T20I-wêreldbeker 2030

Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak.
Sport
T20I-wêreldbeker 2030
Datums Junie – Junie
Bestuurder Internasionale Krieketraad (IKR)
Krieketformaat Twintig20 (T20I)
Toernooiformaat Groep- en uitklopfase
Gashere Vlag van Engeland Engeland
Flag of Ireland Ierland
Vlag van Skotland Skotland
Deelnemers 20
Wedstryde gespeel 55
2028
2032

Die T20I-wêreldbeker 2030 (Engels: 2030 ICC Men's T20 World Cup) sal in Junie 2030 in Engeland, Ierland en Skotland plaasvind.[1] Dit sal die twaalfde T20I-wêreldbeker in T20I-krieket wees wat deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangebied word.

Die toernooi se formaat van 2024, 2026 en 2028 bly onveranderd en 20 krieketspanne sal aan die T20I-wêreldbeker 2030 deelneem: Die drie gashere (Engeland, Ierland en Skotland), die agt beste spanne van die vorige toernooi, saam met die twee naasbeste spanne op die T20I-ranglys en die wenners van die kontinentale kwalifiseringstoernooie. Tydens die T20I-wêreldbeker 2030 sal 55 wedstryde gespeel word, waaronder 40 tydens die eerste rondte, twaalf in die Super Agt, en drie in die uitklopfase, insluitende die eindstryd. Die spanne word in vier groepe van vyf elk verdeel, waarvan elke span een keer teen al die ander spanne in die groep speel. Die twee beste spanne van elke groep kwalifiseer hierna vir die Super Agt, waarvandaan die vier beste spanne vir die halfeindrondte kwalifiseer en die wenners mekaar in die eindstryd ontmoet. Elke wedstryd bestaan uit 20 boulbeurte per span. Die agt beste spanne van die T20I-wêreldbeker 2030 sal saam met die gasheer van die 2032-toernooi regstreeks vir die volgende T20I-wêreldbeker 2032 kwalifiseer.

Toewysing

Die T20I-wêreldbeker 2030 is deur die Internasionale Krieketraad in November 2021 aan Engeland, Ierland en Skotland toegewys.[2]

Deelnemers

Aan die T20I-wêreldbeker 2030 sal 20 spanne kan deelneem.[3] Die medegashere Engeland, Ierland en Skotland, die agt beste spanne van die vorige T20I-wêreldbeker 2028 en die twee naasbeste spanne op die T20I-ranglys sal regstreeks vir die T20I-wêreldbeker 2030 kwalifiseer. Die oorblywende agt plekke sal tydens plaaslike kwalifiseringstoernooie bespreek word, met twee spanne elk uit Afrika en Asië, saam met een span elk uit die Amerikas, Europa en die Oos-Asië-Pasifiek-streek.[4]

Kwalifiserende spanne

Die volgende drie spanne het al vir die T20I-wêreldbeker 2030 gekwalifiseer. Later sal nog 17 spanne aansluit.

Formaat

Eerste rondte en Super Agt

Die T20I-wêreldbeker 2030 sal deur 20 nasionale krieketspanne uitgespeel word. Die spanne sal in vier groepe van vyf spanne elk verdeel word. Elke span sal een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep speel, dus sal elke span vier wedstryde in die eerste rondte speel. Twee punte sal vir ’n oorwinning toegeken word, een vir ’n onbesliste wedstryd en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte eindig, sal volgens lopietempo, dan boultempo en dan die uitslag van die direkte ontmoeting gerangskik word. Die twee beste spanne van elke groep dring na die Super Agt deur.[5]

In die geval van ’n gelykop (d.w.s. as albei spanne die gelyke aantal lopies aan die einde van hul onderskeidelike kolfbeurt aangeteken het), sal die wedstryd deur ’n Superboulbeurt beslis word. Dit sal van toepassing wees in alle fases van die toernooi.

