Siphiwe Tshabalala Siphiwe Tshabalala in 2010 |
Persoonlike inligting |
---|
Geboortenaam | Lawrence Siphiwe Tshabalala[1] |
---|
Gebore | 25 September 1984 (1984-09-25) (40 jaar oud) |
---|
Geboorteplek | Soweto, Suid-Afrika |
---|
Lengte | 1,70 m |
---|
Speelposisie | Middelveldspeler |
---|
Klubinligting |
---|
Huidige klub | Kaizer Chiefs |
---|
Nommer | 14 |
---|
Jeugloopbaan |
---|
1991–1994 | Phiri Arsenal |
---|
1994–1997 | Phiri Movers |
---|
1997–2002 | Kaizer Chiefs |
---|
2002–2003 | Moroka Swallows |
---|
Seniorloopbaan* |
---|
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
---|
2003–2004 | Alexandra United | 26 | (7) |
---|
2004–2007 | Free State Stars | 64 | (31) |
---|
2007– | Kaizer Chiefs | 203 | (32) |
---|
Nasionale span‡ |
---|
2006– | Suid-Afrika | 90 | (12) |
---|
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 14 April 2015.
† Kere uitgedraf (Doele).
‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 25 Desember 2013 |
Lawrence Siphiwe Tshabalala (gebore op 25 September 1984 in Soweto) is 'n Suid-Afrikaanse professionele sokkerspeler wat vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan uitdraf. Hy speel ook as vleuel vir Kaizer Chiefs.
Tshabalala het die eerste doel van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 tydens die openingswedstryd teen Meksiko in die Sokkerstad-stadion aangeteken.
Internasionale doele
# |
Datum |
Stadion |
Opponent |
Punte |
Resultaat |
Kompetisie
|
1 |
2008-03-26 |
Atteridgeville, Suid-Afrika |
Paraguay |
3–0 |
3–0 |
Vriendelike wedstryd
|
2 |
2008-10-11 |
Malabo, Ekwatoriaal-Guinee |
Ekwatoriaal-Guinee |
1–0 |
1–0 |
CAF (kwalifikasie vir wêreldbeker)
|
3 |
2009-03-28 |
Rustenburg, Suid-Afrika |
Noorweë |
2–1 |
2–1 |
Vriendelike wedstryd
|
4 |
2010-01-27 |
Durban, Suid-Afrika |
Zimbabwe |
1–0 |
3–0 |
Vriendelike wedstryd
|
5 |
2010-03-31 |
Asunción, Paraguay |
Paraguay |
1–1 |
1–1 |
Vriendelike wedstryd
|
6 |
2010-05-16 |
Nelspruit, Suid-Afrika |
Thailand |
1–0 |
4–0 |
Vriendelike wedstryd
|
7 |
2010-06-11 |
Johannesburg, Suid-Afrika |
Meksiko |
1–0 |
1–1 |
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010
|
8 |
2011-08-10 |
Ellispark-stadion Johannesburg, Suid-Afrika |
Burkina Faso |
2–0 |
3–0 |
Vriendelike wedstryd
|
9 |
2012-06-15 |
Mbombela-stadion Nelspruit, Suid-Afrika |
Gaboen |
1–0 |
3–0 |
Vriendelike wedstryd
|
10 |
2012-12-22 |
Moses Mabhida-stadion Durban, Suid-Afrika |
Malawi |
2–0 |
3–1 |
Vriendelike wedstryd
|
11 |
2013-06-08 |
Stade Ahmadou Ahidjo, Yaoundé, Kameroen |
Sentraal-Afrikaanse Republiek |
2–0 |
2–0 |
CAF (kwalifikasie vir wêreldbeker)
|
12 |
2013-08-17 |
ENB-stadion, Johannesburg, Suid-Afrika |
Burkina Faso |
1–0 |
2–0 |
Vriendelike wedstryd
|
Verwysings