Salpetersuur

Eienskappe

Algemeen

Naam Salpetersuur
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule HNO3
Molêre massa 63,01 g/mol
CAS-nommer 7697-37-2  
Voorkoms kleurlose vloeistof tot ligtegeel[1]  
Reukdrempel 0,29 dpm
Fasegedrag
Smeltpunt -46,6 °C
Kookpunt 121 °C
Digtheid 1,408 (water=1)
Oplosbaarheid opl. in water

Suur-basis eienskappe

pKa -1,3

Veiligheid

Flitspunt geen 
LC50 244 dpm (rot; 0,5 uur)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie
Bal-en-stokkie model
Rooi = suurstof
Blou = stikstof
Wit = waterstof
BYTEND - GEVAARLIK

Salpetersuur (Engels: Nitric acid of salpetre acid) is 'n baie sterk minerale bytsuur met die molekulêre formule HNO3. Die suiwer verbinding is 'n kleurlose, viskeuse vloeistof, maar ouer monsters is geneig om 'n gelerige skynsel te vertoon as gevolg van die terugval na oksiedes van stikstof en water.

Die meeste kommersieel beskikbare salpetersuur het 'n konsentrasie van 68%. Indien die oplossing meer as 86% HNO3 bevat, word daarna verwys as rokende salpetersuur. Afhangende van die hoeveelheid stikstofdioksied teenwoordig, word die rokende salpetersuur verder geëin as wit rokende salpetersuur, of rooi rokende salpetersuur, teen konsentrasies bo 95%.

Agtergrond

Salpetersuur (HNO3) is vroeër vir die vervaardiging van plofstof gebruik, maar dien teenswoordig veral as grondstof vir die kunsmisnywerheid. Die suur is lank reeds bekend en is in die Middeleeue al deur alchemiste gebruik. Salpetersuur (HNO3) is 'n sterk anorganiese suur wat gebruik kan word om chemikalieë met suurstof te laat verbind (te oksideer) of om dit met stikstof te laat verbind (te nitreer).

Dit was reeds in die Middeleeue bekend as aqua fortis (sterk water) en is verkry deur byvoorbeeld salpetererts in water te kook. Die suur is teenswoordig in die handel verkrygbaar as 'n oplossing van 68% HNO3 in water. ʼn Oplossing met 68 % salpetersuur daarin het 'n digtheid van 1 410 kg/ m3 en 'n kook punt van 122 °C, terwyl suiwer salpetersuur ʼn kookpunt van 78 °C en 'n digtheid van 1 520 kg/ m3 het.

Salpetersuur is 'n bytende stof wat byvoorbeeld die vel geel verkleur wanneer dit in 'n verdunde vorm daarmee in aanraking kom. Die suur kan egter ook ernstige brandwonde veroorsaak. Die alchemiste van die Middeleeue het aqua fortis berei deur water saam met salpetererts (KNO3) en kopervitrioel (CuSO4) of ander vitrioele (sulfate) te verhit.

Later is salpetersuur in 'n distillasieproses uit chilisalpeter (NaNO3) en swaelsuur (H2SO4) berei: NaNO3+ H2SO4 → NaHSO+HNO3. Die moderne bereidingsproses berus op die oksidasie van ammoniak in die sogenaamde Ostwald proses. Hierdie proses bestaan uit drie stappe waarby warmte telkens vrygestel word. Die eerste stap verloop by 'n hoë temperatuur (800- 900 °C) in die aanwesigheid van platinum of ʼn platinumrhodiumlegering as katalisator.

Die metaaldrade van die katalisator is in die vorm van gaas geweef wat deur die vrygestelde warmte by 'n bepaalde temperatuur gehou word. Nadat die reaksiemengsel afgekoel het, stel dit stikstofdioksied (NO2) vry wat in gasvorm na ʼn absorpsietoring gelei word om met water of verdunde salpetersuur te reageer. Die dioksied (NO2) los stadig hierin op, terwyl die monoksied (NO) met suurstof geoksideer word.

