Sewejarige Oorlog

Sewejarige Oorlog

Alliansies en gebiede van die partye tydens die Sewejarige Oorlog

██ Groot-Brittanje, Pruise, Portugal en bondgenote ██ Frankryk, Spanje, Oostenryk, Rusland, Swede en bondgenote

Datum 1754/17561763
Ligging Europa, Noord-Amerika, Suid-Amerika, Afrika en Asië
Resultaat Verdrag van Sint Petersburg (1762)
Verdrag van Hamburg (1762)
Verdrag van Parys (1763)
Verdrag van Hubertusburg (1763)
Gebieds-
veranderinge
Status quo ante bellum in Europa. Oordrag van koloniale besittings tussen Groot-Brittanje, Frankryk en Spanje.
Strydende partye
Pruise

Groot-Brittanje
Hannover
Brunswyk-Wolfenbüttel
Irokese-konfederasie
Vlag van Portugal Portugese Ryk (vanaf 1762)
Hessen-Kassel
Schaumburg-Lippe

Frankryk

Vlag van Oostenryk Oostenryk
Vlag van Rusland Russiese Ryk (tot 1762)
Vlag van Spanje Spaanse Ryk (vanaf 1762)
Vlag van Swede Swede (1757–1762)
Sakse
Mogolryk (vanaf 1757)

Aanvoerders
Frederik II
  • Hendrik van Pruise
  • Friedrich von Seydlitz

William Cavendish (tot 1757)
Thomas Pelham-Holles (vanaf 1757)

Robert Clive
George Washington
Ferdinand van Brunswyk-Wolfenbüttel
Vlag van Portugal Josef I

  • Willem van Schaumburg-Lippe
Lodewyk XV
  • Charles de Rohan
  • Louis Charles César Le Tellier

Vlag van Oostenryk Maria Theresia

  • Karel Alexander van Lotaringe
  • Leopold Joseph von Daun
  • Franz Moritz von Lacy
  • Maurice Benyovszky
  • Ernst Gideon von Laudon

Vlag van Rusland Elisabeth (tot 1762)
Vlag van Rusland Pieter III (vanaf 1762)

  • Pyotr Saltykof
  • William Fermor
  • Alexander Buturlin

Vlag van Swede Adolf Frederick

  • Augustin Ehrensvärd

Vlag van Spanje Karel III

  • Nicolás de Carvajal
  • Pedro Pablo Abarca de Bolea
  • Manuel Rojo del Río y Vieyra
  • Juan de Prado Mayera Portocarrero y Luna
  • Pedro Antonio de Cevallos

August III

  • Frederick Augustus Rutowsky

Alamgir II (tot 1759)
Shah Alam II (vanaf 1759)

  • Siraj ud-Daulah
  • Nawab van die Carnatic

Die Sewejarige Oorlog (1756–1763) was 'n oorlog tussen die Pruise, Groot-Brittanje/Kurhannover en Portugal aan die een kant en Oostenryk, Frankryk, Rusland en Spanje aan die ander kant. Byna al die groot Europese moondhede van destyds het daaraan deelgeneem; ook kleiner en middelslaglande was betrokke.

Europa tydens die Sewejarige Oorlog
Europese alliansies tydens die Sewejarige Oorlog
Franse en Britse posisies gedurende die eerste vier jaar van die oorlog ██ Britse grondgebied, forte en nedersettings ██ Franse grondgebied, forte en nedersettings
Europese nedersettings op die Indiese subkontinent tussen 1501 en 1739

Die oorlog is in Middel-Europa, Portugal, Noord-, Sentraal- en Suid-Amerika, die kus van Wes-Afrika, Indië, die Filippyne en op die oseane geveg; daarom beskou historici dit soms as 'n wêreldoorlog.[1] Terwyl Pruise, Oostenryk en Rusland hoofsaaklik om oorheersing in Sentraal-Europa gestry het, het Frankryk en Groot-Brittanje ook oor die oppergesag in Noord-Amerika en Indië oorlog gevoer. Hoewel op die verskillende teaters van die oorlog nuwe strategieë van oorlogvoering gebruik is, was die Sewejarige Oorlog een van die laaste kabinet-oorloë.