Die Super Agt sal deur agt spanne in twee groepe van vier spanne elk uitgespeel word, waartydens elke span een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep sal speel, dus sal elke span drie wedstryde in die Super Agt speel. Die kwalifisering sal gegrond wees op dieselfde kriterias as in die eerste rondte.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af sal die toernooi ’n uitklopformaat aanneem wat uit drie wedstryde bestaan: twee halfeindstryde en die eindstryd.[6] Die wenner en naaswenner van elk van die Super Agt-groepe sal na die uitklopfase deurdring. Die groepwenner van albei groepe sal teen die naaswenner van die ander groep in die halfeindstryde speel. Elke wedstryd in die uitklopstadium moet met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná albei kolfbeurte ’n gelykopuitslag is, sal die wenner deur ’n Superboulbeurt bepaal word.

2030-effek op 2032-kwalifisering

Die agt beste spanne van die 2030-toernooi (saam met die 2032-gasheer) sal regstreeks vir die volgende T20I-wêreldbeker 2032 kwalifiseer.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die Super Agt.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde word in drie fases opgedeel, naamlik die eerste rondte, die Super Agt en die uitklopfase.

Eerste rondte

20 spanne sal aan die eerste rondte deelneem. Die twee beste spanne in elke groep sal na die Super Agt deurdring.

Groep A

Span Wed Wen Ver Onb LT Pte
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t

Groep B

Span Wed Wen Ver Onb LT Pte
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t

Groep C

Span Wed Wen Ver Onb LT Pte
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t

Groep D

Span Wed Wen Ver Onb LT Pte
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t

Super Agt

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Agt spanne sal aan die Super Agt deelneem. Die twee beste spanne in elke groep sal na die uitklopfase deurdring.

Groep 1

Span Wed Wen Ver Onb LT Pte
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t

Groep 2

Span Wed Wen Ver Onb LT Pte
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t
2030
t

Uitklopfase

  Halfeindrondte Eindrondte
             
 Wenner Groep 1  
 Naaswenner Groep 2  
     Wenner Halfeindstryd 1
   Wenner Halfeindstryd 2
 Wenner Groep 2
 Naaswenner Groep 2  

Halfeindrondte

2030
Wenner Groep 1
t
Naaswenner Groep 2
2030
Wenner Groep 2
t
Naaswenner Groep 1

Eindstryd

2030
Wenner Halfeindstryd 1
t
Wenner Halfeindstryd 2


T20I-wêreldkampioen 2030
Wenner Eindstryd

Sien ook

Verwysings

  1. (en) "USA to stage T20 World Cup: 2024–2031 ICC Men's tournament hosts confirmed". Internasionale Krieketraad. 16 November 2021. Besoek op 23 Maart 2023.
  2. (en) Nagraj Gollapudi (16 November 2021). "USA co-hosts for 2024 T20 WC, Pakistan gets 2025 Champions Trophy, India and Bangladesh 2031 World Cup". ESPNcricinfo. Besoek op 23 Maart 2023.
  3. (en) Nagraj Gollapudi (1 Junie 2021). "ICC expands men's world events: ODI WC to 14 teams, T20 WC to 20 teams". ESPNcricinfo. Besoek op 23 Maart 2023.
  4. (en) "Qualification pathway for marquee ICC events confirmed". Internasionale Krieketraad. 10 April 2022. Besoek op 23 Maart 2023.
  5. (en) Daniel Beswick (21 November 2022). "New format, new location: How the 2024 T20 World Cup will look". Internasionale Krieketraad. Besoek op 23 Maart 2023.
  6. (en) Martin Smith (2 Junie 2021). "ICC announces major changes to World Cup schedule". Krieket Australië. Besoek op 23 Maart 2023.