Die oksidasie veroorsaak die bekende geelbruin rookpluime wat uit stikstofoksiedgasse bestaan. Omdat dit besoedeling veroorsaak (en baie lande wetgewing daarteen het), word die afvalgasse in moderne fabrieke met aardgas-, waterstof- of koolstofmonoksiedhoudende gasse (tot ongeveer 600 °C) verhit, waardeur die stikstofoksied grotendeels gereduseer word.

'n Ander bereidingsproses, waarby heelwat elektrisiteit egter verbruik word, is die vlamboogproses waarby stikstof en suurstof in 'n vlamboogoond regstreeks verhit word om NO2 te vorm. ʼn Belowende ontwikkeling is die verhitting van die 2 elemente in ʼn oond wat van sonenergie gebruik maak.

Die reaksie van stikstof en suurstof (N2+ O2 ↔7 2NO) is 'n newereaksie van alle prosesse waarby lug sterk verhit word; by motorenjins, gasbranders, elektriese vonke, ensovoorts. As gevolg hiervan word groot hoeveelhede stikstofoksied (NO) daagliks in die atmosfeer vrygestel. Die stikstofoksied slaan saam met reën as salpetersuur neer en kan skadelik wees.

Dit kan ook deur sonlig en ultravioletstraling opgebreek word in NO en atomiese suurstof (O), wat baie sterk oksiderend kan werk. In die berugte fotochemiese rookmis word koolwaterstowwe (afkomstig byvoorbeeld uit onverbrande petroldampe) geoksideer tot stowwe soos formaldehied en urasielnitraat, wat baie irriterend vir die slymvliese kan wees. Salpetersuur is sterk oksiderend sowel as nitrerend en word dikwels as beitsmiddel vir metale gebruik.

Yster, chroom en aluminium word nie deur salpetersuur aangetas nie, maar salpetersuur is sterk genoeg om koper, silwer, kwik, fosfor en swael te oksideer. By koolstofverbindings kan daar naas oksidasie ook nitrering plaasvind. Nitrietsuur is 'n mengsel van gekonsentreerde salpeter- en swaelsuur en dit word in die organiese chemie gebruik om verskeie verbindings te nitreer.

Belangrike nitroverbindings is nitrobenseen, trinitrotolueen (TNT, 'n bekende plofstof), trinitrofenol, nitrogliserien (ook ʼn plofstof) en nitrosellulose (wat vir die vervaardiging van plofstof, plastiek en vernis gebruik word). Voorheen was die plofstofnywerheid die grootste verbruiker van salpetersuur, maar teenswoordig gebruik die kunsmisnywerheid ruim 60 % van alle geproduseerde salpetersuur.

In hierdie nywerheid word kunsmisprodukte soos ammoniumnitraat (HN4NO3), kaliumnitraat (KNO3) en kalsiumnitraat (Ca(NO3)2) uit salpetersuur berei. 'n Bekende laboratoriumproduk is koningswater of aqua regia. Dit is ʼn mengsel van gekonsentreerde salpeter- en soutsuur wat edelmetale soos goud en platinum kan oplos.

Die soute van salpetersuur word nitrate genoem en is gewoonlik goed oplosbaar in water. Dit is opmerklik dat die nitrate van byna alle metale geredelik oplosbaar in water is en dikwels in laboratoria gebruik word. Dit ontbind egter vinnig by verhitting en kan selfs ontploffings veroorsaak.

Soute

Nitrate is die soute wat afgelei word van salpetersuur.

Anhidraat

Die anhidraat van salpetersuur is distikstofpentoksied N2O5.

Laboratoriumvervaardiging

Salpetersuur kan in die laboratorium gesintetiseer word deur die verhitting van koper(II)nitraat. Die reaksie lewer die gasse stikstofdioksied en suurstof op, wat dan deur water herlei word om salpetersuur te gee.