Uit 'n globale perspektief was dit oor die geografiese en politieke magsbalans in Europa en die byvoeglike kolonies; oor die invloed op Trans-Atlantiese seeroetes; oor die oorheersing van buite-Europese basisse soos in Afrika of Indië; sowel as handelsvoordele.

In die geskiedskrywing van sommige lande is die oorlog alternatiewelik na vegters in die onderskeie teaters genoem: Die "Franse en Indiaanse Oorlog" (French and Indian War) soos dit in die Verenigde State bekend staan sowel as onder baie Engelssprekende Kanadese, of die "Oorlog van Verowering (La guerre de la Conquête) soos dit in Franssprekende Kanada bekend staan, terwyl dit die Sewejarige Oorlog deur ander in Engelssprekende Kanada genoem word (Noord-Amerika, 1754–1763), Pommerse Oorlog (met Swede en Pruise, 1757–1762), Derde Karnatiese Oorlog (op die Indiese subkontinent, 1757–1763) en Derde Silesiese Oorlog (met Pruise en Oostenryk, 1756–1763). In Pruise was territoriale belange onmiddellik in die voorgrond.[2] Die Britse inval van die Filippyne in 1762 is van 'n Spaanse perspektief Ocupación británica de Manila genoem.[3]

Die konflik tussen Groot-Brittanje en Frankryk het in 1754–1755 uitgebreek, nadat die Britte omstrede Franse posisies in Noord-Amerika aangeval en honderde Franse handelskepe in beslag geneem het. Intussen het Pruise, 'n opkomende mag, met Oostenryk slaags geraak om oorheersing, binne en buite die Heilige Romeinse Ryk, in Sentraal-Europa.

In 1756 het die groot-moondhede "hul vennote omgeskakel"; Pruise stig 'n alliansie met Groot-Brittanje, terwyl die tradisionele vyande Frankryk en Oostenryk dieselfde doen. Kleiner Duitse lande (veral Hannover) en later Portugal het by 'n Anglo-Pruisiese alliansie aangesluit. Die Oostenryks-Franse alliansie het Swede, Sakse en later Spanje ingesluit. Die Russiese Ryk was oorspronklik inlyn met Oostenryk, maar het met die troonopvolging van tsaar Pieter III in 1762 kante oorgeskakel en soos Swede 'n aparte vrede met Pruise gesluit.

Die oorlog eindig in 1763 en die verskillende vegters sluit in Februarie onderskeie vredesverdrae. Die Verdrag van Parys is deur Frankryk, Spanje en Groot-Brittanje gesluit, en die Verdrag van Hubertusburg deur Sakse, Oostenryk en Pruise. Die oorlog is in Europa gekenmerk deur beleërings en brandstigting van dorpe asook deur gevegte met swaar verliese. Altesame het daarin tussen 900 000 140 0000 mense gesneuwel.

Die oorlog was 'n sukses vir Groot-Brittanje, wat die grootste deel van Nieu-Frankryk in Noord-Amerika, Spaans-Florida, sommige individuele Karibiese eilande in Wes-Indië, die kolonie van Senegal aan die kus van Wes-Afrika en die superioriteit oor die Franse buiteposte op die Indiese subkontinent ontvang het.

Die inheemse Amerikaanse stamme is uitgesluit van die vredesooreenkomste; egter as bondgenote van Frankryk is dit onwaarskynlik dat vir hulle as party van die verdrag voordelig sou wees. 'n Daaropvolgende konflik, bekend as Pontiac se Oorlog, was ook onsuksesvol om hulle te help om terug te keer na hul voor-oorlogse status.