Eksterne skakels


T20I-wêreldbeker

Suid-Afrika 2007Engeland 2009Wes-Indië 2010Sri Lanka 2012Bangladesj 2014Indië 2016Oman / Verenigde Arabiese Emirate 2021Australië 2022Verenigde State / Wes-Indië 2024Indië / Sri Lanka 2026Australië / Nieu-Seeland 2028Engeland / Ierland / Skotland 2030

Read other articles:

Artikel ini sebatang kara, artinya tidak ada artikel lain yang memiliki pranala balik ke halaman ini.Bantulah menambah pranala ke artikel ini dari artikel yang berhubungan atau coba peralatan pencari pranala.Tag ini diberikan pada Februari 2023. Dinas imigrasi Hindia-Belanda memeriksa surat-surat calon jemaah haji Indonesia sebelum berangkat ke Mekkah, Tanjung Priuk, 1938. Hajifobia adalah istilah yang digunakan untuk menyebut ketakutan orang-orang Belanda terhadap pribumi muslim yang pergi b...

 

Artikel ini sebatang kara, artinya tidak ada artikel lain yang memiliki pranala balik ke halaman ini.Bantulah menambah pranala ke artikel ini dari artikel yang berhubungan atau coba peralatan pencari pranala. Air mancur minum Air mancur minum adalah sebuah air mancur yang dirancang untuk menyediakan air minum. Ini terdiri dari sebuah cekungan dengan air mengalir atau sebuah keran. Riwayat Air mancur minum pertama yang dipasang oleh Metropolitan Free Drinking Fountain Association Sebelum air k...

 

Cet article est une ébauche concernant une chanson et le Concours Eurovision de la chanson. Vous pouvez partager vos connaissances en l’améliorant (comment ?) selon les recommandations des projets correspondants. Net als toen Chanson de Corry Brokken auConcours Eurovision de la chanson 1957 Sortie 1957 Durée 3:00 Langue Néerlandais Genre Ballade Auteur Willy van Hemert Compositeur Guus Jansen Chansons représentant les Pays-Bas au Concours Eurovision de la chanson Voorgoed vo...

Yohann Thuram-Ulien Lens versus Le Havre AC (2019)Informasi pribadiNama lengkap Yohann Thuram-UlienTanggal lahir 31 Oktober 1988 (umur 35)Tempat lahir Courcouronnes, PrancisTinggi 6 ft 2 in (1,88 m)Posisi bermain Penjaga gawangNomor 23Karier junior1997–1998 Bourdons Esnouveaux1998–2003 Phare du Canal2003–2008 MonacoKarier senior*Tahun Tim Tampil (Gol)2008–2011 Monaco 4 (0)2010–2011 → Tours (pinjaman) 20 (0)2011–2013 Troyes 59 (0)2013–2016 Standard Liège 4...

 

Indonesian politician (born 1969) Ahmad Riza PatriaVice Governor of JakartaIn office15 April 2020 – 16 October 2022GovernorAnies BaswedanPreceded bySandiaga UnoOther roles2003–2008Member of Regional Elections Commission of JakartaFaction represented in People's Representative Council2014–2020Great Indonesia Movement Party Personal detailsBorn (1969-12-17) 17 December 1969 (age 54)Banjarmasin, South Kalimantan, IndonesiaPolitical partyGerindraWebsitewww.arizapatria.id Ahmad...

 

French international fashion house For its founder, see Louis Vuitton (designer). Louis Vuitton Malletier SAS Champs-Élysées flagship store, ParisCompany typeSubsidiary (SAS)[1]IndustryFashionFounded1854; 170 years ago (1854)Paris, FranceFounderLouis VuittonHeadquarters2 Rue du Pont Neuf75001 ParisFrance48°51′33″N 2°20′38″E / 48.8593°N 2.3439°E / 48.8593; 2.3439Key peoplePietro Beccari (CHM, CEO)Delphine Arnault (VP)Nicolas Ghes...

