik van 'n geneesmiddel, word meer ensieme dikwels gevorm, wat daartoe lei dat die geneesmiddel vinniger afgebreek word en dat 'n mens dus hoër dosisse moet toedien om dieselfde effek te verkry.

Die werking van 'n geneesmiddel word gewoonlik beëindig wanneer dit uit die bloed verwyder word. Die meeste geneesmiddels word dan ook deur die niere in die urine uitgeskei. Polêre geneesmiddels wat in water oplosbaar is, word direk, in hul oorspronklike vorm , uitgeskei. Apolêre geneesmiddels wat in vet oplosbaar is, moet egter eers deur biotransformasie in polêre stowwe omgesit word.

Sommige van hierdie omsettingsprodukte word deur die lewer saam met die gal uitgeskei en beland so in die maagdermkanaal, waarna dit soms weer deur die bloed opgeneem word. Sommige geneesmiddels kan ook deur die melkkliere uitgeskei word. Omdat moedersmelk 'n hoër suurheidsgraad as bloedplasma het, word 'n konsentrasie van hoofsaaklik alkaliese stowwe in die melk aangetref. As die moeder dus geneesmiddels gebruik, kan dit die baba wat aan die bors voed, nadelig beïnvloed.

Ongewenste newe-effekte

Die wangebruik van geneesmiddels kom algemeen voor. Sommige pasiënte verhoog die dosis sonder om 'n geneesheer daaroor te raadpleeg, en dit lei gewoonlik tot nadelige newe-effekte. Geneesmiddels kan ook te lank gebêre word, of dit word soms deur 'n leek by 'n ander persoon aanbeveel wanneer dit lyk of hy dieselfde simptome het. Sommige geneesmiddels mag nie saam met alkohol ingeneem word nie, omdat dit die werking van die geneesmiddels gevaarlik kan versterk. 'n Persoon se vermoë om 'n motor te bestuur, kan ook deur die gebruik van geneesmiddels benadeel word deurdat dit duiseligheid, moegheid of motoriese afwykings kan veroorsaak. Dit kan ook gebeur dat 'n dokter middels voorskryf wat nie nodig is nie of dat 'n verkeerde kombinasie van genees middels voorgeskryf word. Die risiko dat so 'n verkeerde kombinasie voorgeskryf kan word, word vergroot wanneer 'n pasiënt verskillende dokters tegelykertyd raadpleeg.

Bronnelys

Eksterne skakels

Read other articles:

Vishnu temple in Tirukoilur Ulagalantha Perumal TempleReligionAffiliationHinduismDistrictKallakurichiDeityUlagalantha Perumal, Trivikrama (Vishnu), Poongothai Nachiyar (Lakshmi), Aaaynar, Gopalan (Vishnu)FeaturesTower: SreekaraTemple tank: Pennar, KrishanLocationLocationTirukkoyilurStateTamil NaduCountryIndiaLocation in Tamil NaduGeographic coordinates11°58′01″N 79°12′7″E / 11.96694°N 79.20194°E / 11.96694; 79.20194ArchitectureTypeSouth Indian architecture ...

 

هذه المقالة بحاجة لصندوق معلومات. فضلًا ساعد في تحسين هذه المقالة بإضافة صندوق معلومات مخصص إليها. يفتقر محتوى هذه المقالة إلى الاستشهاد بمصادر. فضلاً، ساهم في تطوير هذه المقالة من خلال إضافة مصادر موثوق بها. أي معلومات غير موثقة يمكن التشكيك بها وإزالتها. (ديسمبر 2018) نحو 3 م...

 

2008 2015 (départementales) Élections cantonales de 2011 dans la Haute-Marne 16 des 32 cantons de la Haute-Marne 20 et 27 mars 2011 Type d’élection Élections cantonales Majorité départementale – Bruno Sido Liste UMPDVD Sièges obtenus 23  2 Opposition départementale – MoDem Liste PSDVGPCFPRG Sièges obtenus 10  3 Président du Conseil général Sortant Élu Bruno Sido UMP Bruno Sido UMP modifier - modifier le code - voir Wikidata  Les éle...

