Port Jackson is 'n natuurlike hawe wat aan die ooskus van Australië by Sydney geleë is. Die hawe is ook bekend as plek waar vir bekende "Sydney Opera House" en die "Sydney Harbour Bridge" gesetel is.