Heavy metal canadien Données clés Origines stylistiques Heavy metal Origines culturelles Années 1960 ; Canada Instruments typiques Chant, guitare électrique, guitare basse, clavier, batterie modifier Le heavy metal canadien désigne la culture et la musique heavy metal implantées au Canada. Histoire Voivod au festival Masters of Rock de Vizovice, en Tchéquie. L'histoire du heavy metal canadien remonte à la fin des années 1960[1], et le Canada a produit des groupes de metal qui o...

 

Questa voce o sezione sull'argomento nobili tedeschi non cita le fonti necessarie o quelle presenti sono insufficienti. Puoi migliorare questa voce aggiungendo citazioni da fonti attendibili secondo le linee guida sull'uso delle fonti. Cristiano di Brandeburgo-BayreuthCristiano di Brandeburgo-Bayreuth ritratto da Heinrich BollandtMargravio di Brandeburgo-Bayreuth[1]Stemma In carica25 aprile 1603 –30 maggio 1655 PredecessoreGiorgio Federico di Brandeburgo-Ansbach Successor...

 

Motor vehicle Mazda CX-7 (ER)OverviewManufacturerMazdaModel codeERProductionFebruary 2006 – August 2012[1]AssemblyJapan: Hiroshima (Hiroshima Plant)China: Changchun (FAW Mazda)Designer Moray Callum Koizumi Iwao (2003) Body and chassisClassMid-size crossover SUV (D)Body style5-door SUVLayout Front-engine, front-wheel-drive Front-engine, all-wheel-drive PlatformFord C1 platformPowertrainEngine 2.3 L MZR L3-VDT DISI turbo I4 (gasoline) 2.5 L MZR L5-VE I4 (gasoline) 2.2&#...

Eko TunasEko TunasLahir18 Juli 1956 (umur 67)Tegal, Jawa Tengah, IndonesiaPekerjaanPenulis Eko Tunas (lahir 18 Juli 1956) adalah seorang sastrawan Indonesia. Seniman serbabisa, ini menulis, melukis, dan berteater sejak masih duduk di bangku SMA. Saat ini tinggal dan menetap di Kota Semarang. Ratusan tulisan (puisi, cerpen, novel, dan esai) tersebar di berbagai media massa di Indonesia, antara lain; Pelopor Yogya, Masa Kini, Bernas, Kedaulatan Rakyat, Suara Merdeka, Wawasan, Cempaka, Bah...

 

Jewish German poet Else Lasker-SchülerElse Lasker-Schüler shortly after her first marriageBornElisabeth Schüler(1869-02-11)11 February 1869Elberfeld, North German Confederation (today: Wuppertal, Germany)Died22 January 1945(1945-01-22) (aged 75)Jerusalem, Mandatory PalestineOccupationPoet Else Lasker-Schüler (née Elisabeth Schüler) (German: [ˈɛl.zə ˈlas.kɐ ˈʃyː.lɐ] ⓘ; 11 February 1869 – 22 January 1945) was a German-Jewish poet and playwright famous for her boh...

 

Stasiun Yogyakarta International Airport YA04 Tampilan pintu masuk Stasiun Yogyakarta International Airport, 2022Nama lainStasiun Bandara Internasional YogyakartaStasiun Bandara YIALokasiKompleks Bandara Internasional YogyakartaGlagah, Temon, Kulon Progo, Daerah Istimewa YogyakartaIndonesiaKoordinat7°53′51.6″S 110°3′42.2″E / 7.897667°S 110.061722°E / -7.897667; 110.061722Koordinat: 7°53′51.6″S 110°3′42.2″E / 7.897667°S 110.061722�...

此條目疑似为广告或包含宣传性内容。 (2024年1月7日)请协助使用中立的观点重写这篇条目。明显的广告请加入{{Delete|G11}}來提请删除。 臺灣雙語無法黨臺灣雙語無法黨标志英語名称MiLinguall Party简称雙語黨召集人蕭文乾成立(2020-01-19)2020年1月19日(4年133天)总部台北市意識形態單一問題政黨政治立場推廣正確的雙語教育國會席次0 / 113 直轄市長人數0 / 6 縣、市長人數0 / 16 �...