In Europa het die oorlog vir Pruise rampspoedig begin, maar deur 'n kombinasie van geluk en suksesvolle strategie behaal koning Frederik II die Pruisiese posisie en behou die status quo ante bellum aan die einde van die oorlog. Die betrokkenheid van Portugal, Spanje en Swede het hulle nie na hul eertydse status as groot magte gelei nie. Terwyl Frankryk baie van sy kolonies verloor het en met 'n swaar oorlogskuld opgesaal is, het Spanje Florida verloor, maar Frans-Louisiana en sy kolonies soos Kuba en die Filippyne weer beheer wat deur die Britte tydens die oorlog beset is.

Verwysings

  1. (en) Bowen, HV (1998). War and British Society 1688–1815. Cambridge, United Kingdom: Cambridge University Press. p. 7. ISBN 0-521-57645-8.
  2. (de) Salisch, Marcus von: Der Siebenjährige Krieg – ein erster „Weltkrieg“ Militaermuseum-Brandenburg-Preussen. online
  3. (de) Füssel, Marian: Der siebenjährige Krieg. Ein Weltkrieg im 18. Jahrhundert. C. H. Beck Verlag, München 2010, ISBN 3-406-60695-4.

Bronne

Read other articles:

Untuk pemakaian pangkat bintang empat di negara-negara lain, lihat Kolonel jenderal. Rudolf Stöger-Steiner von Steinstätten saat menjabat sebagai Generaloberst Generaloberst adalah pangkat perwira jenderal tertinggi kedua, berpangkat setara dengan jenderal penuh bintang 4 namun di bawah marsekal jenderal lapangan. Pangkat tersebut dipakai di Jerman dan Austria-Hungaria.[1] Referensi ^ Kurt von Priesdorff: Soldatisches Führertum. Band 6, Hanseatische Verlagsanstalt Hamburg, ohne Jah...

 

Ikan lidah Cynoglossus capensis Klasifikasi ilmiah Kerajaan: Animalia Filum: Chordata Kelas: Actinopterygii Ordo: Pleuronectiformes Famili: CynoglossidaeJordan, 1888 Subfamili beserta genusnya[1] Subfamili Cynoglossinae Cynoglossus Paraplagusia Subfamili Symphurinae Symphurus Ikan lidah merupakan sebutan untuk Ikan datar yang termasuk ke dalam famili Cynoglossidae. Perbedaan dengan ikan datar lainnya yaitu adanya kait panjang di moncong yang menggantung di mulut, dan tidak adanya sir...

 

Rosanna ArquetteLahirRosanna Lauren ArquettePekerjaanAktrisSutradaraProduserTahun aktif1979–sekarangSuami/istriJohn Sidel (1993–1999)James Newton Howard (1986–1987)Anthony Greco (1979-1980) Rosanna Lauren Arquette (lahir 10 Agustus 1959) adalah seorang aktris dan sutradara berkebangsaan Amerika Serikat. Dia dilahirkan di New York City. Dia berkarier di dunia film sejak tahun 1979. Film pertamanya ialah More American Graffiti. Filmografi More American Graffiti (1979) Gorp (1980) S....

Gubernur dan Wakil Gubernur dari 38 provinsi di Indonesia yang sedang menjabat adalah sebagai berikut. Mulai menjabat merupakan awal periode kegubernuran yang saat ini sedang berjalan. Untuk gubernur sementara, merupakan tanggal pengangkatan atau pelantikan sebagai penjabat/pelaksana tugas/pelaksana harian gubernur. Provinsi Foto Gubernur Gubernur Foto Wakil Gubernur Wakil Gubernur Mulai menjabat Selesai menjabat(Direncanakan) Aceh Daftar Gubernur / Wakil Gubernur Bustami Hamzah(penjabat) low...

