Shandong (Chinees: 山东, luister (hulp·inligting)) is 'n provinsie in die ooste van die Volksrepubliek China, met 'n bevolking van sowat 100 000 000. Sy hoofstad is Jinan (济南), wat in 2004 'n bevolking van omtrent 5 900 000 gehad het.
Verwysings
Eksterne skakels
|
---|
Provinsies | | |
---|
Outonome streke | |
---|
Munisipaliteite | |
---|
Spesiale administratiewe streke | |
---|
Ander | |
---|