 

Lists of people of Turkish origin by country By traditional areas of settlement: Turkey Cyprus Algeria Bosnia and Herzegovina Bulgaria Georgia Egypt Iraq Jordan Kosovo Lebanon Libya North Macedonia Romania Saudi Arabia Syria Tunisia By modern diasporas: Australia Austria Belgium Canada Denmark France Germany Italy Liechtenstein Netherlands Norway Poland Russia Sweden Switzerland United Kingdom United States vte The following is a list of notable Turkish Americans, including both original imm...

 

County in Nebraska, United States Not to be confused with Johnson, Nebraska. County in NebraskaJohnson CountyCountyJohnson County Courthouse in TecumsehLocation within the U.S. state of NebraskaNebraska's location within the U.S.Coordinates: 40°24′N 96°16′W / 40.4°N 96.27°W / 40.4; -96.27Country United StatesState NebraskaFounded1855 (founded)1857 (organized)Named forRichard Mentor JohnsonSeatTecumsehLargest cityTecumsehArea • Total377...

1942 battle of World War II, during the Japanese invasion of the Philippines Not to be confused with Battle of Corregidor (1945). Battle of CorregidorPart of the Pacific Theater of World War IIAmerican and Filipino prisoners, captured at CorregidorDate5–6 May 1942LocationCorregidor island in Manila Bay, Luzon Island, PhilippinesResult Japanese victoryBelligerents  United States  Commonwealth of the Philippines  JapanCommanders and leaders Jonathan M. Wainwright (POW) Geo...

 

Jalur Watling Jalur Watling adalah sebuah rute di Inggris yang dimulai sebagai jalur kuno yang pertama kali dipakai oleh bangsa Britania, utamanya antara kawasan Canterbury modern dan St Albans memakai sebuah arungan alami dekat Westminster. Bangsa Romawi kemudian mengaspal rute tersebut, yang kemudian menghubungkan pelabuhan-pelabuhan Kent Dubris (Dover), Rutupiae (Richborough), Lemanis (Lympne), dan Regulbium (Reculver) ke jembatan mereka di atas sungai Thames di Londinium (London). Daftar ...

 

Questa voce o sezione sull'argomento storia è ritenuta da controllare. Motivo: La voce necessita di una revisione globale, sia nei contenuti che nello stile di scrittura. Partecipa alla discussione e/o correggi la voce. Segui i suggerimenti del progetto di riferimento. Questa voce o sezione sull'argomento storia non cita le fonti necessarie o quelle presenti sono insufficienti. Puoi migliorare questa voce aggiungendo citazioni da fonti attendibili secondo le linee guida sull'uso d...

Short story by Edgar Allan Poe This article is about the short story. For the American post-hardcore band, see The Oval Portrait (band). The Oval PortraitShort story by Edgar Allan PoeIllustration for Tales and poems – vol. 2 published in the 1800sOriginal titleLife in DeathCountryUnited StatesLanguageEnglishGenre(s)HorrorPublicationPublisherGraham's MagazineMedia typePrint (periodical)Publication dateApril 1842 The Oval Portrait is a horror short story by American writer Edgar Allan P...

 

Dutch-born Austrian diplomat, librarian, and government official Gottfried Freiherr van SwietenBornGodefridus Bernardus Godfried van Swieten(1733-10-29)October 29, 1733Leiden, South Holland, Republic of the Seven United NetherlandsDiedMarch 29, 1803(1803-03-29) (aged 69)Vienna, Habsburg EmpireEducationTheresianum, a Jesuit school in ViennaOccupation(s)diplomat, librarian, officialFatherGerard van Swieten Gottfried Freiherr van Swieten (29 October 1733 – 29 March 1803)[1] was a ...