Belgian Dutch-language TV channel This article does not cite any sources. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: VRT Canvas – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (November 2021) (Learn how and when to remove this template message) Television channel VRT CanvasLatest logo used from 2023-presentCountryBelgiumBroadcast areaNational, also distributed i...

 

Pour les articles homonymes, voir Fanfani. Amintore Fanfani Amintore Fanfani en 1983. Fonctions Sénateur à vie italien 10 mars 1972 – 20 novembre 1999(27 ans, 8 mois et 10 jours) Législature Ve, VIe, VIIe, VIIIe, IXe, Xe, XIe, XIIe et XIIIe Groupe politique DC (jusqu'en 1994)PPI (à partir de 1994) Président du Conseil des ministres italien 18 avril – 29 juillet 1987(3 mois et 12 jours) Président Francesco Cossiga Gouvernement Fanfani VI Législature IXe Coa...

 

ХристианствоБиблия Ветхий Завет Новый Завет Евангелие Десять заповедей Нагорная проповедь Апокрифы Бог, Троица Бог Отец Иисус Христос Святой Дух История христианства Апостолы Хронология христианства Раннее христианство Гностическое христианство Вселенские соборы Н...

Marco Valerio LevinoConsole della Repubblica romanaNome originaleMarcus Valerius Laevinus Nascita260 a.C. circa Morte200 a.C. GensValeria Pretura215 a.C.[1] Propretura214 a.C.[2] Consolato220 a.C.210 a.C.[3] Proconsolato209 a.C. in Sicilia[4] Marco Valerio Levino (in latino Marcus Valerius Laevinus; 260 a.C. circa – 200 a.C.) è stato un politico e generale romano della Repubblica durante la seconda guerra punica, governatore della Sicilia. Indice 1...

 

Trilogy of novels by Evelyn WaughFor other uses, see Sword of Honour (disambiguation). Sword of HonourMen at Arms (1952)Officers and Gentlemen (1955)Unconditional Surrender (1961)AuthorEvelyn WaughLanguageEnglishPublisherChapman & HallPublished1952–1961 The Sword of Honour is a trilogy of novels by Evelyn Waugh which loosely parallel Waugh's experiences during the Second World War. Published by Chapman & Hall from 1952 to 1961, the novels are: Men at Arms (1952); Officers and Gentle...

 

  「俄亥俄」重定向至此。关于其他用法,请见「俄亥俄 (消歧义)」。 俄亥俄州 美國联邦州State of Ohio 州旗州徽綽號:七葉果之州地图中高亮部分为俄亥俄州坐标:38°27'N-41°58'N, 80°32'W-84°49'W国家 美國加入聯邦1803年3月1日,在1953年8月7日追溯頒定(第17个加入联邦)首府哥倫布(及最大城市)政府 • 州长(英语:List of Governors of {{{Name}}}]]) •&...

Державний комітет телебачення і радіомовлення України (Держкомтелерадіо) Приміщення комітетуЗагальна інформаціяКраїна  УкраїнаДата створення 2003Керівне відомство Кабінет Міністрів УкраїниРічний бюджет 1 964 898 500 ₴[1]Голова Олег НаливайкоПідвідомчі ор...

 

Cancer of the lymphatic system Medical conditionBurkitt lymphomaOther namesBurkitt's tumor, Burkitt's lymphoma, malignant lymphoma Burkitt's typeBurkitt lymphoma, touch prep, Wright stainSpecialtyHematology and oncologyCausesIdiopathic; HIV; Epstein-Barr Virus; MYC gene translocationDifferential diagnosisDiffuse large B-cell lymphoma, high-grade B cell lymphoma, lymphoblastic leukemia, mantle cell lymphoma (blastoid variant)TreatmentChemotherapy Burkitt lymphoma is a cancer of the lymphatic s...

 

Frontera entre Irlanda y el Reino Unido Localización de Reino Unido (naranja) e Irlanda (verde). Vista de la línea de control en Irlanda.  Irlanda Reino Unido Reino Unido Longitud total 499 kmHistoriaCreación 3 de mayo de 1921Trazado actual 6 de diciembre de 1922[editar datos en Wikidata] La frontera entre Irlanda y el Reino Unido (en inglés The Republic of Ireland – United Kingdom border) es la frontera que separa a la nación constitutiva británica de Irlanda del ...