 

Sumber referensi dari artikel ini belum dipastikan dan mungkin isinya tidak benar. Mohon periksa, kembangkan artikel ini, dan tambahkan sumber yang benar pada bagian yang diperlukan. (Pelajari cara dan kapan saatnya untuk menghapus pesan templat ini) artikel ini perlu dirapikan agar memenuhi standar Wikipedia. Tidak ada alasan yang diberikan. Silakan kembangkan artikel ini semampu Anda. Merapikan artikel dapat dilakukan dengan wikifikasi atau membagi artikel ke paragraf-paragraf. Jika sudah d...

 

Women's pentathlon at the 2024 World Athletics Indoor ChampionshipsVenueCommonwealth ArenaDates1 MarchCompetitors12 from 12 nationsWinning points4773Medalists  Noor Vidts   Belgium Saga Vanninen   Finland Sofie Dokter   Netherlands← 20222026 → 2024 World AthleticsIndoor ChampionshipsTrack events60 mmenwomen400 mmenwomen800 mmenwomen1500 mmenwomen3000 mmenwomen60 m hurdlesmenwomen4 × 400 m relaymenwome...

Bulgarian footballer Georgi Petkov Petkov with Slavia Sofia in 2013Personal informationFull name Georgi Stoyanov PetkovDate of birth (1976-03-14) 14 March 1976 (age 48)Place of birth Pazardzhik, BulgariaHeight 1.87 m (6 ft 2 in)[1]Position(s) GoalkeeperTeam informationCurrent team Slavia SofiaNumber 1Youth career1983–1992 Hebar Pazardzhik1992–1994 FC BankyaSenior career*Years Team Apps (Gls)1994–1996 FC Bankya ? (0)1996–2001 Slavia Sofia 51 (0)2001–2011 L...

 

Artikel ini membutuhkan rujukan tambahan agar kualitasnya dapat dipastikan. Mohon bantu kami mengembangkan artikel ini dengan cara menambahkan rujukan ke sumber tepercaya. Pernyataan tak bersumber bisa saja dipertentangkan dan dihapus.Cari sumber: Lyndon Baines Johnson – berita · surat kabar · buku · cendekiawan · JSTOR LBJ beralih ke halaman ini. Untuk kegunaan lain, lihat LBJ (disambiguasi). Lyndon Baines JohnsonPotret Oval Office, 1964 Presiden Amer...

 

City in California, United States City in California, United StatesHuron, CaliforniaCityCity of Huron SealLocation of Huron in Fresno County, California.HuronLocation in the United StatesShow map of CaliforniaHuronHuron (the United States)Show map of the United StatesCoordinates: 36°12′10″N 120°06′11″W / 36.20278°N 120.10306°W / 36.20278; -120.10306CountryUnited StatesStateCaliforniaCountyFresnoIncorporatedMay 3, 1951[1]Government • Mayo...

Irish Catholic fraternal organisation primarily active in the USA Ancient Order of Hibernians in AmericaAbbreviationAOHFormation4 May 1836; 187 years ago (1836-05-04)TypeIrish Catholic fraternal orderHeadquartersWest Caldwell, New Jersey, USPresidentDaniel J. O'ConnellWebsitewww.aoh.com The Ancient Order of Hibernians (AOH; Irish: Ord Ársa na nÉireannach[1][2]) is an Irish Catholic fraternal organization. Members must be male, Catholic, and either born in I...

 

Cet article est une ébauche concernant une chronologie ou une date et la Nouvelle-Écosse. Vous pouvez partager vos connaissances en l’améliorant (comment ?) selon les recommandations des projets correspondants. Chronologie de la Nouvelle-Écosse 1871 1872 1873 1874 1875 1876 1877 1878 1879 ►► Chronologies Données clés 1872 1873 1874  1875  1876 1877 1878Décennies :1840 1850 1860  1870  1880 1890 1900Siècles :XVIIe XVIIIe  XIXe  XXe XX...