2 Cu(NO3)2 → 2 CuO(s) + 4 NO2(g) + O2(g)

Fisiese eienskappe

Fisiese eienskappe van HNO3/H2O-mengsels in toenemende konsentrasies teen 20 °C en 1,013 bar [2]
Massa % HNO3 0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100
Digtheid
(g/cm3)
1,00 1,05 1,12 1,18 1,25 1,31 1,37 1,42 1,46 1,48 1,513
Viskositeit
(mPa·s)
1,00 1,04 1,14 1,32 1,55 1,82 2,02 2,02 1,84 1,47 0,88
Smeltpunt (°C) 0 −7 −17 −36 −30 −20 −22 −41 −39 −60 −42
kookpunt (°C) 100,0 101,2 103,4 107,0 112,0 116,4 120,4 121,6 116,6 102,0 86,0
Parsiële druk (HNO3) (mbar) 0,0 0,0 0,0 0,0 0,0 0,3 1,2 3,9 14,0 36,0 60,0
Parsiële druk (H2O) (mbar) 23,3 22,6 20,2 17,6 14,4 10,5 6,5 3,5 1,2 0,3 0,0
HNO3 (mol/l) 1,7 3,6 5,6 7,9 10,4 13,0 15,8 18,5 21 24,01

Gebruike

Die hoofgebruik vir salpetersuur is in die vervaardiging van kunsmis. Die salpetersuur word met ammoniak geneutraliseer om ammoniumnitraat te vorm. Hierdie aanwending verbruik 75–80% van die 26 miljoen ton wat jaarliks geproduseer word (1987).

Ander aanwendings is in die vervaardiging van plofstowwe, nylonvoorlopers en ander spesialis-organiese verbindings.[2]

Kyk ook

Verwysings

  1. SciLab Msds.
  2. 2,0 2,1 Michael Thiemann, Erich Scheibler, Karl Wilhelm Wiegand, "Nitric Acid, Nitrous Acid, and Nitrogen Oxides" in Ullmann Encyclopedia of Industrial Chemistry 2005, Wiley-VCH, Weinheim.

Bronne

Notas

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Read other articles:

Matty James James bermain untuk Leicester City pada 2015Informasi pribadiNama lengkap Matthew Lee James[1]Tanggal lahir 22 Juli 1991 (umur 32)Tempat lahir Bacup, InggrisTinggi 5 ft 10 in (1,78 m)[2]Posisi bermain GelandangInformasi klubKlub saat ini Bristol CityNomor 6Karier junior2007–2010 Manchester UnitedKarier senior*Tahun Tim Tampil (Gol)2009–2012 Manchester United 0 (0)2010 → Preston North End (pinjaman) 18 (2)2010–2011 → Preston North End ...

 

Mattia Preti The Incredulity of St. Thomas.Museum Kunsthistorisches, Vienna. Mattia Preti (24 Februari 1613 – 3 Januari 1699) adalah seorang artis Barok Italia yang berkarya di Italia dan Malta. Biografi Lahir di kota kecil Taverna, Calabria, Preti terkadang dipanggil Il Cavalier Calabrese (Kesatria Calabria). Referensi Spike, John (1997). Mattia Preti e Gregorio Preti a Taverna. Catalogo completo delle opere. Centro Di.  Spike, John (1999). Mattia Preti. Catalogo Ragionato dei Dipinti...

 

Artikel ini tidak memiliki referensi atau sumber tepercaya sehingga isinya tidak bisa dipastikan. Tolong bantu perbaiki artikel ini dengan menambahkan referensi yang layak. Tulisan tanpa sumber dapat dipertanyakan dan dihapus sewaktu-waktu.Cari sumber: Kabupaten Kaohsiung – berita · surat kabar · buku · cendekiawan · JSTOR Kabupaten Kaohsiung Kabupaten Kaohsiung (Hanzi: 高雄縣, hanyu pinyin: Gaoxiong Xian) adalah sebuah kabupaten di Taiwan, Republik...

Barnabas Collins diperankan oleh Jonathan Frid. Barnabas Collins adalah tokoh fiksi dalam seri televisi Dark Shadows, yang disiarkan pada 1966 sampai 1971. Awalnya tokoh ini diperankan oleh aktor Kanada Jonathan Frid. Barnabas Collins merupakan vampir berusia 175 tahun yang mencari darah segar dan cintanya yang hilang, Josette. Tokoh ini dimunculkan dalam serial Dark Shadows sebagai usaha terakhir untuk menyelamatkan rating yang terus merosot. Tokoh Barnabas Collins pada awalnya direncanakan ...