Italian internment camp during World War I AvezzanoInternment campView of the imprisonment camp during World War IAvezzanoLocation of Avezzano within ItalyCoordinates42°02′53.6″N 13°25′12.9″E / 42.048222°N 13.420250°E / 42.048222; 13.420250LocationAvezzano, ItalyOperated by Kingdom of ItalyOperational1916–1945 Avezzano concentration camp was an Italian assembly and detention camp set up in 1916 in Avezzano, Abruzzo, during World War I, immediately af...

 

This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Oath of citizenship – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (July 2009) (Learn how and when to remove this message) Legal status of persons Birthright Birthplace Aboard aircraft and ships Jus sanguinis Jus soli Birth tourism Nationality Citizenship missin...

 

Military term describing someone reported missing during service This article is about the military term. For other uses, see Missing in action (disambiguation). Grave of an unknown British combatant, killed in 1943 during the Battle of Leros. Because his identity is unknown, he is missing in action. Grave of 12 unknown British and/or Commonwealth soldiers. Buried in Stanley Military Cemetery, Hong Kong. The Garden of the Missing in Action in the National Military and Police Cemetery in Mount...

Human settlement in ScotlandCairnryanScottish Gaelic: Càrn Rìoghain / Machair an SgithichScots: The CairnCairnryanLocation within Dumfries and GallowayPopulation142 (2001 Census)OS grid referenceNX067683Council areaDumfries and GallowayLieutenancy areaWigtownCountryScotlandSovereign stateUnited KingdomPost townSTRANRAERPostcode districtDG9Dialling code01581PoliceScotlandFireScottishAmbulanceScottish UK ParliamentDumfries and GallowayScottish...

 

Deildabikar 2013Lengjubikar 2013 Competizione Deildabikar Sport Calcio Edizione 18ª Organizzatore KSÍ Date dal 15 febbraio 2013al 27 aprile 2013 Luogo  Islanda Risultati Vincitore  Breiðablik(1º titolo) Secondo  Valur Cronologia della competizione 2012 2014 Manuale La Deildabikar 2013, nota anche come Lengjubikar per motivi di sponsorizzazione, è stata la 18ª edizione del torneo. È iniziata il 15 febbraio 2013 ed è terminata il 27 aprile 2013. Il Breiðablik ha...

 

Monegaw Township Administration Pays États-Unis État Missouri Comté Saint Clair Type de localité Township GNIS 767316 Démographie Population 192 hab. (2020) Géographie Coordonnées 38° 09′ nord, 93° 53′ ouest Altitude 264 m Fuseau horaire CST (UTC-6) Divers Fondation 1841[1] Localisation Géolocalisation sur la carte : États-Unis Monegaw Township Géolocalisation sur la carte : États-Unis Monegaw Township Géolocalisation sur la carte...

German sculptor and carver Clock at the Church of the Holy Ghost, Tallinn, created by Ackermann Christian Ackermann was a sculptor and carver who worked in Estonia. Life and work Altarpiece of St Mary's Cathedral, Tallinn[1] Christian Ackermann was born in Königsberg.[2] He worked in Riga, Stockholm, and Gdańsk, before becoming active in Tallinn from about 1672 until his death in 1710.[3] In 1675, Ackermann moved to Tallinn and worked first in the workshop of Elert T...

 

NGC 1849 L'amas ouvert NGC 1849 dans le Grand Nuage de Magellan Données d’observation(Époque J2000.0) Constellation Dorade[1] Ascension droite (α) 05h 09m 34,8s[2] Déclinaison (δ) −66° 18′ 57″ [2] Magnitude apparente (V) 12,8 [3] Dimensions apparentes (V) 1,3′[3] Localisation dans la constellation : Dorade Astrométrie Distance environ 48,5 kpc (∼158 000 al) [4] Caractéristiques physiques Type d'objet Amas ouvert Gal...