Die periodisering van antieke Egipte is die gebruik van periodisering om die 3 000-jarige geskiedenis van Antieke Egipte te organiseer. Die stelsel van 30 dinastieë opgeteken deur derde-eeuse v.C. Grieks-sprekende Egiptiese priester Manetho is vandag nog in gebruik;[2] die stelsel van "periodes" en "koninkryke" wat gebruik word om die dinastieë te groepeer, is egter van moderne oorsprong (19de en 20ste eeue n.C.). Die moderne stelsel bestaan uit drie "Goue eeue" (Ou, Middel, en Nuwe-Ryke), afgewissel tussen "Oorgangs tydperke" (dikwels beskou as tye van krisis of Donker Eeue) en vroeë en laat tydperke.
Verwysings
Bronnelys