 

Pour les articles homonymes, voir Saint-Girons. Saint-Girons Le pont-vieux et l'église. Blason Logo Administration Pays France Région Occitanie Département Ariège(sous-préfecture) Arrondissement Saint-Girons(chef-lieu) Intercommunalité Communauté de communes Couserans-Pyrénées Maire Mandat Jean-Noël Vigneau 2020-2026 Code postal 09200 Code commune 09261 Démographie Gentilé Saint-Gironnais Populationmunicipale 6 250 hab. (2021 ) Densité 327 hab./km2 Population aggl...

 

Questa voce sull'argomento calciatori italiani è solo un abbozzo. Contribuisci a migliorarla secondo le convenzioni di Wikipedia. Segui i suggerimenti del progetto di riferimento. Aldo Fagiuoli Nazionalità  Italia Calcio Ruolo Allenatore (ex difensore) Carriera Squadre di club1 1911-1915 Hellas9 (0)1919-1927 Padova156 (24) Carriera da allenatore 1926-1927 Padova1927-1928 Verona1929-1930 Padova 1 I due numeri indicano le presenze e le reti segnate, per le ...

Slanting line punctuation mark (/) / redirects here. For other uses, see / (disambiguation). For technical reasons, :/ redirects here. For the smiley, see List of emoticons. /Slash or solidus  ⁄   ∕  / Fraction slash Division slash Fullwidth solidus The slash is the oblique slanting line punctuation mark /. It is also known as a stroke, a solidus, a forward slash and several other historical or technical names. Once used to mark periods and commas, the slash is now u...

 

French-Spanish political activist and academic (1933–2020) Princess Marie-ThérèseMarie-Thérèse in 1964Born(1933-07-28)28 July 1933Paris, French Third RepublicDied26 March 2020(2020-03-26) (aged 86)Hôpital Cochin, Paris, France[1]BurialSanctuary of Santa Maria della SteccataNamesFrench: Marie-Thérèse Cécile Zita Charlotte de Bourbon-ParmeSpanish: María Teresa Cecilia Zita Carlota de Borbón-ParmaHouseBourbon-ParmaFatherPrince Xavier, Duke of Parma and PiacenzaMotherMade...

 

هذه المقالة عن المجموعة العرقية الأتراك وليس عن من يحملون جنسية الجمهورية التركية أتراكTürkler (بالتركية) التعداد الكليالتعداد 70~83 مليون نسمةمناطق الوجود المميزةالبلد  القائمة ... تركياألمانياسورياالعراقبلغارياالولايات المتحدةفرنساالمملكة المتحدةهولنداالنمساأسترالي�...

Not to be confused with Russ Ballard. American businessman and religious leader (1928–2023) M. Russell BallardBallard speaking at the BYU Church History Symposium in 2012 Acting President of the Quorum of the Twelve Apostles[1]January 14, 2018 (2018-01-14)[2] – November 12, 2023Called byRussell M. NelsonSuccessorJeffrey R. Holland Quorum of the Twelve ApostlesOctober 6, 1985 (1985-10-06) – November 12, 2...

 

American politician and businessman (born 1945) David ScottRanking Member of the House Agriculture CommitteeIncumbentAssumed office January 3, 2023Preceded byGlenn ThompsonChair of the House Agriculture CommitteeIn officeJanuary 3, 2021 – January 3, 2023Preceded byCollin PetersonSucceeded byGlenn ThompsonMember of the U.S. House of Representativesfrom Georgia's 13th districtIncumbentAssumed office January 3, 2003Preceded byConstituency establishedMember of the G...

 

Dutch trumpeter (1930–2021) This article relies largely or entirely on a single source. Relevant discussion may be found on the talk page. Please help improve this article by introducing citations to additional sources.Find sources: Ack van Rooyen – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (September 2017)Van Rooyen in 1995 Ack van Rooyen (1 January 1930, The Hague – 18 November 2021)[1] was a Dutch jazz trumpeter and flugelhornist. He w...

