Sjarmekwark
Die sjarmekwark se plek in die Standaardmodel (onder kwarke).
Samestelling
Elementêre deeltjie
Statistiek
Fermionies
Groep
Kwarke
Generasie
Tweede
Wisselwerking
Sterk , swak , elektromagneties , swaartekrag
Simbool
c
Antideeltjie
Sjarme-antikwark
Geteoretiseer
Sheldon Glashow, John Iliopoulos, Luciano Maiani (1970)
Ontdek
Burton Richter et al. (SLAC, 1974)Samuel Ting et al. (BNL, 1974)
Massa
1,29+0,05 −0,11 GeV/c 2 [ 1]
Verval in
Vreemdkwark (~95%), afkwark (~5%)[ 2] [ 3]
Elektriese lading
+2 / 3 e
Kleurlading
Ja
Spin
1 / 2
Swak isospin
LH : +1 / 2 , RH: 0
Swak hiperlading
LH: +1 / 3 , RH: +4 / 3
Die sjarmekwark of c-kwark (simbool: c, van die Engelse charm quark ) is die derde swaarste van al die kwarke , ’n soort elementêre deeltjie , en ’n hoofbestanddeel van materie . Hulle word in hadrone aangetref, wat subatomiese deeltjies is wat uit kwarke bestaan.
Saam met die vreemdkwark is dit ’n tweedegenerasie -kwark. Dit het ’n elektriese lading van +2 ⁄3 e en ’n massa van 1,29+0,05 −0,11 GeV/c 2 . Nes ander kwarke is die sjarmekwark ’n elementêre fermion met spin -1 ⁄2 en ervaar dit al vier fundamentele kragte : swaartekrag , elektromagnetisme , swak kernkrag en sterk kernkrag . Sy antideeltjie is die anti-sjarmekwark of anti-sjarme, waarvan sekere eienskappe dieselfde magnitude maar teenoorgestelde teken het.
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
↑
K. Nakamura et al.(Particle Data Group) (2011). "PDGLive Particle Summary 'Quarks (u, d, s, c, b, t, b′, t′, Free)' " (PDF) . Particle Data Group. Besoek op 8 Augustus 2011 .
↑ R. Nave. "Transformation of Quark Flavors by the Weak Interaction" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2019. Besoek op 6 Desember 2010 .
↑
K. Nakamura et al. (Particle Data Group) (2010). "Review of Particles Physics: The CKM Quark-Mixing Matrix" (PDF) . Journal of Physics G . 37 (75021): 150. Bibcode :2010JPhG...37g5021N . doi :10.1088/0954-3899/37/7a/075021 .