René Joannes-Powell (* 11 Februarie 1896 – † 11 Mei 1940) was 'n Belgiese hekkiesatleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspeles van 1920, 1924 en 1928 deelgeneem.[1][2]