NBC affiliate in Seattle KING-TVSeattle–Tacoma–Everett, WashingtonUnited StatesCitySeattle, WashingtonChannelsDigital: 25 (UHF)Virtual: 5BrandingKING 5ProgrammingAffiliations5.1: NBCfor others, see § SubchannelsOwnershipOwnerTegna Inc.(King Broadcasting Company)Sister stationsKONGHistoryFirst air dateNovember 25, 1948(75 years ago) (1948-11-25)Former call signsKRSC-TV (1948–1949)Former channel number(s)Analog: 5 (VHF, 1948–2009)Digital: 48 (UHF, 1999–2019)Former affi...

 

District in Johor, Malaysia For the federal constituency represented in the Dewan Rakyat, see Batu Pahat (federal constituency). District of Malaysia in JohorBatu Pahat District District of MalaysiaDaerah Batu PahatOther transcription(s) • Jawiباتو ڤاهت‎ • Chinese峇株巴辖县 • Tamilபத்து பஹாட் FlagEmblemLocation of Batu Pahat District in JohorBatu Pahat DistrictLocation of Batu Pahat District in MalaysiaCoordinates...

 

Unincorporated area in Nova Scotia, Canada class=notpageimage| Englishtown in Nova Scotia Englishtown is an unincorporated area in the Municipality of the County of Victoria, Nova Scotia, Canada. It is the site of the Englishtown Ferry cable ferry that carries Nova Scotia Route 312 across St. Anns Harbour. The area was known as Mohagadecek by the Miꞌkmaq. It is one of the oldest settlements in North America, having been established as a French fishing port in 1597. In 1629, Charles Daniel c...

Sejenis kunai Kunai (苦内 atau 苦無code: ja is deprecated ) adalah peralatan berukuran kecil yang digunakan ninja. Alat ini menyerupai pisau berujung runcing dan sering digunakan seperti kuku oleh para ninja untuk untuk menempel di dinding sewaktu memanjat atau menggali tanah. Kunai berukuran sekitar 10–15 cm sehingga cukup kecil untuk dibawa ke mana-mana dan disembunyikan di balik baju dari penglihatan orang. Alat ini diketahui sebagai senjata standar bagi ninja seperti halnya mak...

 

 Gran Premio d'Europa 1994 562º GP del Mondiale di Formula 1Gara 14 di 16 del Campionato 1994 Data 16 ottobre 1994 Nome ufficiale XXXIX Gran Premio de Europa Luogo Circuito di Jerez de la Frontera Percorso 4.428 km / 2.767 US mi Pista permanente Distanza 69 giri, 305.532 km/ 190.957 US mi Clima Soleggiato Risultati Pole position Giro più veloce Michael Schumacher Michael Schumacher Benetton-Ford in 1:22.762 Benetton-Ford in 1:25.040 (nel giro 17) Podio 1. Michael SchumacherBenetton-Fo...

 

Ferentillo Entidad subnacional FerentilloLocalización de Ferentillo en Italia Coordenadas 42°37′17″N 12°47′25″E / 42.621388888889, 12.790277777778Capital FerentilloIdioma oficial ItalianoEntidad Villa y Comuna de Italia • País Italia • Región Umbría • Provincia TerniDirigentes   • Alcalde Paolo SilveriFracciones Vedi elencoMunicipios limítrofes Arrone, Leonessa (RI), Montefranco, Monteleone di Spoleto (PG), Polino, Scheggino (PG)...

Dieser Artikel beschäftigt sich mit dem Stonewall-Aufstand. Zu anderen Bedeutungen siehe Stonewall (Begriffsklärung). Die Bar Stonewall Inn, 2019 Stonewall, kurz für Stonewall-Aufstand oder Stonewall-Unruhen, war eine Serie von gewalttätigen Konflikten zwischen LGBT-Personen und Polizeibeamten in New York City. Die ersten Auseinandersetzungen fanden in der Nacht zum Samstag, dem 28. Juni 1969 ab etwa 01:20 Uhr statt, als Polizeibeamte eine Razzia im Stonewall Inn durchführten, einer Bar...

 

この記事は検証可能な参考文献や出典が全く示されていないか、不十分です。 出典を追加して記事の信頼性向上にご協力ください。(このテンプレートの使い方)出典検索?: ジャン=バティスト・ベシェール – ニュース · 書籍 · スカラー · CiNii · J-STAGE · NDL · dlib.jp · ジャパンサーチ · TWL (2018年11月) 「ベシェール」はこの項...