 

Belgian road bicycle racer Preben Van HeckeVan Hecke in 2015.Personal informationFull namePreben Van HeckeBorn (1982-07-09) 9 July 1982 (age 41)Dendermonde, BelgiumHeight1.79 m (5 ft 10 in)Weight66 kg (146 lb)Team informationCurrent teamAlpecin–DeceuninckDisciplineRoadRoleRider (retired)Directeur sportifAmateur team2003Quick-Step–Davitamon–Latexco Professional teams2004Relax–Bodysol2005–2007Davitamon–Lotto2008–2019Topsport Vlaanderen[1...

  لمعانٍ أخرى، طالع السودان (توضيح).   جمهورية السودان جمهورية السودان  السودانعلم السودان السودانشعار السودان   الشعار الوطنيالنصر لنا  النشيد: نحن جند الله جند الوطن الأرض والسكان إحداثيات 15°N 32°E / 15°N 32°E / 15; 32   [1] أعلى قمة جبل مرة (3,042 متر...

 

No debe confundirse con Imperio alemán de 1871 a 1918. Imperio alemánDeutsches Reich Protoestado 1848-1849BanderaEscudo Los territorios controlados y reclamados del Imperio alemán      Imperio alemán      Territorios reclamadosCapital FráncfortEntidad ProtoestadoIdioma oficial Alemán (de facto)Período histórico Concierto europeo • 1848 Revolución alemana • 28 de marzode 1849 Constitución de Fráncfort • 31 d...

 

Period of Estonian history 1561–1710 Swedish Estonia redirects here. For the historically Swedish cultural area in Estonia, see Aiboland. For the former Swedish province, see Duchy of Estonia (1561–1721). Part of a series on the History of Estonia Ancient Estonia Kunda culture Narva culture Aesti Chudes Baltic Finnic peoples Ancient counties Medieval Estonia Oeselians Viking Age Livonian Crusade Danish Estonia Old Livonia Baltic Germans Swedish Estonia Livonian War Duchy of Estonia (1561�...

American competitive cooking show This article is about the PBS television show. For the unrelated Fox television show, see MasterChef (American TV series). For the franchise, see MasterChef. MasterChef USALogoPresented byGary RhodesCountry of originUnited StatesOriginal languageEnglishNo. of seasons2No. of episodes26ProductionExecutive producerElizabeth BrockRunning time30-60 minutes per episodeOriginal releaseNetworkPBSReleaseApril 1, 2000 (2000-04-01) –June 30, 2001 (2001-...

 

NGC 2376   الكوكبة التوأمان[1]  رمز الفهرس NGC 2376 (الفهرس العام الجديد)2MASX J07263591+2304225 (Two Micron All-Sky Survey, Extended source catalogue)IRAS 07235+2310 (IRAS)MCG+04-18-017 (فهرس المجرات الموروفولوجي)PGC 21015 (فهرس المجرات الرئيسية)Z 117-39 (فهرس المجرات وعناقيد المجرات)Z 0723.6+2310 (فهرس المجرات وعناقيد المجرات)UZC J072635.9+2...

 

German software firm This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: YellowTAB – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (March 2010) (Learn how and when to remove this message) YellowTABIndustrySoftware developmentDefunct2006 (2006)HeadquartersMannheim, GermanyWebsiteyellowtab.com yellowTAB was a G...

President of Panama from 1940 to 1941, 1949 to 1951 and in 1968 For the Panamanian corregimiento, see Arnulfo Arias, Panama. In this Spanish name, the first or paternal surname is Arias and the second or maternal family name is Madrid. This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Arnulfo Arias – news · newspapers&#...

 

Media franchise based on the board game of the same name Cluedo, known as Clue in North America, is a murder mystery-themed multimedia franchise started in 1949 with the manufacture of the Cluedo board game. The franchise has since expanded to film, television game shows, book series, computer games, board game spinoffs, a comic, a play, a musical, jigsaws, card games, and other media. Board game spin-offs Waddingtons, Parker Brothers, and Hasbro have created many spin-off versions of the gam...